Prys die Heer (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 чер 2015
  • Net soos Dawid in die Psalms geskryf het, so wil ons saam met alles wat lewe verklaar: PRYS DIE HEER O MY SIEL, PRYS DIE HEER WANT HY IS GOED.
    Alle kopiereg behoort aan Oase Gemeente.
    Kreatiewe Direkteur: Tertius Nieuwoudt
    Kameramanne: Nicholis de Kock, Wayne Viljoen, Chris Milne, Wynand Jacobs & Paul van Biljon
    "Editing & Grading": Gillaume Louw
    Video Lyrics - Thys Bruwer
    Prys die Heer is geskryf deur Oase Kreatiewe Span
    Lirieke:
    Die Here is my vesting
    Die Here is my krag
    Hy's my bron en Hy's my redding
    Die Een op wie ek wag
    Die Here is my voorspoed
    Hy sal vir my voorsien
    Soos 'n Pa sorg vir sy kinders
    Gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien
    Prys die Here O my siel
    Prys die Heer want Hy is goed
    Prys die Here als wat lewe
    Prys die Heer
    Die hele skepping sing nou saam
    Alles wat lewe roem Sy naam

КОМЕНТАРІ • 298

  • @christelkorber934
    @christelkorber934 3 місяці тому +8

    Prys die Here ..Hy is net..was net.. altyd goed vir my..❤🙏

    • @runelfouche8709
      @runelfouche8709 2 місяці тому +1

      Dankie ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @skiwime
    @skiwime 5 років тому +18

    Goeie nag. I am Irish but ek probeer Afrikaans leer. Outstanding song. Baie lekker! Superbly produced video. Prys die Here o my siel.

  • @user-jq1jb3ed9y
    @user-jq1jb3ed9y 10 місяців тому +8

    Jesus is my redder my koning my verlosser en sorg elke dag vir my prys Sy naam amen❤

  • @johanm9592
    @johanm9592 6 років тому +56

    Ek ken jou nie maar jou gesig straal van Jesus Liefde - Jy sing dit nie - JY LEEF DIT! AWESOME!!!!

  • @benlotter3151
    @benlotter3151 5 років тому +15

    Is so mooi wens die groep jong mense wil ons ou dorpie kom wakker skut met hulle pragtige lied en met die passie wat hulle dit doen mooi so hou so aan en steek al die jong mense aan met julle musiek😘👍👏

  • @petermorren7251
    @petermorren7251 3 роки тому +16

    Dit is zo'n mooi lied om met verlangen mee te zingen. Hem Die gegeven is een Naam boven alle naam komt spoedig! Maranatha! Thx

  • @abelboels4502
    @abelboels4502 4 роки тому +42

    Al heel lang luister ik naar dit prachtige nummer, heerlijk om op deze manier Gods Naam te prijzen....
    Baie Dankie vanuit het Noorden van Nederland.. ...Gods Zegen.

  • @williampetzer5284
    @williampetzer5284 7 років тому +31

    Hallelujah prys die Here mag SY SEEN JULLE OORWELDIG om voort the gaan on SY NAAM grooooooot the maak.

  • @ricardogabriel136
    @ricardogabriel136 6 років тому +25

    Thanksgiving and joy of Brazilian christian.

  • @melodylupberger8848
    @melodylupberger8848 5 років тому +21

    Wat kan ek se.? Dankie Here vir die lieflike song.

  • @jandutoit2735
    @jandutoit2735 6 років тому +16

    More aand is my doel om die lied te luister op die funksie op die Rooi plein in Moskou saam met my Russiese vrinne.

  • @thysbotes4729
    @thysbotes4729 3 роки тому +9

    Ons Jesus ly ons deur donker tye dankie Jesus vir U geduld met ons amen

  • @mariusbester6653
    @mariusbester6653 4 роки тому +12

    Wow....Salwing van die Here is oral in die liedjie

  • @Swahilicoast
    @Swahilicoast 5 років тому +15

    Julle mense, ek sit in n verre land , dankie vir die mooi woorde en die boodskap, julle laat my verlang en jubel terselfde tyd.

