DIE LEWE IS 'N LIED (ft. Angie oeh & Loufi)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 кві 2023
  • "Die Lewe is 'n Lied" by VAN PLETZEN featuring Angie oeh & Loufi from the album "Enter the Grootness" FULL ALBUM OUT NOW: orcd.co/enterthegrootness
    Get the song here: orcd.co/dielewelied | VP Official: vanpletzen.co.za/
    CREDITS:
    Shot and Cut by Louis Minnaar
    General Assistance: Christo Niemandt
    Make Up: Michelle Scheepers
    Shot at Sowaar Studios, PTA.
    Special Thanks to Jägermeister
    LYRICS:
    Die lewe is 'n lied
    en ons skryf hom elke dag
    As ons by die deure staan
    sal jy vir my wag
    Slaap in die oggend
    en raak wakker in die nag
    Die wereld is vol haat
    Dis na liefde wat ons smag
    I don’t chase, I attract
    Shut your face, hou jou bek
    Too much krag in this plek
    Haters choking on my sack
    Suffocating on my sack
    Complicated by my sack
    Motivated by my sack
    and liberated by my sack
    Die lewe is 'n lied
    en ons skryf hom elke dag (Elke dag)
    As ons by die deure staan
    sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
    Slaap in die oggend
    en raak wakker in die nag (in die nag)
    Die wereld is vol haat
    Dis na liefde wat ons smag
    boom
    geld
    drank
    coochie
    woe eks n fanatic
    ekt n meisie met n meisie
    en vir my is sy n addict
    oeh
    bad chickas orals waar ek kyk
    boude the fattest
    uh uh
    my chicks the baddest
    uh uh Angie oeh
    Die lewe is 'n beat
    En ons drop hom lekke hard
    Vryf net an haar voetjies
    Dans oooo lekke nat
    Jou rapper se favourite rapper
    hulle almal’s bledie sag
    manne sê my naam
    Maar in my presence sê hy niks
    Die lewe’s 'n rollercoaster
    Dis op dan gan jy af
    Daylight rob ees my competition dan maak ek nag
    We get that gouda making big racks
    We get that cheese yous make nik naks
    Die lewe is 'n lied
    en ons skryf hom elke dag (elke dag)
    As ons by die deure staan
    sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
    Slaap in die oggend
    en raak wakker in die nag (wakker in die nag)
    Die wereld is vol haat
    Dis na liefde wat ons smag (liefde wat ons smag)
    Better watch your back back
    I don’t ever backtrack
    I only praat big facts
    You better hou jou bek
    I only cash groot checks
    I only speak sukseks
    Haters suffocating on my sack
    Their actions motivated by my sack
    Their lives complicated by my sack
    Their minds occupied by my sack
    My saaaaaaaack
    Ek is al lank in die game,
    elke posisie al under my name
    Selfie polisie vat selfies saam my
    Al hierdie aandag is nie healthy vir my
    Ek wil net chill, ek wil net skateboard ry
    Ek wil net chill
    Gee my jou girl, ek maak haar twirl, sy wil my ry for days
    Alles verby, alles vermy, alles gekry, almal gevry
    Alles gewys, almal persway, nou weet hulle ons is hier om te bly
    Harte gebreek, opgegee, oor begin, alles verloor, myself gevind
    Jouself gevind?
    Yes.
    Cos I don’t chase, I attract
    I don’t chase, I attract
    I don’t chase, I attract
    Die lewe is n lied
    en ons skryf hom elke dag (elke dag)
    As ons by die deure staan
    sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
    Slaap in die oggend
    en raak wakker in die nag (wakker in die nag)
    Die wereld is vol haat
    Dis na liefde wat ons smag

КОМЕНТАРІ • 159

  • @VANPLETZEN
    @VANPLETZEN  11 місяців тому +62

    Rus sag mooiste Angie. Dankie dat ons deel van jou lewe kon wees. ❤‍🩹

  • @Omeniferous
    @Omeniferous 11 місяців тому +8

    Angie has such a pretty, talented voice, her singing is so beautiful! R.i.P. Angie... Jy's 'n South African gem!!

  • @jsieverink8409
    @jsieverink8409 Рік тому +10

    Can't be legal to export this kind of grootness, but, then again, laws were made to be broken. Live, laugh, legeh.

  • @VANPLETZEN
    @VANPLETZEN  Рік тому +60

    In this lewe we must all make sack-rifices. That is what it takes to be a sacksess!

    • @maxsos
      @maxsos Рік тому +2

      dank u!

