Gian Groen - Stiltetyd

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 9 чер 2015
  • Gian Groen was op die stel van Hoor Hoor. Hier sing hy 'Gita Blom'.
    giangroen?fr...
    / giangroen
    www.giangroen.co.za/
    / mktv.co.za
    / mktv_
    www.mktv.co.za/
    / mktv_
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 12

  • @ingeharris-webster1344
    @ingeharris-webster1344 9 днів тому

    Here Jesus! Hierdie man is geseend, mooiste stem
    Chappies my man LOVE jou musiek

  • @johanvanrensburg3875
    @johanvanrensburg3875 2 роки тому +2

    Sekerlik 1 van die mooiste songs in Ons Mooie Afrikaans! Dankie Gian!

  • @karindewinnaar5634
    @karindewinnaar5634 3 роки тому +4

    Die son wat my sagkuns op my wang soen ,,die wind wat speels speels met my hare dans...en dan Gian se warm stem wat jou wegvoer die vertes in...Shoe..soos ek terug ry van die geraas van kaapstad na my plekkie in jacobsbaai ken die pad al die klanke van ou Gian...Elke song..en dan swerwer op repeat vir kilometers op n slag..Dis mos hoe musiek klink..fenomenale musician ..

  • @Thegamesking_Aden
    @Thegamesking_Aden 6 років тому +5

    Baie nice lirieke soos altyd Gian!! Groot fan van jou styl van musiek. Slim pen!!

  • @anevanzyl5859
    @anevanzyl5859 Рік тому

    Ek keer weer en weer terug na hierdie liedjie. Dis so roerend, sy beste!

  • @jericodavey1013
    @jericodavey1013 4 роки тому +5

    net een ding waaroor ek spyt is
    ...ek het hom nie vroeer al ontdek nie.

  • @dr.g.kadams2126
    @dr.g.kadams2126 4 роки тому +2

    I've never heard a more beautiful song. Mag God U seen. Baie dankie!

  • @bennofourie8564
    @bennofourie8564 2 роки тому

    Briljante song, baie uniek en awesome verby, ek speel hom gedurig opi kitaar, mooiste lerieke

  • @dg-carving6363
    @dg-carving6363 5 років тому +2

    wat een mooi nummer met gevoel.

  • @madeleleincronje7351
    @madeleleincronje7351 5 років тому +3

    Pragtige stem...... Bokant meeste ..... Uniek. Pragtige lewendige lirieke....
    .

  • @janviljoen6915
    @janviljoen6915 5 років тому +1

    Diep. Wow.

  • @lioneltbeukes4010
    @lioneltbeukes4010 6 років тому +6

    Bliksem maar die man sing mooi.En ek verlang nou sommer Weskus toe.