Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My - Album

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 6

  • @nicolahamman9784
    @nicolahamman9784 6 років тому +1

    Wow dit is werklik pragtige musiek ❤ Hy het werklik n talent, maak die mooiste kuns met woorde en lirieke.. Ek kan letterlik voel hoe sy musiek met my hart praat.
    JNDR
    Ek hoop vir jou as n sanger al die sukses in die Wêreld en dat jy sommer duisende kere meer sukses en voorspoed sal ervaar as sommige ander skryfers wat net oor (drank en seks) kan skryf.
    Jou musiek het werklik waarde, en die krag om n lewe te kan verander ❤ Dankie daarvoor 🌼

  • @ettiennelategan887
    @ettiennelategan887 7 років тому +1

    Hey, hiers nou 'n paar lekker tunes. Baie nice!

  • @AnnemarieRheeder
    @AnnemarieRheeder 4 роки тому

    ...Is sooooo verlief op die stem en elke woord wat ek hoor. Ek wens al die liedjies was hier te vinde, met of sonder video. Is daar nie iemand wat alles het en dit dalk wil oplaai nie?

  • @francospov4882
    @francospov4882 7 років тому

    waar kan ons die lirieke kry

    • @rohanvdwesthuizen9429
      @rohanvdwesthuizen9429 7 років тому

      mp3juices

    • @ettiennelategan887
      @ettiennelategan887 7 років тому

      Manne ondersteun ons local boikies. Hierdie is goeie musiek, koop die album en dan het jy dit in studio kwaliteit ook 👍