    • @eco532
      @eco532 Рік тому +2

      groot kak facts exact-sackly

    • @janoviljoen8220
      @janoviljoen8220 Рік тому +2

      Nice vibe

    • @ChrisDied
      @ChrisDied Рік тому

      Al wat my irriteer is dat jy vir mense met unpopular opinies sê om hulle bekke te hou....

    • @JINXRSAMobile
      @JINXRSAMobile 10 місяців тому

      Lmga legend

  • @marcelinopino56
    @marcelinopino56 10 місяців тому +6

    (Dutch) echt een lekker nummer, Angie Oeh zo een talent het gemis is groot. (English) its a great song, Angie Oeh big talent you will be missed.

  • @VANPLETZEN
    @VANPLETZEN  Рік тому +13

    DIE WERELD IS VOL HAAT DIS NA LIEFDE WAT ONS SMAG X

  • @InForQuestioning
    @InForQuestioning Рік тому +12

    Never have I experienced this level of vibe and legehness, not since Awaken the Legehness.
    Incredible music video
    Incredible vibe
    Incredible collab
    You never seem to fail.
    You are the kings of the legeh

  • @RealRaslu
    @RealRaslu Рік тому +12

    Just as I dink dis verby fokken Loufi drops n spils beat. You guys mag maar!

  • @Xocezert
    @Xocezert Рік тому +13

    Dit is echt ondergewaardeerde muziek. Maar 32k views!? Dit verdiend zoveel meer. Altijd Respect voor Van Pletzen

    • @spillinout
      @spillinout Рік тому +1

      Ek stem saam met jou als fellow Nederlander

    • @Xocezert
      @Xocezert Рік тому

      @@spillinout

  • @wadeg428
    @wadeg428 Рік тому +8

    Sick music video! Love the golden sack 🤣

  • @rebeccascholtz378
    @rebeccascholtz378 Рік тому +7

    GROOOOOOT HOND ❤❤❤

  • @gavinlocke800
    @gavinlocke800 Рік тому +3

    yes please.....I knew this was gonna happen after the interview......shout out from NKZN .........G Hond en Angie.....but met Loufi.....tooo cool

  • @angieoeh
    @angieoeh Рік тому +11

    ❤❤

  • @elzette
    @elzette Рік тому +5

    Excellent. Bollywood-sak! Love die video❤ 😅 🎉🎉🎉

  • @kylenaude5301
    @kylenaude5301 Рік тому +8

    Die song groei op my , die eerste listen was bietjie bland, maar toe sit die chorus in my kop vas toe ek shower en nou love ek die song kwaai. Wel fokken gedaan boys!!! @vanpletzen BIG UPS

  • @enterrelax914
    @enterrelax914 Рік тому +3

    Wow life facts word ge-deliver.. as jy die stywe lyn understand dan sal jy dit maak...
    "I don't chase I attract",,🔥🔥🔥🔥🔥

  • @isabelwiese1528
    @isabelwiese1528 Рік тому +6

    Joh. Putting SA on the map for all the right reasons. Well done! Beautiful piece of work. This is world class stuff right here

  • @devilrazor1596
    @devilrazor1596 Рік тому +9

    Jirre daai beat changes was fokken flawless. Vet shit 🔥

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Рік тому +6

    🎵🎵Die liedjie se lewe gaan lank wees en daarom is hierdie liedjie se lewe 'n lied🔥🔥
    En nog 'n ding. Ek's laat✌️✌️✌️

  • @andrewdoyle3238
    @andrewdoyle3238 Рік тому +4

    What n legend. Wow. Love the creativity ♥

  • @mightycharlie
    @mightycharlie Рік тому +2

    Aaaaan die Brand!!

  • @theoturner1137
    @theoturner1137 Рік тому +2

    Die show by Aandklas hierdie week was DUIDELIK🤟. Van Pletzen by Aandklas is die OG VP experience.

  • @tyronwilliams910
    @tyronwilliams910 Рік тому +3

    Honestly, meeste van die songs luister ek omdat dit cool en funny is soos The Lonely Island. Maar die song slap for realz.

  • @broodjieza
    @broodjieza Рік тому +4

    Amazing.❤ bigfacts.

  • @josephvanwyk2088
    @josephvanwyk2088 11 місяців тому +2

    PRODUCTION DESIGN - 120% WELL DONE.

  • @georgebrett1738
    @georgebrett1738 Рік тому +4

    Too much grootness in this plek.

