Francois van Coke & Ryno Velvet | Aande (Official)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 лют 2025
  • Stream die song hier: ffm.to/aande
    Volle album drop Maart 2025.
    Francois van Coke: Vocals
    Ryno Velvet: Vocals
    Richard Onraet: Guitar and bass
    Ricus Nel: Pedal steel guitar
    Sheldon Yoko: Drums
    Produced by Richard Onraet
    Recorded at Sunset Studios by Jürgen von Wechmar
    Mixed by Dane Taylor
    Mastered by Tim Lengfeld
    Written by Ryno Velvet, Francois van Coke and Richard Onraet
    DOP & Editor - Eric T Graham
    Line Producer & Gaffer - Tehan Buys
    ek vind nog my voete
    vind my voete as jy my skop
    vasgedraai besete
    alarm weergalm in my kop
    voel jy nog die aarde
    wat onder jou beweeg?
    volg jy nog die roete?
    waar moordenaars kan preek
    hierdie aande
    hierdie aande fok my op
    en ek bloei nog
    en ek bloei nog as jy jok
    stop my op
    as jy jok
    doen jy nog die moeite
    om die wêreld te kan stop?
    sodra alles soet is
    gaan dit dadelik na jou kop
    werk aan ons beroerte
    en 'n hou wat my uitklop
    maak die rotse klippe
    en gee vir my die stof
    hierdie aande
    hierdie aande fok my op
    en ek bloei nog
    en ek bloei nog as jy jok
    stop my op
    as jy jok
    die kameras kyk terug in jou oë
    ons sien saam ons onvermoë
    ons sal kry wat ons verdien
    as ek jou net weer kan
    hierdie aande
    hierdie aande fok my op
    en ek bloei nog
    en ek bloei nog as jy jok
    hierdie aande
    hierdie aande fok my op
    en ek bloei nog
    en ek bloei nog as jy jok
    stop my op
    as jy jok

КОМЕНТАРІ • 51

  • @jancoschulze8059
    @jancoschulze8059 6 днів тому

    2de beste song na dagdronk... @francois van coke.. 🤟

  • @IgorvanAs
    @IgorvanAs Місяць тому +5

    Francois, ek is so lief vir die musiek wat julle maak. Dit is 'n ongelooflike groot deel van my lewe, en julle praat regtig met my siel. Julle is die ware verteenwoordiger van Afrikaners.

  • @rupertwilsenach4121
    @rupertwilsenach4121 Місяць тому +2

    Jis my maat, van Van Coke Kartel, FPK tot Die uwe Francois van Coke, legends in harde negatiewe, hartrakende, storievertellende relatable musiek.
    Legends! Love wat julle vir die industrie doen and almal bymekaar bring!

  • @AlaniFouche
    @AlaniFouche Місяць тому +1

    Ek hou baie van die song. dit is rerig mooi en n groot vibe! Baie dankie vir sulke lekker musiek

  • @Darkstar-g3e
    @Darkstar-g3e 25 днів тому

    Joh, lyk so good Francois! Bliksem!

  • @Steyn92
    @Steyn92 Місяць тому +4

    Ryno jou legend 👊🏻

  • @elizmagreyling6288
    @elizmagreyling6288 Місяць тому +4

    Dis net wow.
    Ryno ek is so trots op jou.
    Ek volg jou al van die MK89 dae af.
    Destyds was cds skaars in ons klein plaas dorp.
    Ons het 'n goeie verhouding gehad met die eienaar van die video winkel.
    Ek het jou cds daardie tyd deur hom bestel. Hy het een dag vir my gevra "watse kak luister ek"😂 toe sê ek vir hom, dis nie kak nie dis Ryno Velvet en hy gaan nog "groot" word.
    En kyk waar is jy nou, 14/15 jaar later..

  • @daniellepotgieter811
    @daniellepotgieter811 Місяць тому +2

    Hierdie lyrics fok my op! Dis ń vibe!!!!!❤❤❤❤❤❤❤

  • @katvrou1
    @katvrou1 Місяць тому +1

    Fokkit. Ek wens hierdie twee wil ophou om woorde uit my mond te haal. Dit raak nou freaky. * headbanging furiously *

  • @RadiostatsApp
    @RadiostatsApp Місяць тому +1

    Damn! Just saw that this track is currently on rotation on Bok Radio in Cape Town, South Africa!

