Veral vir ons wie (al vir so lank) nie meer in SA bly, is dit darem lekker om so rond te kan beweeg daar saam met allerlei bekende Afrikaner karakters. Was nou weer ekstra-bly om te sien Don gaan een van die gaste wees en toe nog boonop om daar aan die begin die mooi ou stoomtrein te beleef... As kind was om by stasie te gaan sit ek kyk na die treine 'n uitstappie saam Oupa, terwyl hy tekeninge daarvan gemaak het...
Ag nee, Hoor niks,sien niks. Eindig "voor" die einde,en weet nou nog nie wat die ou se storie was nie,. Klank was altyd die swak element,met SA rolprente.!!
Jan Breytenbach was 'n amateur filmmaker wat nie juis groot sukses met sy paar rolprente behaal het nie so ek dink goeie klanktoerusting was een van sy minder worries.
Thank you so very much. I truly love Afrikaans movies. The absolute best 👌 🎉
Tillie, baie dankie vir die goeie films wat jy oplaai. Dis puik
Dankie vir die movies love this
Baie dankie Tillie jy is sommer 'n puik mens om ons so terug te voer❤
Baje dankie waardeer dit opreg die mooi vlieks
Baie goed! Dankie, Tillie.
Afrikaanse rolprente bly maar wenners, baie dankie 😊
Tillie Baie dankie vir die goeie fliek
Genot. Dankie ❤
Veral vir ons wie (al vir so lank) nie meer in SA bly, is dit darem lekker om so rond te kan beweeg daar saam met allerlei bekende Afrikaner karakters. Was nou weer ekstra-bly om te sien Don gaan een van die gaste wees en toe nog boonop om daar aan die begin die mooi ou stoomtrein te beleef... As kind was om by stasie te gaan sit ek kyk na die treine 'n uitstappie saam Oupa, terwyl hy tekeninge daarvan gemaak het...
Nie net oorsee maar ook almal in Suid Afrika wie die flieks baie jare gelede of selfs nog nooit gesien het, geniet dit xxx
Mooi. Lekker om na te kyk. 😮 5:16 ❤ 5:16 5:16
Lekker gekyk dankie👍
Baie dankie Tillie!
Baie dankie.
Goeie movie dankie Tillie
Heel lekker. Dankbaar
Thank you 😂😂
Dankie
Pragtig met my song I wanna live
Hi ek is opsoek na die afspraak in die kalahari
❤❤
Ag nee, Hoor niks,sien niks. Eindig "voor" die einde,en weet nou nog nie wat die ou se storie was nie,. Klank was altyd die swak element,met SA rolprente.!!
Ek stem 100% met jou saam, Jerry! Vir my was daar ook nie eintlik 'n storielyn nie en baie simpel einde 👍
Jan Breytenbach was 'n amateur filmmaker wat nie juis groot sukses met sy paar rolprente behaal het nie so ek dink goeie klanktoerusting was een van sy minder worries.
Dankie Tillie was goed
goeie rolprent ..is daar nog n rolprent van ampie asb
Nooit so rolprent gemaak nie maar wel vir TV.
ek moet Se my men's weetwat Om te mak
Not intrested