BOER AMERIKA EP1-PLANT SEISOEN

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 лют 2025
  • Welkom by Boer Amerika Episode 1!
    Hier vat ek julle saam deur ons plant seisoen op n mielie en sojaboon plaas in die Mississippi Delta.
    Kyk hoe ons as n Suid-Afrikaanse span saam ons baas die plant seisoen aanpak,en as jy van die video hou,deel dit gerus!
    Elke bietjie ondersteuning word baie waardeur!
    Boer Amerika groete!
    ‪@JohnDeere‬

КОМЕНТАРІ • 88

  • @theboykudaa
    @theboykudaa 8 місяців тому +5

    Im glad i learnt Afrikaans in school because this is too dope to miss out on.

  • @armandsmit
    @armandsmit 8 місяців тому +9

    Lekker man. Ons Boere en boer seuns is maar nog die beste maak nie saak waar hulle is nie.

    • @viwekenneth6028
      @viwekenneth6028 8 місяців тому

      😂 they the best in Africa against farmers who still use ox for ploughing overseas they just boys like Sipho and Themba in South Africa

  • @HennieGoosen-qr5sh
    @HennieGoosen-qr5sh 8 місяців тому +3

    Well done Wihan, hierdie videos is uitstekend!

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  8 місяців тому +1

      Baie dankie! Waardeur al die ondersteuning!

  • @thecamper7521
    @thecamper7521 8 місяців тому +4

    Ek hoop daar kom nog, die is goed. Van die beste. Trots Afrikaans

  • @marnusloots7407
    @marnusloots7407 8 місяців тому +5

    Wel gedaan!

  • @chanteschwartz6973
    @chanteschwartz6973 8 місяців тому +4

    Eerste wêreld land!!! Ek verstaan hoekom. Wat 'n lekker werk het julle Wihan!!!

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  8 місяців тому +3

      Virseker! Dit is hard,maar die moeite werd.

  • @jasonjohnson905
    @jasonjohnson905 8 місяців тому +6

    This was so dope with amazing shots and editing.
    Danko 🇿🇦 🎉

  • @mambaz28
    @mambaz28 5 місяців тому

    Lekker man lekker
    Gaan groot Wihan🤠

  • @JaxZeus
    @JaxZeus 8 місяців тому +2

    Lekker Manne, Farming Sim irl, dis baie cool! Ek wens julle alle goedheid en guns toe daar in die vêr-Vrystaat!!! laat loop met die vids en ek sal kyk.

  • @voodoonft6184
    @voodoonft6184 8 місяців тому +2

    Wel gedaan manne. Geniet regtig die video 👊🏻.

  • @neelsbrits9975
    @neelsbrits9975 8 місяців тому +2

    Mooi so ! Gooi mielies ! Hou aan !!!!

  • @juanmouton6520
    @juanmouton6520 8 місяців тому +2

    Hierdie is fokken insane! Well done

  • @henkmeyer1960
    @henkmeyer1960 7 місяців тому

    Dankie vir die, ek is hier woonagtig in Cheyenne, Wyoming. Man dis lekker om Afrikaans te hoor

  • @pierrebotha5129
    @pierrebotha5129 8 місяців тому +6

    kyknet kan kom leer TV maak hier!! welldone!

  • @ernstdewaal9472
    @ernstdewaal9472 8 місяців тому +2

    Great stuff !!!

  • @gjkoen
    @gjkoen 8 місяців тому +6

    Baie interessant om die Suid Afrikaanse oogpunt te sien op hoe die manne boer daar in die oorsee

  • @hectareshots
    @hectareshots 8 місяців тому +2

    Excellent work👍🏻 Looking forward to future videos.

  • @renierbaard920
    @renierbaard920 7 місяців тому +2

    Mooi manne..trots afrikaans

  • @jouGOETE
    @jouGOETE 7 місяців тому +1

    Genade - dis harde werk en goed gedoen. Ek praat van die video, nie eers die regte egte boerwerk nie.