  • @roderickockhuis4931
    @roderickockhuis4931 11 місяців тому +4

    Eternal talent wat sy het🙏🏻😓

  • @vincentvanniekerk5282
    @vincentvanniekerk5282 Рік тому +7

    Bring die water bring die sand my sack is and die brand ❤

  • @chutneybarend
    @chutneybarend Рік тому +4

    Joh guys die track drip hard!!!👏👊🔥🔥🔥

  • @kenidavis7121
    @kenidavis7121 Рік тому +4

    What a banger!!!!See you at Misty waters!🤑

  • @cornekruger737
    @cornekruger737 Рік тому +3

    Kief music vid bra! ❤

  • @VitoHeyn
    @VitoHeyn Рік тому +3

    Peach vang os by 2:55 🔥🔥Lekke Gents !

  • @abramrautenbach
    @abramrautenbach Рік тому +4

    Love dit

  • @JeepFreaksSA
    @JeepFreaksSA Рік тому +3

    10uit10

  • @swartdraak
    @swartdraak Рік тому +4

    Noice. Dis al wat ek kan sê. Mooi gedaan - ek sien uit na die nuwe album!

  • @mrboredj
    @mrboredj Рік тому +4

    Absolute legends

  • @dalibofurnell
    @dalibofurnell Рік тому +2

    ek luister nou elke dag

  • @bart4238
    @bart4238 Рік тому +4

    Groot nuwe vibes, ongeevenarde tones.

  • @johanvanhuyssteen9217
    @johanvanhuyssteen9217 Рік тому +5

    Baie drip guys! Love dit!

  • @DeanosRides
    @DeanosRides Рік тому +4

    That is awesome boet!
    Well done! I love it!

  • @vanmarsdesign
    @vanmarsdesign Рік тому +2

    Here before it blows up 😊

  • @apolloza
    @apolloza Рік тому +2

    Dankie vir die legge beat. keep them komming

  • @tiarakid6735
    @tiarakid6735 Рік тому +2

    This song slaps!!!

  • @ambermartin3079
    @ambermartin3079 Рік тому +2

    No wiet j wat levels is 🔥🔥🔥💪💪

  • @robertharmse3840
    @robertharmse3840 11 місяців тому +2

    RiP Angie 😢😢😢

  • @milexauys661
    @milexauys661 Рік тому +1

    My fok dis cool... Ek love dit. Fokken talent vol... ek like die ballas😂😂😂😂😂

  • @divanbouwer4282
    @divanbouwer4282 Рік тому +2

    Oeh maar dis before die song Loufi Ali Ghoot Honde is Ani Brand🎉🎉🎉🎉

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 11 місяців тому +3

    💔R.I.P
    Angie🔥Jy sal altyd Oeh so Goed Bly🎉

  • @spoddermansweg9077
    @spoddermansweg9077 Рік тому +3

    ❤❤❤❤❤❤ love die beats!!!!!!!!!!!!!!

  • @tiaanvanjaarsveld
    @tiaanvanjaarsveld Рік тому +3

    Kak excited vir die res!!🙏

  • @jaimpin4784
    @jaimpin4784 11 місяців тому +2

    RIP girl

  • @rynovandermerwe-qu2zt
    @rynovandermerwe-qu2zt Рік тому +3

    On my sack!!!

  • @lestervandermerwe3151
    @lestervandermerwe3151 Рік тому +6

    Netjies my maat, this song is very GROOT ❤️

  • @Johns.wildlife
    @Johns.wildlife 6 місяців тому

    geweldig nummer

  • @christiaanbotha6247
    @christiaanbotha6247 11 місяців тому +3

    RIP Angie oeh!

  • @jonshaffer7965
    @jonshaffer7965 10 місяців тому +1

    Love from Cincinnati Ohio.
    Come see us in the USA.

    • @thathatguy_mp4
      @thathatguy_mp4 9 місяців тому

      The girl in the video died she cant 😭🕊️LLA

  • @NaenMarkTravel
    @NaenMarkTravel Рік тому +2

    Love

  • @cjsteyn9573
    @cjsteyn9573 Рік тому +2

    HOE het die song net 23k views?!??! Dis actually befok cool julle!!

  • @PieterBoerssen
    @PieterBoerssen Рік тому +2

    kak funny, ek smaak it!!!

  • @chawkbenchmarks6106
    @chawkbenchmarks6106 Рік тому +4

    Raai wie luister dit more oggend in traffic....almal...gaan my subs blaas.....

