Ep. 9 | ‘Net nog enetjie’ ‘oor’ Donald Trump se sluipmoordpoging

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024

КОМЕНТАРІ • 9

  • @martiesenekal388
    @martiesenekal388 Місяць тому

    Dankie vir die humor ons het dit nodig

  • @elnavanrensburg3629
    @elnavanrensburg3629 Місяць тому

    Geniet julle besprekings en sin vir humor😃

  • @networkassociates9317
    @networkassociates9317 Місяць тому

    Inderdaad.Leer om die werklikheid te bestuur. Die Closing Parade is op pad

  • @Michaelfrikkie
    @Michaelfrikkie Місяць тому

    Dankie vir 'n lekker gesels! (My 5c)
    Dit laat my dink... Daar is 'n ander aspek i.v.m gemeenskap en regering, as gemeenskap nie verteenwoordiging in die parlement het nie, is daar altyd oorheersing. Gemeenskap is al lank al nie meer hoofsaaklik 'n geografiese definisie nie - elke gemeenskap weet waar sy hart na neig, om volronde mens te wees, maar dit is opsetlik moeilik gemaak om jou hart te voel of te ontdek. Ek hoop ons weet nou dat gemeenskap is nie blootgestel aan die misplaaste idees oor "skeiding van kerk en samelewing" nie, dit IS die samelewing...
    Ek dink dat meeste Verlligtings Era Ideologieë, klink hol, en selfs boos, juis omdat dit hoofsaaklik suksesvol geïmplementeer is en die mense toe agtergekom het dat "optimale bestaan" wat almal soos bakterieë behandel, waar alles wat menswees bepaal in die "binne kammer" van jou persoon moet gebeur, onmenslik is. As daardie Ideologiese bakterieë uit kom om hulpbronne van die Globale Markplek en Leviatan staat te vereis, dan lyk dinge nie mooi nie - dit lyk soos zombies.
    Dank Vader, COV!D het gebeur, toe besef sekere mense wat gebeur en dat die "Brave New World" van Huxley toe al reeds 'n werklikheid is, die soma is net nie goed genoeg nie.
    Dan is daar ook die werklikheid dat suiwer meganistiese administrasie van transaksies binnekort heeltemal deur AI gedoen kan word...🤔
    Jammer, hierdie is meer as 5c.

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 Місяць тому

    Goeie gesprek julle

  • @dsjakesjacobs2304
    @dsjakesjacobs2304 Місяць тому

    Vragie , is die aanbieder Connie Mulder familie van Oud Dr Connie Mulder , wonder net. Geniet die prograam baie.

  • @user-vr4vr3ou4z
    @user-vr4vr3ou4z Місяць тому

    Plaas ook gekòop Juluis

  • @user-vr4vr3ou4z
    @user-vr4vr3ou4z Місяць тому

    Sal saamwerk onder omstandighede want niemand is nog tronk toe van state capture en waar is di cuptas

  • @erniegouws7262
    @erniegouws7262 Місяць тому

    Intelligensie is nie baie hoog in die praatjies nie 😂 ....
    Eerste keer sien ennnnn .... LAASTE KEER KYK !!!!
    BAAIIIIIII 🖐️
    Die kinderagtige gegiggel heeldeur 😒🤦🏻‍♂️