  • @abelboels4502
    @abelboels4502 4 роки тому +12

    een heel mooi lied.... luister vaak en veel... bedankt voor deze mooie uitvoering van deze Psalm.
    Baie dankie.....
    Groet vanuit het verre Nederland

  • @bertuswelgemoed9904
    @bertuswelgemoed9904 3 роки тому +3

    Die lied begin met n hoender wat kraai......en elke keer as ek n hoender hoor....dink ek aan die liedjie.....vas gevang

  • @Harrylive27
    @Harrylive27 4 роки тому +10

    DANKIE OASE MAG GOD ALMAL SEEN EN VERSTERK. GELOOF, HOOP, EN LIEFDE VIR ALMAL

  • @ernievan7745
    @ernievan7745 4 роки тому +10

    AMEN EN AMEN. WEES GESEEND EN JUBEL EN JUIG. JULLE GOD IS AL DIE LOFSANG WERD

  • @MaartinStrydom
    @MaartinStrydom 8 років тому +67

    Julle liewe mensies, julle WIL mens laat Christen wees, wat mens saam wil laat jubel (oud of te not). So baie dankie vir hierdie wonderlike woordverkondiging waarmee 'n ieder en elk kan identifiseer. Ek is van die gyskop-geslag, maar julle lewensvreugde wat julle uitstraal in musiek en lyftaal is net eenvouding inspirerend. Soooo baie dankie daarvoor! Mag hierdie video julle tot baie seen strek. Ek kan net dink hoeveel tyd in die redigering van hierdie video ingegaan het. 10/10 aan vir die videograwe (is daar so woord?), skitterend en baie slim gedoen. Dankie julle! Julle is AH-SUM! Doet zo voort! 'Sebief! Soli Deo Gloria en julle wat aan Hom gehoorsaam is!

  • @AVEgmaes
    @AVEgmaes 3 роки тому +3

    Wat ek geleer is die here gee nie om oor geld nie ek ook nie!!!!!!!!!! PRYS DIE HERE GOED!!!!!! NO MATTER WHAT!!!!!!!!!!!!!

  • @gg-gx5qg
    @gg-gx5qg 5 років тому +21

    best morning song to get your day started

  • @user-kx5sk5iv4q
    @user-kx5sk5iv4q 8 місяців тому +3

    Ek hou baie die song.hy sal mooi na ons kyk. Ek beloowe julle😢😢😢❤❤😭😭💯💯👍👍😍❤️‍🔥

  • @1yelreveb
    @1yelreveb 5 років тому +12

    dis n pratige lied ek is so lief vir die here

  • @merlynelsenhout6989
    @merlynelsenhout6989 Рік тому +4

    Hallelujah.
    Prijs Hem heel de dag. Hij is waardig

  • @jandutoit2735
    @jandutoit2735 6 років тому +5

    Ek voel soos 'n blerrie heiden. Maar die lied is vir my so mooi ek moet elke dag daarna luister. Dit is verskriklik mooi. Hier waar ek nou in die sekulêre Swede is.

  • @lindaoosthuizen2527
    @lindaoosthuizen2527 3 роки тому +4

    Dankie vir ‘n pragtige lied en jy straal Jesus liefde uit!! Voorwaar my gunsteling lied om te luister...my Graad 2 kinders by die skool ken dit ook al en wil dit elke oggend sing ....Prys die Here...

  • @amworldwide2443
    @amworldwide2443 5 років тому +14

    Kom ons share hierdie lied tot n miljoen mense dit hoor en like

  • @just_rylie.f
    @just_rylie.f 8 місяців тому +4

    Hello👋, (New Subscriber over here), ek will net sé, Oase Gemeente, Bly Geseend, liefde, en Prys Die Here van Hy Is Goed🙏🙏🏻🙏🏽

  • @livandmaddie5574
    @livandmaddie5574 2 роки тому +3

    Ek ken al di liedjie want ek het dit met my klas maats op skool gesing. 😋😋😋😋

  • @godzijmetons7909
    @godzijmetons7909 7 років тому +96

    Zo prachtig! Tranen in mijn ogen! :) Moge God jullie super zegenen en jullie muziek vele mensen bereiken! Groetjes vanuit Nederland.