  • @VANPLETZEN
    @VANPLETZEN  Рік тому +4

    NEDERLAND! We will see you on 24 MAY 2024 at Melkweg in Amsterdam with EARLY B!
    Tickets: www.melkweg.nl/nl/agenda/van-pletzen-24-05-2024/

    • @Xocezert
      @Xocezert Рік тому +2

      Zit nu naar tickets te kijken! Geweldig om jullie in Amsterdam te zien!

  • @WaldemarvanWyk
    @WaldemarvanWyk Рік тому +2

    lekke tune

  • @dalibofurnell
    @dalibofurnell Рік тому +2

    such a cool vibe man , lekker liedjie hierdie , lewe vol en vol kreatiwiteit met die unreplaceable SA flavor

  • @kobusob
    @kobusob Рік тому +2

    lekker sakke!

  • @axllombard4472
    @axllombard4472 Рік тому +2

    🔥🔥🔥🔥🔥

  • @matewis9387
    @matewis9387 Рік тому +2

    Fokken wille song die. Perfeksie

  • @user-pg7ry4nw6g
    @user-pg7ry4nw6g 11 місяців тому

    Jys n vokkin legend bra 🔥👌jou naam Sal lewe vir ewig rug sag jys weg braQii maar jou vibes Sal vir ewig leef

  • @SolidEdgeOrderedChaos
    @SolidEdgeOrderedChaos Рік тому +3

    Legeh

  • @Smithonhunnid
    @Smithonhunnid Рік тому +2

    Angie 😍

  • @williamfletcher8400
    @williamfletcher8400 Рік тому +3

    Choonami

  • @rosslansberg6323
    @rosslansberg6323 Рік тому +2

    Yussis that was cool hey no jokes

  • @slayeriii1388
    @slayeriii1388 Рік тому +2

    Wate fok is die! Myself boeglam geskrik verby die 4de dimensie. Super AWEsome!!!!

  • @ambrovanwyk6522
    @ambrovanwyk6522 Рік тому +2

    Het julle die vid binne 'n "grow tent" geskiet? 😂

  • @choppi1295
    @choppi1295 Рік тому +3

    Dropping the kak big liedtjies again🎉

  • @jandrehuygen6485
    @jandrehuygen6485 Рік тому +3

    Weird...maar love it🤣🤣

  • @adeley5297
    @adeley5297 Рік тому +3

    🔥❤

  • @johannamuller3539
    @johannamuller3539 Рік тому +3

    Baie sack-sy!

