Hoërskool Fochville Bybel-Periode 24 Julie 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 6 вер 2024

КОМЕНТАРІ • 15

  • @esterbotha2912
    @esterbotha2912 Місяць тому +2

    Baie dankie Pastoor Stols vir ñ wonderlike boodskap wat ek glo, hulle altyd sal bybly regdeur hul lewe - die Here is en bly my Herder🙏🏻

  • @phebeviljoen7813
    @phebeviljoen7813 Місяць тому +1

    Pastoor Stols en span dankie - wat n wonderlike en geseende geleentheid saam met die jong groep tot eer van die Here en uitbreiding van Sy koninkryk hier op aarde. 🙏🙌🏻👏🏻🌿🕊️🔥❤

  • @pastoorwynandstols3364
    @pastoorwynandstols3364 Місяць тому +9

    Ek wil aan Fochville Hoërskool ons innige dank betuig vir die voorreg wat ons as Gemeente gehad het om hierdie Bybel Periode waar te kon neem. Hoe wondelike dat ons nie nodig gehad het om gekleurde, flitsende ligte en rookmasjiene te gebruik om 'n atmosfeer te skep nie, net die Naam van ons Here Jesus Christus het alles verander. Onder helder ligte het die Here harte aangeraak. Baie dankie aan elkeen van Carletonville Pinkster Protestante Kerk vir u betrokkenheid.

  • @louisepretorius6727
    @louisepretorius6727 Місяць тому +3

    Wat n belewenis om na hierdie te kon luister. Mev Nortje en personeel, welgedaan. Mag die Here julle ryklik seën.

  • @DavidBotha-zc7lj
    @DavidBotha-zc7lj Місяць тому +7

    Wow, dis net wonderlik om in Fochville Hoêrskool lof en eer aan ons skepper, ons Heer en Meester te bring want HY's ons Krag en Sterkte en SY belofte staan vas: Julle is tot alles in staat deur Christus wat julle die Wysheid gee. Geseënde groete Pastoor Wynand.

  • @daleenengelbrecht6311
    @daleenengelbrecht6311 Місяць тому +2

    ❤❤❤ Pragtig Prys die HERE

  • @riaansteyn1978
    @riaansteyn1978 Місяць тому +1

    Wonderlike boodskap. Amen

  • @pastoorwynandstols3364
    @pastoorwynandstols3364 Місяць тому +2

    Baie dankie Mev Nortjé en Personeel, die Here seën u ryklik!!!
    Pastoor en Mev Stols, Kerkraad en Gemeente

  • @Gipichannel123
    @Gipichannel123 Місяць тому +3

    Dis awesome 👌

  • @johnbensch536
    @johnbensch536 Місяць тому +3

    Laat my terug dink aan so paar jaar terug toe one elke Maandag oggend saal opening gehad het met sang, skrif en gebed........so jammer dit het uitgesterf. Skitterend Fochville Hoerskool❤

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf Місяць тому +1

    Dankie Jesus.Ons loof en prys U daarvoor🙏💕🌹🦋🐞🐝🐜Jesus seen elkeen .Dankie vir Joh3:16

  • @hanniehamman
    @hanniehamman Місяць тому +1

    Dit wonderlik om dit te sien... HERE GETROU

  • @natasiawr
    @natasiawr Місяць тому +1

    ❤❤❤

  • @nelliefourie9102
    @nelliefourie9102 22 дні тому

    Dis ongelooflik om dit weer in n skool te herleef

  • @soniafourie6944
    @soniafourie6944 Місяць тому +1

    Loof die Here