BOERE LAND EPISODE 1: Voorbereiding (deel 1)
Вставка
- Опубліковано 8 лют 2025
- BOERE LAND is ‘n boerderyprogram. Dit is ‘n inisiatief wat ‘n geleentheid bied vir mense om te leer oor landbou en die landelike leefwyse in Suid-Afrika.
Die program speel af op die plaas Boschkop wat ń gemengde boerdery is, dit het ontstaan in1964.
Die episodes sal die daaglikse take en interessante aspekte dek, maar ook die uitdagings wys wat in die boerdery is. Die boerdery maak gebruik van tradisionele boerderymetodes, maar ook van moderne boerderymetodes soos presisietoerusting en tegnologie.
Die eerste episode sal gefokus wees op die voorbereiding, alles wat opbou tot planttyd en ook oestyd in 2023 soos genoem.
Tussen deur die boerdery is daar ook skoolaktiwiteite - sport, akademie, gesinsaktiwiteite en gemeenskapsverpligtinge.
Boere Land is meer as net ‘n program; dit is ook ‘n klerehandelsmerk wat die boeregemeenskap in Suid-Afrika verteenwoordig.Die groot trefkrag lê in die feit dat mense iets kan leer van landbou maar dat dit ook sterk ondersteun word deur die landbougemeenskap.
Boere Land is geskep om mense op te voed oor die belangrikheid van landbou in Suid-Afrika. Dit het ten doel om bewustheid te kweek oor die uitdagings wat boere in hul daaglikse werk in die gesig staar, soos droogte, klimaatsverandering en ekonomiese druk. Deur middel van die program moedig Boere Land mense aan om die boeregemeenskap te ondersteun en die harde werk te waardeer wat daaraan verbonde is om die voedsel te produseer wat ons eet.
Die program stel ook die skoonheid van boerdery in Suid-Afrika ten toon. Met sy pragtige landskappe, unieke flora en fauna, en ryk kulturele erfenis, is boerdery in Suid-Afrika werklik ‘n besonderse ervaring.
You know you are boere when you just look at land and everythign starts growing and thriving
Prachtig! Groeten van de boeren uit Nederland
Greetings from Warsaw PL ❤️
Baie dankie dat julle die wonderlike videos met ons deel
Veilig wees kinders van ons land. Bid Vader se beskerming oor julle
The algorithm landed me here . . . I'm definitely not lost - this feels like home! Needed this kind of content👌
I watched the whole episode without understanding a word and i liked, subscribed for more. I understood what was happening though... I'm hoping for English subtitles in the future. Or for me to learn Afrikaans. This is good.
@@sandisopraiseworthzulu9263 My Afrikaans ain't too bad . . . when they say "n Boere maak n plan" - here you get to see them at work rather than giving nice talks!
Dis mooi dat daar nederige boere is wat eer aan die HERE bring.
Liked, Subscribed and Shared. Hierdie is die tipe media wat ons nodig het. Geen politiek en vingerwys nie, net opvoedkundig, eerlik en opreg. Wel gedaan
Puik.Netjiese boerdery.
Keep Up The Good Work ❤
Great program ❤❤❤❤❤ boerdery is in julle bloed - gaan ook net so voort in Nederland waar dit vandaan kom - Beste boere in die wereld
Ons het meer tv, youtube programme soos dié nodig. Dit gee so baie insig en 'n mens kan baie leer met sulke programme.
UA-cam algoritme het my ook hiernatoe gebring. Is lekker om jou land te sien as jy in die buiteland bly. SIen uit na die volgende episode.
Mooi , baie mooi vir ons boere ❤
Vinkie van Groblersdal Limpopo
Kyk Episode 2 is uit😄
Wens episodes was meer nader aanmekaar sodat mens lekker kan volg. Maar goeie program! Groete uit VSA
O hoe verlang ek na my land en sy mense. God hou nog steeds Sy hand oor ons.
😢 Dis moeilik so ver van ons land. (hier uit die VSA)
Nou kan ek ok leer baie dankie ek werk op die oilrigs wil nog altyd boer maar was in tegniese skool ni landbou nie baie dankie vir die program
groeten uit Vlaanderen, leuk om jullie bezig te zien!!
Fantasties! Dankie👌🏻 kyk👀
Baie dankie vir 'n fantastiese program! Gaan beslis nie een episode mis nie! Welgedaan!!!
Baie dankie ons waardeer dit opreg 🙏🏻
I hear soon there will be a bunch of farmers in the Netherlands looking for some cheap big land.