  • @danielsmit6473
    @danielsmit6473 8 місяців тому +1

    Gee daai man a Bell's!!! Well done maak nog van die baie goed gedoen

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  8 місяців тому

      Baie dankie! Episode twee is kort op sy hakkie💪🏻

  • @Hartsock2009
    @Hartsock2009 8 місяців тому +1

    lekker mense, hoop dit gaan goed daar. Lekker

  • @JoshDT191
    @JoshDT191 7 місяців тому +2

    So lekker omAfrikaanse videos opyoutube the kan kyk😊

  • @albertvanlingen7590
    @albertvanlingen7590 7 місяців тому

    Wel gedaan manne 💪🏼🇿🇦💪🏼🇿🇦

  • @Pyr0Heimer-LoL
    @Pyr0Heimer-LoL 7 місяців тому +1

    Just subscribed, Please make sure you make an episode with a Braai en Potjie.
    Gaan goet manne

  • @mielie1993
    @mielie1993 6 місяців тому

    Well done 🚜

  • @paltim6709
    @paltim6709 7 місяців тому +3

    Trots op julle manne. Maak ons naam goed

  • @thegreenviking1422
    @thegreenviking1422 8 місяців тому +10

    Hierdie was great om te kyk... maar ek will saamstem met iemand anders se comment hier onder... doen engelse subtitles...kan maklik met AI gedoen word.. dit sal jou channel opblaas.. jou content is goed genoeg.!!! best of luck!!

  • @calvinengelbrecht322
    @calvinengelbrecht322 8 місяців тому +1

    Love die drone shots hou dit so

  • @thejyters
    @thejyters 7 місяців тому +2

    ai hoe mis ek die boer nou. Maak my lus om weer te gaan

  • @Vw1.8T20v
    @Vw1.8T20v 8 місяців тому

    Lekker man 💪💪💪🇿🇦🇺🇲

  • @michaelabennett20
    @michaelabennett20 8 місяців тому +25

    Wag al jare vir iemand om so series te begin

  • @ursulaliebenberg128
    @ursulaliebenberg128 8 місяців тому +3

    Baie dankie vir d seun Jy maak 'n ma se hart bly My seun is in South Dakota ook met sade Maar jong nie lief om fotos etc vir sy ma te stuur nie Nou kan sy ma beter prentjie kry van daai groot masjiene Mag jou channel gebless wees en uit sy nate groei!!

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  8 місяців тому

      Baie dankie tannie! Ek waardeur elke stukkie ondersteun bitter baie!

  • @Djp-f5u
    @Djp-f5u 7 місяців тому

    Eks so trots op julle manne!

  • @johnnydale6515
    @johnnydale6515 8 місяців тому

    Wihan you will get more subsbribers if you go the english route , love to see South Africans working hard to feed the world

  • @Nick22181
    @Nick22181 8 місяців тому

    Die 8R/RX in my opinie is seker een van die mooiste trekkers op die mark🔥🔥
    23:55 is n cool clip, lyk awesome.
    Net uit nuuskierigheid uit, hoekom het die 8RX nie daai ingeboude tanks wat van fabriek af kom nie, is die trekkers maar net wat die boer verkies met die tanks aan die kant?

  • @arnovanlierop682
    @arnovanlierop682 8 місяців тому +1

    Die Jong man mag maar!!!!
    Editing en Produksie is uitstekent!

  • @Tipel34
    @Tipel34 6 місяців тому

    Hello ....wat is MJ se van? Vriende van my werk in Amerika op ń plaas hulle van is Marais
    Voorspooed met jou channel. Uitstekend. Groete vanuit George SA. ❤

  • @johanlehanie7565
    @johanlehanie7565 8 місяців тому +2

    Netjies netjies🔥

  • @livingwith.9132
    @livingwith.9132 7 місяців тому

    Lekker video. Sal graag volg. Ballanseer dalk net die audio so bietjie, soms kan die musiek jou stem uitdoof. Maar 👍👍👍. Groete.

  • @Care-qd7wo
    @Care-qd7wo 7 місяців тому

    We love the content but we need English subtitles please

  • @johanndowling9161
    @johanndowling9161 8 місяців тому +2

    Het ek reg gesien die vlag?❤

  • @kobusvanniekerk6276
    @kobusvanniekerk6276 8 місяців тому

    Bie interesant hoe julle die chemie in die hi boy insit. Wys vir ons in detail asseblief?

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  8 місяців тому +1

      Yes dis als oppad in die volgende video💪🏻stay tuned

  • @magepunk1370
    @magepunk1370 8 місяців тому

    Hoekom kan ek nie n download op hierie video doen nie?

  • @gregoryscheepers4298
    @gregoryscheepers4298 3 місяці тому

    Waar het jy opleiding gekry om die werk te doen?

