Japie Laubscher, 24 Bobaas Nommers, Kant 2

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 лют 2025
  • Hier is Kant 2 van Japie Loubscher se plaat, 24 Bobaas Nommers.
    1 Kosie My Rosie 0:00:00.000 0:02:38.180
    2 Strikdas Polka 0:02:39.901 0:05:00.000
    3 Maroelaboom 0:05:01.562 0:07:26.213
    4 Rietvlei Polka 0:07:27.563 0:10:10.958
    5 Aitsa 0:10:12.785 0:12:59.507
    6 Lekker Seties 0:13:01.466 0:15:35.901

КОМЕНТАРІ • 19

  • @ACVisser-h1f
    @ACVisser-h1f Рік тому +2

    Baie dankie vir die voorreg om na so 'n Bobaas musikant te mag luister. Dit is 'n plesier en ontspanning. Baie dankie. Ns. Die ander musikante was net so voortreflik.

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 7 місяців тому

    My pa het my op sy musiek leer dans ek is nou oud maar dit praat nog met my dankie dat ek nog die vooreg het om te luister Ria ❤😅

  • @FinelliDybeen-tk7dt
    @FinelliDybeen-tk7dt Рік тому +1

    Hoor net hoe gesels daai krismiswurm. Net hy kon dit so doen. Skitterend.Dankie

  • @wikusaugustyn3872
    @wikusaugustyn3872 8 місяців тому

    Fantasties ! Soe en daai ghitaar👏👏👏

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 7 місяців тому

    Oo Japie se mesiek is na aan n mens se hart Ria 😂❤

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 8 місяців тому

    Dit bly maar mooi wie ookal Boeremusiek speel dit bly n kuns om die indtremente so te kan speel dankie dat ek nog die vooreg het om dit te kan geniet

  • @MysteStorm
    @MysteStorm Рік тому

    Please, how do I get in touch with you?

  • @thysleeuwner5350
    @thysleeuwner5350 Рік тому +1

    Magiel Grobler het saam met oom Japie plate gemaak. Kan jy dit laai vir ons? Sarie Marais van oom Japie is ons nie amptelike volkslied. Het dit verdwyn.? Dis n hoogtepunt. Daar is n groot storie aan verbonde.

  • @Jantak
    @Jantak Рік тому +1

    Het iemand die name van die snitte in nommer orde asb.?

    • @JohanJoosteMusiek
      @JohanJoosteMusiek  Рік тому

      Jan kyk net onder die foto is die name en die volgorde. Hierdie is kant 2, maar kant 1 is ook op my blad.

  • @LorraineGeldenhuys-d8k
    @LorraineGeldenhuys-d8k Рік тому

    Ek hou van sy Musiek ek het saam met hom geverk

  • @izakmeyer1402
    @izakmeyer1402 3 роки тому +2

    Japie Laubscher Bly maar Altyd Bobaas Beste Ooit

  • @rinagreeff9967
    @rinagreeff9967 3 роки тому +2

    Bobaas musikant

  • @dennisjeffs4239
    @dennisjeffs4239 3 роки тому +1

    Great music but we want a live video please 👍!!

    • @JohanJoosteMusiek
      @JohanJoosteMusiek  Рік тому

      Unfortunately, Japie has past on many years ago, before video clips could be made as we see on UA-cam today.

  • @AlbertScheepers
    @AlbertScheepers Рік тому

    17:10 op 14 September 2023. Ek wend ek kon hom petsoonlik ontmoet.

  • @emmamarenthiajacobapelser2314
    @emmamarenthiajacobapelser2314 2 роки тому +1

    Boere Musick country gospel in enige forem van instrumente is goed vir die siel en kalmeer die gemoed

  • @stuartrobson3843
    @stuartrobson3843 3 роки тому +2

    Nog nooit geewenaar