  • @runelfouche8709
    @runelfouche8709 2 місяці тому +2

    Dankie. Dit het my hart geraak❤❤❤❤❤

  • @gertvandenheever5302
    @gertvandenheever5302 4 роки тому +22

    Amen! Hallelujah!! Pragtige verwerking van die lied!!

  • @daniematthee
    @daniematthee 4 роки тому +9

    Amen! Prys die Heer vir hierdie song en die talent wat Hy julle gegee het.

  • @christopretorius8742
    @christopretorius8742 Рік тому +1

    Julle wapen wat julle sing verslaan siektes. Mag God julle gebruik om geneesing te bring teen die vyand se greep. Mag God julle bless met nog baie wapens so mooi

  • @AmandaWait
    @AmandaWait 6 років тому +47

    *Prys die Here O my siel, want Hy is goed!♥*

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 5 років тому +22

    Baie mooi liedjie, woorde, video en stem, welgedaan!

  • @ankervanhoop3647
    @ankervanhoop3647 7 років тому +7

    'n Ware kwalitieit video & Gees-vervuld, dankie!! x

  • @leeannevandermerwe6495
    @leeannevandermerwe6495 7 років тому +22

    Beautiful....
    God is great....Amen...!!!

  • @corneliapretorius4904
    @corneliapretorius4904 4 роки тому +15

    Prys die Heer, want Hy is ons alles!

  • @ianhinrichsendrummer2113
    @ianhinrichsendrummer2113 5 років тому +6

    This is stunning production, keep your eyes on Him, NEVER give in to pride or your worship will count for nothing - or it becomes just a big look at me concert and a performance like all those overseas (self) "worship" bands - yugh.

  • @james.-eduan9186
    @james.-eduan9186 7 місяців тому +3

    AMEN!!😇🙌🙏🤩

  • @reinettekeyser601
    @reinettekeyser601 2 роки тому +1

    Baie dankie dis n besonderse lied Amen

  • @fbrand
    @fbrand 5 років тому +14

    WOW, Well done!!!!!

  • @antonswarts1197
    @antonswarts1197 5 років тому +3

    jinne julle ek het die ding seker al 50 keer geluister dis n wow song

  • @eric58
    @eric58 5 років тому +11

    Heel mooi! Prys die Heer!

  • @louisvanheerden2332
    @louisvanheerden2332 5 років тому +16

    Solid song, van die Troon kamer af!

  • @cobrose7949
    @cobrose7949 6 років тому +24

    Baie mooi en very well done!! ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @PerazimMinistries
    @PerazimMinistries 10 місяців тому

    Amen, amen. Prys die Here want Hy is so goed vir ons. Dankie Jesus vir U genade en U goedheid oor ons. Daar is net niemand wat met U kan vergelyk. Prys die Here.

  • @lynettemeintjes2631
    @lynettemeintjes2631 6 років тому +29

    BAIE DANKIE VIR HIERDIE BESONDERE LIEDJIE. WYSIE EN VIDEO!

  • @moniquehanekom1276
    @moniquehanekom1276 6 років тому +5

    Baie mooi oase gemeente go go lief vir julle oase gemeente

  • @charlkorb2717
    @charlkorb2717 6 років тому +10

    Awesomeness!!!

  • @gerrithmostert
    @gerrithmostert 4 роки тому +11

    Prys die Heer vir hierdie lied in my Hart

  • @moniquefoster
    @moniquefoster 9 років тому +28

    Wow, baie mooi julle! Go Oase Gemeente!

  • @MrSpringbok1
    @MrSpringbok1 6 років тому +14

    hierdie lied is vir elke oggend voor ek opstaan

  • @largobrink2430
    @largobrink2430 9 місяців тому +1

    Lief julle, prys die Here! ❤

  • @dylanthedrummer8473
    @dylanthedrummer8473 5 років тому +5

    Baie mooi lietjie love dit prys die here😋

  • @amworldwide2443
    @amworldwide2443 5 років тому +8

    Onthou Jesus elke dag

  • @tommyackerman259
    @tommyackerman259 8 років тому +17

    Awesome !