  • @dawievanniekerk1995
    @dawievanniekerk1995 Рік тому +2

    Befok

  • @dimpeltjies
    @dimpeltjies Рік тому +4

    Die lewe is 'n fokken lied! Well done julle, dis annie brand! 🎉🎉🎉

  • @RieZZieman
    @RieZZieman 10 місяців тому

    Die lewe is 'n lied
    En ons skryf hom elke dag
    As ons by die deure staan
    Sal jy vir my wag
    Slaap in die oggend
    En raak wakker in die nag
    Die wereld is vol haat
    Dis na liefde wat ons smag
    Die lewe is 'n lied
    En ons skryf hom elke dag
    As ons by die deure staan
    Sal jy vir my wag
    Slaap in die oggend
    En raak wakker in die nag
    Die wereld is vol haat
    Dis na liefde wat ons smag
    I don't chase, I attract
    Shut your face, hou jou bek
    Too much krag in this plek
    Haters choking on my sack
    Suffocating on my sack
    Complicated by my sack
    Motivated by my sack
    And liberated by my sack
    Die lewe is 'n lied
    En ons skryf hom elke dag
    As ons by die deure staan
    Sal jy vir my wag
    Slaap in die oggend
    En raak wakker in die nag
    Die wereld is vol haat
    Dis na liefde wat ons smag
    Boom
    Geld
    Drank
    Coochie
    Woe eks n fanatic
    Meisie met n meisie
    En vir my is sy n addict
    Oeh
    Bad chikas orals waar ek kyk
    Boude the fattest
    Uh uh
    My chicks the baddest
    Uh uh Angie oeh
    Die lewe is 'n beat
    En ons drop hom lekke nat
    Vryf net an haar voetjies
    Dans oooo lekke nat
    Jou rapper se favourite rapper
    Hulle almal's bledie sag
    Manne sê my naam
    Maar in my presence sê hy niks
    Die lewe's 'n rollercaster
    Dis op dan gan jy af
    Daylight rob ees my competition dan maak ek nag
    We get that gouda making big racks
    We get that cheese yous make nik naks
    Die lewe is 'n lied
    En ons skryf hom elke dag (elke dag)
    As ons by die deure staan
    Sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
    Slaap in die oggend
    En raak wakker in die nag (wakker in die nag)
    Die wereld is vol haat
    Dis na liefde wat ons smag (liefde wat ons smag)
    Die lewe is 'n lied
    En ons skryf hom elke dag (elke dag)
    As ons by die deure staan
    Sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
    Slaap in die oggend
    En raak wakker in die nag (wakker in die nag)
    Die wereld is vol haat
    Dis na liefde wat ons smag (liefde wat ons smag)
    Better watch your back back
    I don't even backtrack
    I only praat big facts
    You better hou your bek
    I only cash groot checks
    I only speak sukseks
    Haters suffocating on my sack
    Their actions motivated by my sack
    Their lives complicated by my sack
    Their minds occupied by my sack
    My saaaaaaaack
    Ek is al lank in die game
    Elke posisie al under my name
    Selfie polisie vat selfies saam my
    Al hierdie aandag is nie healthy vir my
    Ek wil net chill, ek wil net skateboard ry
    Ek wil net chill
    Gee my jou girl, ek maak haar twirl, sy wil my ry for days
    Alles verby, alles vermy, alles gekry, almal gevry
    Alles gewys, almal persway, nou weet hulle ons is hier om te bly
    Harte gebreek, opgegee, oor begin, alles verloor, myself gevind
    Jouself gevind?
    Yes
    Cos I don't chase, I attract
    I don't chase, I attract
    I don't chase, I attract
    Die lewe is 'n lied
    En ons skryf hom elke dag (elke dag)
    As ons by die deure staan
    Sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
    Slaap in die oggend
    En raak wakker in die nag (wakker in die nag)
    Die wereld is vol haat
    Dis na liefde wat ons smag (liefde wat ons smag)
    Die lewe is 'n lied
    En ons skryf hom elke dag (elke dag)
    As ons by die deure staan
    Sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
    Slaap in die oggend
    En raak wakker in die nag (wakker in die nag)
    Die wereld is vol haat
    Dis na liefde wat ons smag (liefde wat ons smag)

  • @Benjamin-xh3hj
    @Benjamin-xh3hj Рік тому +2

    Cool funny fraky ja was aber nichts moi ja das so thanks art in lyrics ja love thes jazzt

  • @Jan-hendrikLangley-in4vw
    @Jan-hendrikLangley-in4vw Місяць тому

  • @gertfourie3283
    @gertfourie3283 3 місяці тому

    ❤❤❤❤❤❤

  • @jordanlepera8747
    @jordanlepera8747 8 місяців тому

    Here voys is so beautiful

  • @spookpisgaming5194
    @spookpisgaming5194 7 місяців тому

    die tune is sopnat my bra

  • @MD-69
    @MD-69 11 місяців тому

    Rip angie luister jou nog in 2026 dan comment x weer ❤❤

  • @leeu8900
    @leeu8900 Рік тому +1

    Befok!

  • @Jays_Highway
    @Jays_Highway Рік тому +2

    If "Lonely Island" were South African! 😂

  • @leanderthegate
    @leanderthegate Рік тому +2

    baie mooi weirdo's

  • @nathansmith5656
    @nathansmith5656 Рік тому +4

    Kuns!

  • @deanjoubert30
    @deanjoubert30 Рік тому +2

    Treffer

  • @melvinesmith
    @melvinesmith 4 місяці тому

    Fokken groot 💯🔥

  • @airclear
    @airclear 4 місяці тому

    Shalom

  • @spiritlight9845
    @spiritlight9845 Рік тому +2

    Kickass!!!! Beter as fake Hollywood shit! The world is a lie! Awesome

  • @pietervanschalkwyk6450
    @pietervanschalkwyk6450 Рік тому +1

    Did you call out Parow? Or did I hoor verkeerd?

    • @VANPLETZEN
      @VANPLETZEN  Рік тому +1

      not sure what lyric you are praating about, but nope. Only liefde x

    • @nataniapio3883
      @nataniapio3883 Рік тому

      Ek't dieselfde gewonder!

  • @N0TZR1
    @N0TZR1 8 місяців тому

    Lekker

  • @JINXRSAMobile
    @JINXRSAMobile 10 місяців тому

    rip Angie jys te vroeg weg but dnji viri lekker tye

  • @RieZZieman
    @RieZZieman 10 місяців тому

    Duidelijk dik nummer. Afrikaans rule

  • @ssyncu
    @ssyncu Рік тому +2

    I was here

  • @ChristinBotha
    @ChristinBotha 10 місяців тому

    Sal vereewag In jou koor sing 😪