2022 05 22 Om te leer kyk soos Jesus kyk

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 19

  • @murielkock7431
    @murielkock7431 Рік тому +4

    Dankie dat die boodskap.wat ek vandag geoor het.hoe om mense te kyk. Waho. Amen

  • @seriena8236
    @seriena8236 Рік тому +13

    Here leer my om deur U oë te kyk, Dankie dat ek van dag geluister het.

  • @hantiejonker5254
    @hantiejonker5254 8 місяців тому +3

    Wat n wonderlike boodskap,,, Baie Baie dankie dat u die Woord so oop breek dat ek kan verstaan wat Jesus deur Sy Woord vir my armsalige mens wil se en leer.

  • @conchadewet6774
    @conchadewet6774 Рік тому +6

    Ek het na u preke begin luister. Die Heilige gees is besig om my te verander. Om ń christen te wees, is baie anders as wat ek geleef het. Baie dankie vir u wyse woorde. God seën u🙏🏻

  • @Caroline-s7p8p
    @Caroline-s7p8p 5 місяців тому +2

    89jarige J.baai. Een v d eerste bdskappe waarna ek kon luister. Het al u lof besing, maar besef weereens u hetwysheid v God ontvang soos ʼn Salomo. Dankie Prof. Mag Hy u nog jare spaar om siele vir Hom te wen.

  • @jennywalters9080
    @jennywalters9080 2 роки тому +5

    BAIE BAIE DANKIE vir die fantastiese boodskap oor KYK Prof Stephan Joubert en om te luister na n positiewe persoon, ek is al so moeg om net na negatiewe geselsskap te luister. Geseënde en gelukkig nagrus aan almal

  • @paulfouche2282
    @paulfouche2282 Рік тому +1

    Dankie ek het so positive boodskap nodig vandag 18 5 2023.

  • @LouisSteyn-n4z
    @LouisSteyn-n4z 3 місяці тому

    Dankie vir die boodskap net vir my dat ek ook Jesus se kyk ondervind Dankie

  • @ludwigzerwick416
    @ludwigzerwick416 Рік тому +2

    Stefan waardeer jou boodskap ek leer graag by jou jy weet so baie en dit help my

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 роки тому +3

    Dankie vir hierdie boodskap. Ek bid dat God my kyk sal verander.

  • @2659Marloth-ts6ew
    @2659Marloth-ts6ew 9 місяців тому

    ...as dit is hoe iemand se stem toon klink toe hy sê "ek is elke keer opgewonde"....😮 En om te bid ons "smeek om God se Genade" terwyl die Woord in 1Petrus en op vele plekke in die dat dit ons deel is....wat 'n negatiewe trant....ek luister nie verder as al die " ons het groot geword met....." aggenee😢

  • @JohannaBuxmann
    @JohannaBuxmann 10 місяців тому

    The sound is very bad - the picture is good.

  • @JohannaBuxmann
    @JohannaBuxmann 10 місяців тому

    There's no sound

  • @lenarddurand9833
    @lenarddurand9833 Рік тому

    Aasvoels uit die hel - die predikante. Ek hou van wat hierdie aasvoel se.

  • @Ritakillian002
    @Ritakillian002 Рік тому

    Wat word van kinders wie se ouers nie gelowig is.ek soek antwoord asb