  • @halvardlund4782
    @halvardlund4782 4 роки тому +12

    What an astounding character of this voice. May God bless you all!

  • @Tom59Kriek
    @Tom59Kriek 9 років тому +20

    Pragtig julle! Prys die Heer!

  • @dchodeva
    @dchodeva 8 років тому +12

    lovely and catchy song

  • @lindavandemerwe3514
    @lindavandemerwe3514 2 роки тому +1

    Elke keer wanneer ek na hierdie lied luister dan juig my hart en my voete dans.. Dankie Jesus.. Dankie vir hierdie mooi lied ✝️💜✝️

  • @ostricks1983
    @ostricks1983 4 роки тому +1

    Het bietjie vanaand weer na Frederick Nietzsche se Parable of the Madman gesluister en sommer ook na 'n klompsie perspektiewe op dit. Dit kom maar eintlik neer op hoe ongelooflik sinneloos alles is as ons nie meer vir God het nie.
    Hoe wonderlik was dit toe om op hierdie liedjie af te kom! Dit was soos koel water wat oor 'n barre woestein gespoel het na al die nihilistiese gemors! Dankie baie!

  • @DeonTolmay
    @DeonTolmay 7 років тому +10

    AMEN

  • @TersiaPretorius-hx6yl
    @TersiaPretorius-hx6yl 7 місяців тому +1

    Here dankie vir U genade. Kies om die Here te loof en prys vir Sy goedheid!

  • @inalandoflivingdream
    @inalandoflivingdream 7 років тому +13

    het hierdie song op my troue gespeel!! dankie vir n awesome song!!! will èendag nog met vlae op die een dans!! my dogter (7) see sy is julle no 1 fan!!! mag God julle ruklik gebruik vir sy eer!

  • @michelledejager7466
    @michelledejager7466 6 років тому +11

    My oggend kreet heehee! Love it!

    • @MetaalMeerkat
      @MetaalMeerkat 6 років тому

      Ek is seker die Here hoor die kreet en glimlag. Ek wonder of hy geglimlag het al daai jare wat ek as kind met trane in my oë gesmeek het dat my pa sal ophou my en my suster aanrand, en dalk sy verslawing kan oorkom. Dalk was hy te besig om na sulke mooi liedjies te luister om my of enige van die duisnde kinders te help wat smeek vir n bietjie genade.

  • @nicksmit489
    @nicksmit489 3 роки тому +1

    Ek sou graag hierdie meisie wou ken want sy sing nie net soos 'n engel nie, sy gloei sommer van Jesus se liefde. Mag God jou ryklik seen!

  • @stuartkiloh1
    @stuartkiloh1 3 роки тому +3

    Ek loof en praise die Hêre met my hele hart

  • @maureenydupreez
    @maureenydupreez 5 років тому +4

    Soos 'n Pa sorg vir Sy kinders, gee Hy meer as wat ek ooit sal kan verdien. PRYS DIE HERE O MY SIEL!!!!!!!!!

  • @selebalemotau5682
    @selebalemotau5682 14 днів тому

    I love this thank you ❤🎉 Thank you

  • @Nietieismyname
    @Nietieismyname 5 років тому +8

    Mooi. 'n Psalm! Amen

  • @karenvandermerwe1168
    @karenvandermerwe1168 9 місяців тому +1

    Actually God is waiting on us! He went nowhere..., He is desiring us & loving us so much! He says; draw near to Me & I WILL DRAW NEAR TO YOU!

  • @dessribreedt59
    @dessribreedt59 2 роки тому

    Dankie vir die mooi ware lied... Die Here is ons alles... Prys die Here o my siel... Prys die Heer want HY is goed... Amen

  • @pieterbgouws
    @pieterbgouws 3 роки тому +1

    Love this song! So much Joy =)

  • @Lelanivz13
    @Lelanivz13 9 років тому +23

    Amazing!!!!!!

