Magoebaskloof & Haenertsburg | Zwakala rivierkamp & The Herb Cottage.
Вставка
- Опубліковано 6 лют 2025
- Twee Spore maak spore na Haenerstburg en Magoebaskloof in Limpopo provinsie op die R71 tussen Polokwane en Tzaneen. Ons besoek Zwakala rivierkamp hoog bo in Magoebaskloof waar ons in Zwakala kamp bly. Daar is 'n Spa, rivierhuisies en privaat kampterrein. Vandaar na The Herb cottage en kamp op 'Forest Camp' met pragtige tonele oor Magoebaskloof. Daar is pragtige kothuise en privaat kampterrein. Gaan maak gerus 'n draai by die glas studio vir aandenkings, heuning en neute.
Zwakala River Retreat: www.zwakalariv...
The Herb Cottage: tupelohoneyexp...
Volg ons ook op Facebook: / 885542397061265
Kamera: GoPro Hero 12