  • @wianbotha8538
    @wianbotha8538 8 місяців тому +1

    Met watter drone neem jy af?

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  8 місяців тому +1

      Dji Air 3

    • @wianbotha8538
      @wianbotha8538 8 місяців тому

      En is dit dan al wat jy gebruik om jou videos te neem,want dis goed gedoen

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  8 місяців тому +1

      @@wianbotha8538 ek het n dji action 4 ook en dan gebruik ek my foon ook.

  • @kobusvanniekerk6276
    @kobusvanniekerk6276 8 місяців тому +1

    Wihan gee assblief bietjis statistieke? Hoeveel plant julle?

  • @justinsmit6431
    @justinsmit6431 8 місяців тому

    Wanneer is die volgende video? Uitstekend

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  8 місяців тому +1

      Hy is nie vêr weg nie. Wag net vir n af naweek om bietjie alles bymekaar te sit💪🏻click die bell dan sal jy n notification kry sodra hy op is

  • @KeaganEveleigh
    @KeaganEveleigh 7 місяців тому

    ONS KORT MERCH VAN JOU AF ASB!!!!!!

  • @markofourie1856
    @markofourie1856 8 місяців тому +3

    Jy moet nog so video maak dis intresant

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  8 місяців тому

      Ek wil graag. Ek hoop net dit kry genoeg views ,dan maak dit dit die moeite werd💪🏻

  •  8 місяців тому

    Baie goed gedoen Seuna. Jy Kan maar nog maak dink ek.😅

  • @ericschoeman6613
    @ericschoeman6613 8 місяців тому

    Wow now voel my trekkertjie bietjie lig in die broek

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  8 місяців тому

      Nee man elke size trekker het sy job

  • @KoosSmit-n1j
    @KoosSmit-n1j 8 місяців тому

    My seun is ook in daardie omgewing en hy leer baie

  • @obySedgefieldgemofourgardenrou
    @obySedgefieldgemofourgardenrou 8 місяців тому

    Is dit die visvang man vanaf w kaap

  • @mississippifarmer4301
    @mississippifarmer4301 8 місяців тому

    Werk jy by allendale?

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  8 місяців тому

      Nee. Triple Run Farms. Buite Cleveland

  • @seavale11
    @seavale11 8 місяців тому

    wow

  • @Werner_HeR
    @Werner_HeR 7 місяців тому +1

    Jirre maar dit is plat daar. Jy kan dag en nag in wit en swart strepe sien aankom.

  • @sk8master69
    @sk8master69 7 місяців тому +1

    I wish I could understand this

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  7 місяців тому +1

      Ill be posting the same videos with english captions in the near future! Just takes a while with it not being able to be auto translated on editing apps.

    • @sk8master69
      @sk8master69 7 місяців тому

      @@wihanlehanie awesome!

  • @Plaasjapie56
    @Plaasjapie56 8 місяців тому

    Hoefeel werker is daar

  • @hanrocarstens1487
    @hanrocarstens1487 8 місяців тому +1

    da vat hy

  • @KoosSmit-n1j
    @KoosSmit-n1j 8 місяців тому

    Daar is seker nog afrikaanse boer

  • @jacovanderwalt3300
    @jacovanderwalt3300 8 місяців тому

    😂😂😂😂😂

  • @zawalters2156
    @zawalters2156 8 місяців тому

    Bly om te sien MJ het nou sy eie vliegtuig waarmee hy spuit🤣 ek en hy was bure toe hy vir Mark garry gewerk het

  • @PricillaNzima
    @PricillaNzima 4 місяці тому

    So is hulle AFRIKANER AMERIKANER

  • @paltim6709
    @paltim6709 7 місяців тому +1

    Wat ek sal gee om daar te gaan werk of my besigheid oor kon vat. Maar ek het geen kennis van boer.

  • @colekhan1306
    @colekhan1306 7 місяців тому

    English subtitles please brother. I understand abit of afrikaans but not enough to understand everything you’re saying. Great content though!

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  7 місяців тому

      Working on it bud 😂💪🏻thanks for the positive feedback

  • @aprilsmith3683
    @aprilsmith3683 6 місяців тому

    🇿🇦🫶🏻🚜

  • @funkwallah
    @funkwallah 8 місяців тому

    bevokte mullet