  • @MrGp59
    @MrGp59 4 роки тому +5

    Honest and beautiful.

  • @priscilladamon3059
    @priscilladamon3059 3 місяці тому +1

    Stunning.!!!!

  • @adelelaubser2802
    @adelelaubser2802 4 роки тому

    Soooo mooi!

  • @JohanStrydom764
    @JohanStrydom764 4 роки тому +3

    Dankie Jesus...baie dankie

    • @chriswemyss1959
      @chriswemyss1959 3 роки тому

      Thank you so mutch,beautifull,like Jesus,I'm waighting,so mutch,amazing

  • @RonelLeRoux-jf3mi
    @RonelLeRoux-jf3mi 9 місяців тому

    Ek love Jesus hy is die beste en sorg my baie goed ek sal liewers af ń groot geboue af val ek sal enigeiets doen Jesus hâleloôei ja❤❤❤

  • @anniquebester9243
    @anniquebester9243 9 років тому +13

    Love dit!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @albertadlg
    @albertadlg 3 роки тому +1

    Beautiful , prys die Here!

  • @tristanosborne66
    @tristanosborne66 3 роки тому

    Amazing...🙏🏻ek luister hom elke dag🤩

  • @alivefortomorrow437
    @alivefortomorrow437 4 роки тому +1

    Thanks, you made me cry ... Indeed - Praise the Lord ✝️ ... [Playlist added 👍] ... I pray your sincerity & love for Christ will always remain ... May God Bless & Guide you all !

  • @marianabarker5390
    @marianabarker5390 3 роки тому

    Sjo, dankie vir hierdie lied!!❤

  • @lizetteduplessis9202
    @lizetteduplessis9202 7 років тому +14

    Amen!!

  • @elzabekruger7244
    @elzabekruger7244 4 роки тому +4

    Prys die heer jy goed🙏🙏

  • @rinaldobotha538
    @rinaldobotha538 2 роки тому

    Julle musiek is wat my dra hier in China met die COVID-19! Die Here is ons vesting en krag. Sonder Hom is ons niks. EK wardeer julle musiek ongelooflik baie. Dankie!

  • @deonhurter9927
    @deonhurter9927 3 роки тому

    Pragtig mooiste liedjie nog, Prys die Here.

  • @Hennisdk
    @Hennisdk 9 років тому +13

    Awesome

  • @mim2383
    @mim2383 3 роки тому +3

    Hartelijk dank voor dit mooie lied! Heel bemoedigend ❤

  • @AmoreAndelien
    @AmoreAndelien Рік тому

    Ons GOD is goed en ons moet hom daarvoor prys want hy is goed vir ons hy is ons skepper en hy is ons krag ons moet vir mense bid wie dit nodig het ons moet GOD se naam groot maak en mense oor hom vertel wat hy is ons skepper

  • @maripretorius6502
    @maripretorius6502 11 місяців тому +3

    Amen dit is sooo mooi. ❤❤

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf 11 місяців тому

    Dankie Liewe Jesus vir musiek Dit is n pragtige lied Doen so voort
    Liefde groete❤🙏🤙👏👌👍🌹

  • @elmarievandermerwe1744
    @elmarievandermerwe1744 10 місяців тому

    Ek love dit dis awesome ❤

  • @familiedeklonia9390
    @familiedeklonia9390 3 роки тому +1

    Mooi lied, prachtig!

  • @marthanuelvgdn9854
    @marthanuelvgdn9854 3 роки тому +1

    Such a powerfull song.
    Baie dankie !! ook uit Nederland

  • @calliepohl8977
    @calliepohl8977 3 роки тому

    Wat ek is ,is net genade wat ek het is net geleen.God is meer as net goed vir my.wat sou tog van my geword het sonder Jesus. Dankie mooi lied.

  • @johannagerryts5892
    @johannagerryts5892 4 роки тому +1

    So baie mooi, ek kan or en oor luister🙏🏻🙏🏻