KSM Erediens | 10 Des. | Sien Jesus se heerlikheid (Stephan Joubert)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 10

  • @IreneWhales-zn9gn
    @IreneWhales-zn9gn Рік тому

    PROF, D Dankie vir hierdie kosbare woord, Baie geseend in Jesus, WENS Julie en fam, baie geseende 25 toe, groete in Jesus,

  • @ansaventer8123
    @ansaventer8123 Рік тому +4

    Wat n wonderlike boodskap van Hoop en Verwondering! Dankie Jesus!🙌🙏

  • @paulnel5215
    @paulnel5215 Рік тому +3

    Baie dankie Onse Vader vir Stephan Joubert, 'n wonderlike begaafde prediker en sy boodskappe in Beeld.

  • @LilyvanDeventer
    @LilyvanDeventer 7 місяців тому

    Dankie vir die boodskap Prof.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Рік тому

    Dankie vir hierdie uitstaande inspiredende boodskap. Ek leef met elke boodskap net meer en meer en sien uit na die ewige heerlikheid.

  • @MartieTaylor-e3k
    @MartieTaylor-e3k Рік тому +2

    Baie dankie Stephan vir n baie waardevolle boodskap dis altyd lekker om na jou te luister

  • @casperlabuschagne8484
    @casperlabuschagne8484 Рік тому +1

    Dankie vir 'n ongelooflike boodskap wat suiwer woord en waarheid is ! Dankie dat jy my lewe op so n wonderlike manier aanraak ....

  • @jacobamcloete2728
    @jacobamcloete2728 Рік тому +1

    Baie dankie, groot is ons Skepper van Hemel en aarde. Dankie vir die Woord, dankie vir die Lam en vir die Heilige Gees.

  • @christellerudolph2268
    @christellerudolph2268 Рік тому +1

    Amen 🙏

  • @PietVanZyl-l5k
    @PietVanZyl-l5k Рік тому

    Wat n waare boodskap ek voel Baie skulking Here vergewe my