Ons is mal oor Magotho. Die groen is fantasties om te sien na ons daar was in Sept. Hoop julle het Somkhanda geniet? (Ons het julle ontmoet op ons pad uit)
Dit was ons eerste keer daar maar beslis n gunsteling vir ons ook,ek dink gulle het n beter typ gekies om te gaan lol Somkhanda was amazing, wens daar was meer zulke plekke hier in die Oos Kaap. Hoe was julle trip en waar het jullie opgeeindig? Of is julle nogsteeds op die die pad? Was lekker om jullie te ontmoet en jullie het n awesome setup.
@@graveltravels ons gaan die jaar weer in Sept/Oct. Beslis die beste tyd vir sightings. Ons het by Bhanga Nek gaan staan vir n week. Dit is n amazing campsite. Hoop ons loop julle weer iewers raak
@@OurLifeInAfrica Ja ek is seker ons sal mekaar weer raak kamp lol Ek gaan Bhanga Nek nou gaan opsoek, altyd lekker om nuwe plekke van te hoor. Ek gaan na jou videos gaan kyk van Kgalagadi ook, ons gaan Desember daai kant toe.
Thank you for sharing.
Would love to do Botswana in the off season.
You are inspiring me to do so!
Safe travels!
Thank you very much. It was truly an amazing trip, I think you would love it as long as you don’t mind the rain which can be just as interesting lol
Awsome footage Vic.
Thanks Mr T, much appreciated especially coming from someone who has travelled a lot and keeps giving me all these awesome places to see 👌🏻
Wat n puik episode daai wildehonde so saam epic content out of this world thanks for sharing
Hello Shaun, baie dankie vir die komplent, ja dit was beslis n wonderlike experience en kan nie wag om weer te gaan nie 🍻
Wow what a big group…
Yes the two of us do make it big bud 😎
Stunning tour thanks
Thank you very much 🙏🏻
Ons is mal oor Magotho. Die groen is fantasties om te sien na ons daar was in Sept.
Hoop julle het Somkhanda geniet? (Ons het julle ontmoet op ons pad uit)
Dit was ons eerste keer daar maar beslis n gunsteling vir ons ook,ek dink gulle het n beter typ gekies om te gaan lol Somkhanda was amazing, wens daar was meer zulke plekke hier in die Oos Kaap. Hoe was julle trip en waar het jullie opgeeindig? Of is julle nogsteeds op die die pad? Was lekker om jullie te ontmoet en jullie het n awesome setup.
@@graveltravels ons gaan die jaar weer in Sept/Oct. Beslis die beste tyd vir sightings.
Ons het by Bhanga Nek gaan staan vir n week. Dit is n amazing campsite.
Hoop ons loop julle weer iewers raak
@@OurLifeInAfrica Ja ek is seker ons sal mekaar weer raak kamp lol Ek gaan Bhanga Nek nou gaan opsoek, altyd lekker om nuwe plekke van te hoor.
Ek gaan na jou videos gaan kyk van Kgalagadi ook, ons gaan Desember daai kant toe.
YOU typ het nie gewerknie😢😢
Jammer, hoop julle het n goeie trip gehad nogsteeds ons wing maar alles soos ons Gaan lol
Ons het 5keloemeetelr