Розмір відео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показувати елементи керування програвачем
Автоматичне відтворення
Автоповтор
Baie dankie vir 'n baie goeie program.
Baie leersaam! Dankie, Jaco...
Dit was 'n uitstekende aanbieding! Doen so voort!
Baie dankie Jaco
Dankie Jaco! Baie interessant en insiggewend. Waardeer jou moeite hiermee.
Baie dankie ook van my kant af! Groete uit Duitsland!
Soos altyd "n skitterende objektiewe aanbieding. Baie dankie Jaco.
Baie dankie Jaco - baie interessant en insiggewend soos atyd EN: 'n Baie dringende waarskuwing aan die RNE om die skadelike buitelandse beleid v d ANC-gedeelte behoorlik in die bek te ruk en te fokus op landsbelang.
Ai, ons regering (meer ANC) is tog kortsigtig en dink hulle het net Rusland, China en Iran nodig; en verhouding m VSA is op SA se terme.
Dankie Jaco. Ek skakel die "Notifications" vir Wêreldwys aan dat ek niks mis nie en ek stuur aan vir al my vriende.