Daar Staan n Kruis - Retief Burger
Вставка
- Опубліковано 8 лют 2025
- "Daar Staan 'n Kruis" is 'n hedendaagse gesang wat die verhaal van Jesus se oorwinnings werk aan die kruis kom vier!
KRY HOM NOU OP iTUNES by MIGHTY MEN KAROO - LEWENDIGE AANBIDDING by RETIEF BURGER
itun.es/za/t5lw8
Dankie Jesus 🙏🏻
Amen. Dankie Jesus.
Hierdie lied is diep en weerspieel hoe ek oor God voel. Jesus het ons so liefgehad dat Hy aan die kruis Sy Kosbare Bloed en Lewe gegee het om ons te red van alle sondes! ! Dankie Here vir hierdie stem van Retief Burger, mag God Drie-Enig jou ryklik seen. Bou voort op die Here se roepstem in jou hart.
Dis 'n pragtige liedjie, het dit gister vir die eerste keer in die kerk gehoor en dit is werklik so pragtig, mag God nog vir Retief baie seën!
Ek is vry thanks God
Ek is vry, waarlik vry. Dankie Jesus.
Hallelujah!
Amen