Fokofpolisiekar - Tiener Aksie Einde (Official)
Вставка
- Опубліковано 1 гру 2014
- Captured at the launch of the Brand Suid Afrika EP in Greenpoint (Cape Town) in 2006.
Snake's arm was still in recovery and he took the opportunity to produce this video.
"Die weer is plesierig hier, daar's net geen plek vir my om my kop neer te lê nie." Kan nie meer gepas wees deesdae nie...
hulle skuld ons nog 'n album
Dit raak net meer en meer relevant met tyd
Mis die een op die setlist. Bring asb terug :)
"Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan,dis makliker om mense so in die oë te staar. Daar is net geen plek om my kop neer te lê nie" Ken die gevoel. Die woorde is meer as geld werd.
Fok ek wens youtube het n love button gehad.
Legends julle musiek is poes mal 🤘💀🤘
Die song sal altyd befok bly
Fok ek mis di shows nou Al's net t shirts en n klomp merchandise en voel fake. Kom ons enjoy Mar dit vir wat dit was
Die eerste 3 albums was befok, die laaste een is so fokken mainstream en al hierdie skape like dit nou ook. Voel fake.
@@ShredderZA Daai tyd was fokof 'n beweging. Ongelukkig is hulle nou net 'n handelsmerk