Willie 26 jaar terug het hulle hierdie lied by my kind se sterfbed gesing en die het hom terug gebring na die HERE hy eas bewusteloos en die masjiene het so lawAi dat hulle dir 3 keer. Moes speel.toe is sy gees rustig.dankie vir hierdie lied.
Ek loof die Lewende God, dat Hy my ook na Hom toe getrek het, want die Skrif sê: AS DIE VADER JOU NIE TREK NIE, KAN JY NIE NA HOM TOE KOM NIE!! Dankie JESUS CHRISTUS, dat U ook vir my n verskriklike dood gesterf het...my baie sondes weggeneem het... ek sal U ewig dankbaar wees!! 😍😍😍😍🤗🤗🤗🤗🤗📯📯📯
My heart cry so much and so do I as I know my Saviour Jesus do forgive me everyday and I need Him so much to cleanse me everyday. O Jesus please forgive once more for my sin I need you so so much........... O Willie you sing this song so beautiful may God bless you abundantly xxx
Beslis immergroen - dit is in ons natuur en ons sondig elke dag. Belydenis bring vergifnis en verligting van 'n onnodige las wat ons andersins sal saamdra.
I just love this beautiful song,I play it morning+evening,thank you so much Willie Joubert,you have such a beautiful voice,I can just Praise our ALMIGHTY FATHER GOD for forgiving my sins everyday,how Great is our GOD AMEN🙏🙏
Hoe mooi stem het die man nie! So sag op die oor...ek kan elke aand net voor slaaptyd na hierdie luister....sy stem bring soveel kalmte..vrede..dankbaarheid uit.
Dankie Here U her my skoon kom was Witter dan die sneeu Dankie Here dankie dat u my vergewe en vry gemaak het van my sondelas Dankie Willie die lied is ook kosbaar vir my Amen Jesus liefde
1. Ek staan skuldig voor U, Heer Voor U, my Vader, wat regeer Ek is ned'rig in my hart En my siel is so verward En my lewe is vuil voor U troon Refrein: O, Heer, vergewe my Heer, kom maak my vry Van die sondelas o, kom na my om dit skoon te was Want ek wil weer vlekloos voor U staan 2. Die wyn en die brood wat ek nou neem Is ‘n teken van U rykdom en U seën Al die oorvloed binne my Kom en borrel in my vry En die oorsaak is die Gees wat in my bly.
Ek staan in pyn voor U my grote God en vra vergewe my, wys my U lig, U lig van waarheid, blymoedigheid en geestelikke wysheid. Gee my U water van vergiffenis vir my dorre siel wat verwaai het in die storms van die dorre woestyn. Maak stil dit wat woed hier binne my o Heer en laat u genadsand my nie verby gaan wanneer die pyn verwoesting saai in my brose liggaam, U Tempel my Heer van liefde, genade en vergiffenis...
Here vergewe my, ek kan slegs vlekloos deur U bloed staan voor U altaar, nuut gewas deur U bloed, Dankie Here, ek hoef nie agter my te kyk nie. U IS VOOR MY
Willie, Hierdie is pragtig en jy sing dit met soveel gevoel en passie. Ek weet net, ek IS vergewe, en nou is ek nie meer vuil voor die troon van God nie. Ek is g'regverdig in Christus. Hierdie eerste vers se woorde is pragtig vir skuldbelydenis, maar, as dit klaar is, wil ek woorde sing wat 'n oorwinning in Sy Naam is. Ek het al gepoog om 'n tweede vers te skrywe - sal dit graag met jou wil deel.
Ek staan skuldig voor U Heer, voor U, mij Vader wat regeer ek is need’rig in my hart en my siel is so verward en my lewe is vuil voor u troon o Heer vergewe my; o Heer kom maak my vry van die sondelas; o kom na my om dit skoon te was, want ek wil weer vlek’loos voor U staan! Die wijn en die brood wat ek nou neem is ‘n teken van vergifnis en van seën; al die liefde binne my kom en borrel in my vry en die oorsaak is die Gees wat in my bly. o Heer vergewe my; o Heer kom maak my vry van die sondelas; o kom na my om dit skoon te was, want ek wil weer vlek’loos voor U staan! o Heer vergewe my o Heer kom maak my vry van die sondelas; o kom na my om dit skoon te was, vergewe my ! o Heer vergewe my! o Heer kom maak my vry van die sondelas ! o kom na my om dit skoon te was want ek wil weer vlek’loos voor U staan! ja, ek wil weer vlek’loos voor U staan!
WIE LUISTER IN 2024??
ek
En ek
Ek dis so geseen
Dankie Willie ek het dit nodug gehad❤
Willie 26 jaar terug het hulle hierdie lied by my kind se sterfbed gesing en die het hom terug gebring na die HERE hy eas bewusteloos en die masjiene het so lawAi dat hulle dir 3 keer. Moes speel.toe is sy gees rustig.dankie vir hierdie lied.
Ek loof die Lewende God, dat Hy my ook na Hom toe getrek het, want die Skrif sê: AS DIE VADER JOU NIE TREK NIE, KAN JY NIE NA HOM TOE KOM NIE!! Dankie JESUS CHRISTUS, dat U ook vir my n verskriklike dood gesterf het...my baie sondes weggeneem het... ek sal U ewig dankbaar wees!! 😍😍😍😍🤗🤗🤗🤗🤗📯📯📯
Ek sluit aan by hierdie gebed en maak dit myne !!
