Rooies, ongelukkig het meeste van ons eie mense die merk van die dier aanvaar op hul voorhoofde en op hul regter hand soos geskrywe in Openbaring hoofstuk 13 omdat hulle satan aanbid soos geskrywe in Matheus hoofstuk 16 en is hulle te bang om op te staan vir God se geregtigheid soos geskrywe in Matheus hoofstuk 6 vers 33. Dankie wat jou groep doen vir ons land en mense omdat jy nie vrees het nie!
Amen en Amen Prys Die Here 👏👏