Die diefstal van 3 336 km se spoorlyne

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 вер 2024
  • Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
    Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.

КОМЕНТАРІ • 39

  • @marswart
    @marswart 8 місяців тому +6

    Daai spore is seker alles nou in Sjina!!!

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 7 місяців тому

    Dankie Izak dis lekker steel en breek

  • @AdaJacobs-qx4in
    @AdaJacobs-qx4in 8 місяців тому +4

    Maar steel Sal hul steel!!

  • @mariannaoosthuizen9639
    @mariannaoosthuizen9639 8 місяців тому +3

    Wie koop die goed by die mense😮hulle moet vasgevat word. Dis gesteelde goed. Lieweland

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany 7 місяців тому

      i will say all scrapyard owners are guilty and corrupt, I don't know of one honest scrapyard,

  • @kobusvanniekerk6276
    @kobusvanniekerk6276 8 місяців тому +2

    Wie is die eienaars en konsesiehouers van padvragvervoer?????

  • @zander-up1vc
    @zander-up1vc 7 місяців тому

    Totsiens Suid-Afrika. Welkom Afrika-Suid.

  • @susanlevinson574
    @susanlevinson574 8 місяців тому +2

    Wat is die zar waarde van die spoorwee skrap en om te herle

  • @peetkemp10
    @peetkemp10 8 місяців тому +3

    Ek wil graag weet hoekom word daar nie berig oor die 6 DA lede wat vir R700 miljoen se bedrog in hegtenis geneem is nie??

    • @saamstaan6540
      @saamstaan6540 7 місяців тому

      Want die pers se baas en die da se baas is dieselfde persone.

    • @RonMulligan-mm2bk
      @RonMulligan-mm2bk 7 місяців тому +1

      Waar Kan Ek detail. Kry Sien niks op Google nie

    • @saamstaan6540
      @saamstaan6540 7 місяців тому

      @RonMulligan-mm2bk soek dedisa substation op google earth,dit is naby aan die nuwe hawe in pe,die hawe se naam is port of ngura,gebou langs aan dedisa substation met die groot rooi dak,dis hy daai,jy sal sien daai gebou het nie eers n naam op google earth nie🤣

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany 7 місяців тому

      Naspers is owned by DSTV/Multichoice owner, i cant remember how broad is Naspers monopoly still over the newspapers, DA is just as corrupt as ANC,

  • @saamstaan6540
    @saamstaan6540 7 місяців тому

    Oom squirrel besit n massive skrap yard reg langs port elizabeth se hawe,lekker sak geldjies daai spore.

  • @rinamarx5742
    @rinamarx5742 7 місяців тому

    Ek wil net uitvind of daar by soccer ook kwotas is as dit kom by spelers?

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany 7 місяців тому +1

      yes, but because soccer was captured by certain people, white people are not willing to go into certain areas, white soccer clubs do not exist anymore as before 1994, its only played at some universities, rugby cricket is the main sport played at schools,

  • @lesliegrunewald
    @lesliegrunewald 8 місяців тому

    Hi Amal

  • @user-uo4ld6rt9o
    @user-uo4ld6rt9o 7 місяців тому

    Hierdie sake sal nooit regkom nie want die reglui kan nie hulle werk doen nie

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany 7 місяців тому

      hunger poverty is the main cause, and scrapyard owners bribe the cops to not look at the ledger of who sold the scrap, one is supposed to produce your ID book when selling but who of those selling even have a ID book,

  • @user-uo4ld6rt9o
    @user-uo4ld6rt9o 7 місяців тому

    Mak moegoes sal nooit ophou steel nie

  • @Strandloper02
    @Strandloper02 8 місяців тому +5

    Leon gee generiese ontwykende antwoorde. Ons almal weet dis "sindikate" en " kartelle" maar heeltemal onspesifiek. Net bla bla bla.

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany 7 місяців тому

      but we all know the ANC comrades are the syndicates, that is why nothing happens

  • @evertroos2261
    @evertroos2261 7 місяців тому

    ...en waar is telkom se telefoon drade en pale!!?? Meer Rande weg as spoornet!!

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany 7 місяців тому

      the cables are in china by now, the poles are burnt up by now and many are in the townships as fences,