A great opportunity for you.
Dankie vir hierdie kosbare program!
Mooi program vir ons boere, goed om te sien hoe die jong manne nog voluit gaan. Hou so aan.
wanneer kom episode 2 uit as ek mag vra😅
Please add subtitles for us souties. Very interested in watching this series.
It has been added to episode 2 .. Unfortunately this episode will not have subtitles..
Puik program. Ek sien uit na die toekoms van hierdie beweging
Great production! Can you keep the written info on the screen a bit longer, please? My brein funksioneer nie so vinnig nie! 😅
Bitter netjies inmekaar gesit, hoop om jog baie te sien💯
EPISODE 2 nou beskikbaar 😄👌🏻 kyk gerus..
Baie interessant, sien uit na nog baie eposiodes.
Episode 2 is beskikbaar 👌🏻
Dit maak mens so hartseer maar ook biae trots.....
Baie intresant
Wish this was in English. Would be watching it from USA.
looks a lot like the dutch language
It is afrikaans
Learn Afrikaans!! 😊
@@sarahjones79 can't teach an old dog a new language.😄
I'm glad he didn't go too deep . . . I was able to follow the entire episode. Thanks to my Afrikaans teacher Mev. Kritzinger (Amanzimtoti High - Class of 2000).
Wish there could be english subtitles
Mis ek nou SA se boerdery...
Please can we have English subtitles, thanx
HI Ander ..Unfortunately we can't add subtitles to this video but we did get this request from others and added it too the second episode we will continue to do so..Unfortunately the people in the video mostly speaks Afrikaans as the plan was to only release it as an Afrikaans series..Check out Episode 2.
Thank you for your prompt response, yes I noticed you added the subtitles to episode 2, much appreciated. Thank you for your vast information on your channel.
wanneer kom episode 2 uit as ek mag vra😅
Hi,ek sien Neels het n Samsung flip foon,en ek wil net hoor wat is sy opinie van die foon veral so in die son heeldag?
Dink hulle wag vir die nuwes wat uit kom die Z 3 of so iets.Nie die beste fone op die mark nie maar hulle kom reg met hulle in praktyk..
Subtitles please, I can't catch some of the words in Afrikaans
As ek eendag groot is gaan ek n case boer word
Hello Boer friends, I invite you to come and live in my country, Paraguay, which has always been a country of people from all over the world (except Islamists), especially farmers from all over the world, like Germans, in Paraguay there are colonies of all countries, Mennonite colonies, German colonies, American colonies, Australian colonies (the only one in the world), there are Slavic colonies, Japanese and Korean colonies, they are welcome here and nobody does anything to you because of your skin color. . . , Paraguay is a little-known country, cheap but with a very good economy, without foreign debt, without inflation, a good international market and 10% VAT, with cheap and abundant land because they are sparsely populated, this is a country of patriotism. culture, republican and capitalist, work is sacred to us and we support those who like to work, here there are no leftists who take your money and distribute it to the lazy, that's why we do not accept China but we do accept Taiwan (but as we are so perfect they still wanted to trade with us even if we recognize Taiwan in their faces) we recognize Jerusalem as the capital of Israel and we will move our embassy there, Paraguay is number 1 in agricultural products like soybeans and number one in livestock like the meat, countries that we challenge still buy our products like China and Russia, within 10 years Paraguay will be a regional power and that is why I invite you to be part of this before it is filled with Europeans.
Inlyding is 'n bietjie lank.
Dankie vir die terug voer. Ons werk verseker daaraan.Dankie vir die kyk🙏🏻
@@boere_land dalk net tyd snitte in sit en English subtitles. Baie netjies dankie.
@@jones1409 Baie dankie 🙏🏻
Sal graag saam met julle wil werk
julle noem klimaat verandering-- wat n kak storie
Klimaatsverandering is 'n nwo rookskerm om klimaat beheer weg te steek. Dis geensins 'n normale verskynsel of verandering nie.
We need to move to environmental friendly and sustainable farming methods. No love for the Land from this American style of farming. Pathetic!
Your comment doesn't help anybody. Lead the way by example and show us how you farm?
Oh wow look who's talking....... I honestly would like to know where do one get your type of thinking ....they suppose to call you MaDom MaDom your nature will always be destructive ,,''fyi I'm not white 🐻❄️
Dis nou my mense die, dankie vir die lekker Afrikaans en ek wens julle sterkte toe, Groete hier uit Amerika