EERSTE GRONDWERK MET DIE JOHN DEERE 8RX & LEMKEN RUBIN 12 - BOER AMERIKA EP6

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 17 вер 2024
  • Dagse! En welkom by Episode 6 van BOER AMERIKA! In die episode vat ek julle saam my in die nat nuwe John Deere 8RX 340 met n Lemken Rubin 12 agter hom , en ons begin met die eerste grondwerk na die mielielande gestroop is hier op Triple Run Farms in die Mississippi Delta. Kyk gerus saam en moet nie vergeet om te like en subscribe nie asb!
    BOER AMERIKA Groete!

КОМЕНТАРІ • 27

  • @MLPierce289
    @MLPierce289 5 днів тому +6

    Ou great content man hou aan julle is amper weer by die huis man srerkte 🔥🔥🔥🔥

  • @hugoventer3737
    @hugoventer3737 5 днів тому +3

    Beste deel van my dag

  • @grahamnel2440
    @grahamnel2440 4 дні тому +9

    More Wihan. Ek volg n klomp boere in amerika,jou chanel is daar saam met die bestes.Voorspoad. KOM MENSE LIKE EN SHARE OM DIE CHANEL TELAAT GROEI!

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  4 дні тому

      Baie dankie!! Waardeur die positiewe terugvoering!

    • @AndreZA979
      @AndreZA979 3 дні тому +2

      Stem 100 % saam. Ek volg die Larson's en Welker's. Het altyd ook Millennial gekyk maar hy is maar n slapgat. Wihan hulle werk hard en vat dit persoonlik en is opreg. Trots op die boys!

    • @grahamnel2440
      @grahamnel2440 3 дні тому +1

      @@AndreZA979 stem saam oor millian. Kyk biekie na farming fixing and fafricating

  • @cilliersgrobler8767
    @cilliersgrobler8767 4 дні тому +2

    Dankie Wihan baie geleer🔥

  • @Bdon06
    @Bdon06 2 дні тому

    leka man boyz - goeie vid waardeur

  • @neill3074
    @neill3074 5 днів тому +3

    Oh yea boys🔥🔥

  • @johnsephton-poultney6391
    @johnsephton-poultney6391 4 дні тому +1

    Wil jou baas graag sien. Baie interesant.

  • @johnnydale6515
    @johnnydale6515 4 дні тому +1

    Julle het seker verlede naweek se rugby gekyk . How is the response to rugby in USA , our boys can work and play rugby in USA ,jobs well done by you guys from South Africa .Let us all support Wihan as I have also being watching farmers in USA from the beginning , like How farms work ,Sonne farms ,Laura farms ,Larson farms en ook baie ander ,Wiham hoe lyk dit met Engelse kommentaar om universal friendly te wees

  • @gerrievijloen9604
    @gerrievijloen9604 4 дні тому +1

    Oulik man. Maak 'n organogram van julle boerdery. Wil graag sien hoeveel mense bo julle in beheer is.

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  4 дні тому +4

      @@gerrievijloen9604 net my baas,werk baie goed so. Geen voormanne. Geen managers ens ens. Net een man wat jy aan hoef te raporteer en orders vanaf vat. Baie tevrede.

  • @FlyWithNash
    @FlyWithNash 4 години тому

    Is dit my gloves mm? 12:03

  • @john-thomaspringle4199
    @john-thomaspringle4199 4 дні тому

    Yes Wihan,Wou sommer vir interessantheid weet wat die laagste Hp trekker sou wees om daai lemken gemaklik te trek,Ek sien jy het die 340 daarso
    Toe het ek net gewonder of daar kleiner is en of die 340 die laagste sal wees wat jy kan gaan?
    Groete uit SA,Love die Vids!

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  4 дні тому

      @@john-thomaspringle4199 dagsê! Ek dink jy kan bietjie laer wegkom met n 310,ons het laasjaar hom gesleep met n 8rx 310 en hy het heel goed gedoen. Wat jy in ag kan neem ook is dat die 8rx met die 4 tracks sy krag baie beter neersit as n tyre trekker. Maar ja jy kan virseker wegkom met n kleiner hp trekker. Jy gaan net stadiger hardloop dan.

  • @Droneguyafrica
    @Droneguyafrica 4 дні тому

    Met watse drone vlieg jy

  • @kylefourie2788
    @kylefourie2788 4 дні тому

    Yess wihan , will net hoor man watse drone gebruik jy en watse drone stell jy voor vir plase

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  3 дні тому

      Ek gebruik n dji air 3 maar n dji mini 3 is meer as genoeg as jy net gewone goed wil afneem. Hetsy dit plaas,travel,enigiets basically. Billik geprys ook.

  • @mississippifarmer4301
    @mississippifarmer4301 4 дні тому

    Dai trekker het die E23 transmission in

  • @mishaguevara
    @mishaguevara 4 дні тому

    Unintelligent farming. This is farming for Profit. It is Not about growing food, that has a high nutrition value, no....just turning a Profit. Capitalist farming.
    Some day You farmers might evolve beyond Greed.
    Selling Low nutrition food to Your fellow man, is just Shameful.

    • @henrylanguage3
      @henrylanguage3 4 дні тому +2

      Says the person who probably knows nothing about farming or plant production.
      You probably would let a houseplant die.
      Sit down.

    • @DJK4Love
      @DJK4Love 4 дні тому +2

      I agree with this but there is aslo another side to this. These men left their home country to come and earn a living. South Afica is a horrible place. They are just doing their work. They dont make the farming rules

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  4 дні тому +7

      Come spend a day with us. With all the economic difficulties that my boss face every day to keep this farm alive and running. You cant just turn a 7000 acre farm into a greeny organic paradise in a day and expect to survive? Its not viable. And also i bet you didnt watch the whole series to see how we are testing new liquid fertilisers that are healthier for the ground? Bet you didnt see where we spray with ground rigs instead of crop dusters to save more trees and the environment around it? Go grow some crops yourself and run a farm yourself and ill be watching for your greeny content on how to make a living and grow good crips in 2024 with your “organic pixie dust”. Take care. Cheers

    • @JustinSmit-m5q
      @JustinSmit-m5q 6 годин тому

      Hahaha uitstekend gese ​@@wihanlehanie