  • @Jays_Highway
    @Jays_Highway Місяць тому

    Added to my South African music playlist. 🎶

  • @alternativealbs
    @alternativealbs Місяць тому +1

    Ons musiek playlist klink al soos Francois van Coke, maar dis nie my skuld dis musiek wat praat met 'n mens nie.

  • @coenraadpieterse414
    @coenraadpieterse414 Місяць тому +1

    Dis n duidelik song die 🔥🔥

  • @mornearcher5061
    @mornearcher5061 Місяць тому +1

    Heel beste,

  • @AJVanNiekerk-bv4ui
    @AJVanNiekerk-bv4ui Місяць тому +1

    What a tune man!! Hy is op repeat heeldag al

  • @ryanbritton2345
    @ryanbritton2345 Місяць тому +1

    Lekker Lekker Julle 🔥

  • @bernardsenekal1976
    @bernardsenekal1976 Місяць тому +2

    Sommer net absoluut BEFOK!

  • @valkievancoke78
    @valkievancoke78 Місяць тому +1

    Beste tune manne!

  • @nicola.dreyer
    @nicola.dreyer Місяць тому +1

    Vibes op vibes op vibes! 🔥

  • @jayoray-ru7vh
    @jayoray-ru7vh Місяць тому +1

    Fok ja! Nog n treffer vir die somer

  • @ElmarieHoltzhausen-p7u
    @ElmarieHoltzhausen-p7u Місяць тому

    Great song, love dit. ❤

  • @Green1976666
    @Green1976666 Місяць тому

    Lekker Boys !

  • @nhviper2171
    @nhviper2171 Місяць тому

    love it. boys

  • @jandregermishuizen9796
    @jandregermishuizen9796 17 днів тому +1

    Jy en Ryno kan maar nog 283629 songs saam maak!

  • @JeanRickOdendaal
    @JeanRickOdendaal Місяць тому +2

    Wag al lang jare vir ‘n collab met julle twee …. Knap gedaan ✅ 🎙️

  • @RynoVelvet
    @RynoVelvet Місяць тому +1

    🔥🔥🔥

  • @m.t.1187
    @m.t.1187 Місяць тому

    Love dit ❤❤❤

  • @rynoeloff2502
    @rynoeloff2502 26 днів тому

    Bevok🤙

  • @charlie-marlomauriks9877
    @charlie-marlomauriks9877 Місяць тому

    what an amazing experience!!!!! ❤️🤘🏻🔥🔥😍

  • @PJDURRMUSIC
    @PJDURRMUSIC Місяць тому

    Banger

  • @dj_trndk3397
    @dj_trndk3397 Місяць тому

    Dagsê mense🤘🏻

  • @celestbritz2100
    @celestbritz2100 Місяць тому

    Awesome ❤

  • @JacquesVDB
    @JacquesVDB Місяць тому

    Awesome…!

  • @BradC-e5z
    @BradC-e5z Місяць тому

    Fire 🔥 🔥🔥

  • @LandieHerselman
    @LandieHerselman Місяць тому

    🔥 love it

  • @willemwannenburg
    @willemwannenburg Місяць тому

    Luckies!

  • @POPNPRAY
    @POPNPRAY Місяць тому

    Dankie 🤙

  • @LaurikaLiebenberg
    @LaurikaLiebenberg Місяць тому

    Yas boys!!!!

  • @lisabest8939
    @lisabest8939 Місяць тому

    love dit!! ❤️‍🔥

  • @SmilingArcticWolf-gp5be
    @SmilingArcticWolf-gp5be Місяць тому

    Pragtig

  • @Mikeylarry945
    @Mikeylarry945 Місяць тому

    Francious verdien n kexp en like a version live opname 💯🔥

  • @morekisi
    @morekisi Місяць тому

    Lovit

  • @louis_ellis.2410
    @louis_ellis.2410 11 днів тому

    🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻

  • @SafePlace-t3l
    @SafePlace-t3l Місяць тому

    yessss

  • @deanjoubert30
    @deanjoubert30 Місяць тому

    Great collaboration, Francois maak n snit saam Valiant Swart asb!

  • @diepomp387
    @diepomp387 Місяць тому

  • @ChristiaanRock
    @ChristiaanRock Місяць тому

    nice

  • @Jays_Highway
    @Jays_Highway Місяць тому +4

    Francios lookin' like Afrikaans Ed Sheeran in this video. 🤣

  • @YeetMine
    @YeetMine Місяць тому

    Jis Francois raak fokken oud man 😅 nee hell tyd vlieg , ❤

  • @chellyborn7150
    @chellyborn7150 Місяць тому