Ep. 7 | ‘Net nog enetjie’ oor John Deere Steenhuisen

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 лип 2024
  • Was John “Deere” Steenhuisen ten minste al by Nampo en sal minister McKenzie ʼn bok vir sport (kuns én kultuur) kan wees? Luister hierdie week se episode om alles van die nuwe kabinet te leer.

КОМЕНТАРІ • 10

  • @liplip9415
    @liplip9415 26 днів тому +3

    John sal sy bes doen ons moet net nie van hom verwag om alles oornag te verander nie . Hy het darem op n plaas groot geword en ook sy eie plaas gehad . Teminste doen die DA goed in wat hul doen en nie korrupt soos sekere partye .

  • @francoiskruger1396
    @francoiskruger1396 28 днів тому +4

    Oulike program

  • @Acton65
    @Acton65 25 днів тому

    Engelse sprekende luisteraar hier. Hou baie van die geselligeheid en die gesels. Hou asb. aan!!

  • @watdefok
    @watdefok 28 днів тому +2

    Two tone Steenhuisen moet nou kortbroek dra

  • @truth-Hurts375
    @truth-Hurts375 26 днів тому

    My Land !!!
    Liquor Land !!