@@1yelreveb Amen en amen!!
Mooi dag liewe mens🙌🙌🙌💐🇿🇦🌺
Waw Super beautiful wonderful mooie prachtige liedjes 😢❤. Thought my heart ❤️❤️😢😢😢
My heart cry so much and so do I as I know my Saviour Jesus do forgive me everyday and I need Him so much to cleanse me everyday. O Jesus please forgive once more for my sin I need you so so much........... O Willie you sing this song so beautiful may God bless you abundantly xxx
Pragtìg en so wonderlik dat ons DIE HERE vir VERGIFNIS MAG VRA en dat U my Freda gesond sal maak met n nier.probleem DANKIE DIERBARE HEMELSE VADER
Sal nooit genoeg van hierdie opname kry nie. God is goed!!! 🌹🌹🌹🌹
ek luister dit ook baie kere.. het nou net die liriek van die lied toegevoeg.
Ek stem so saam. Willie se bediening is so eg en spreek so diep in mens se gees. Dankie Willie
Beslis immergroen - dit is in ons natuur en ons sondig elke dag. Belydenis bring vergifnis en verligting van 'n onnodige las wat ons andersins sal saamdra.
I just love this beautiful song,I play it morning+evening,thank you so much Willie Joubert,you have such a beautiful voice,I can just Praise our ALMIGHTY FATHER GOD for forgiving my sins everyday,how Great is our GOD AMEN🙏🙏
Ek huil nou maar met vreugde want ek weet God het my lief.
O Heer vergewe en maak my asb vry van alles wat sleg is en van alles wat ek verkeerd gedoen het asseblief Here. U is ons amal se Vader Amen 🙏
Baie dankie treffend ona is almal skuldig en God vergewe ons moed net hom loof ❤🎉
Vanoggend weer die liedjie gesing. En moes dit weer hoor.Die Liewe Heer is goed mooi dag vir almal❤️❤️❤️🌺
Dankie vir hierdie pragtige lied. Dit is spesiaal vir my.
Een van my gunsteling liedere. Dankie Jesus vir au offer 💞💞💞💞💞
Dit is n pragtige lied. Kan ook nie genoeg van die lied kry nie.
N pragtige lied. Here dankie vir U gees wat in my bly. ❤
Dankie Here vir Willie en Natasha Joubert wat vir ons die woord deur hulle musiek bring. Ek vra dat U hulle Asseblif sal Seën Amen.
Moes weer luister regte vergewens lied God bless.
Pragtig, dis wonderlik om n kind v God te wees. Jy en jou vrou sing pragtig.....
Wat 'n wonderlike lied. Mag die Here my help om altyd vlekloos voor Hom te wees.
Mag die Here jou ryklik seën Willie.
Dankie Willie. Dit is n leriek wat ons almal moet sing..
Ons se dankie vir die Here deurat Hy vir willie gestuur ht toe willie deur diep waters gegaa he narasa is wonerlik hulle pas so mooi bymekaar
O Heer, dis my gebed - elke dag. Dankie vir U genade.
Dankie my Hemelse Vader dat U my skoon was soos sneeu mt U Kosbare Bloed dankie dat U my vul mt U Heilige Gees dankie vir Groot Genade..Amen
Dankie Willie. Jy moet nooit ophou sing. Dis n pragtige lied. Mens voel so naby die HERE. Bair dankie
DANKIE DAT U MY SOVEEL KEER VERGEWE... Help my om reg te lewe. Maak my vry.. WAS MY SKOON HERE.
💖💞💞
O Heer ek wil vlekloos voor U staan.Vergewe my Heer.Ek staan skuldig voor U Heer.
Amazing god with US ALL.
Ai, hoe wonderlik om die liedere te hoor, al is ek duisende myle weg van S.A. Hier kan ek ook die Here Prys vir Sy liefde and genade. Die Here seen.
Sy liedjies is net amazing en hy het so mooi stem hy weet beslis hoe grote God ons aanbid
Pragtige lied!!!
Mooiste mooi...my gebed vir Lauren Dickason...
This is such a most Blessed song,I love to listen to it every morning+evening,Praise be to our FATHER GOD AMEN
Hoe mooi stem het die man nie! So sag op die oor...ek kan elke aand net voor slaaptyd na hierdie luister....sy stem bring soveel kalmte..vrede..dankbaarheid uit.
Stem volkome saam. Dit bring vrede en rustigheid oor my!
Ek sien jou hart My liewe kind... My liewe André...
en Hy ken elke haar op jou hoof
Wat n pragtige lied vir Jesus❤
Dankie Here U her my skoon kom was
Witter dan die sneeu
Dankie Here dankie dat u my vergewe en vry gemaak het van my sondelas
Dankie Willie die lied is ook kosbaar vir my
Amen
Jesus liefde
HALLELUJA... AMEN!!🙈😪🙏
Dankie Willie
Vir hierdie gebed!
Dit is n awesome gebed.......
Ook my gebed.
Pragtig hier uit Nieu-Seeland
Jesus is oral saam my dankie Jesus vorm my e maak my net soos U wil Heer...dankie vir elke gospelsanger...
'n Lied vir die hele wereld maar VERAL Suid Afrika! Die enigste manier hoe ons herstel en vlekloos kan word. Puik!!
U is my Here my God.... my hele Lewe vader. Ek het U lief met my hele hart.
V.markus
Dankie o heer v elke gebed.all s dt deur n gesang.amen.
Baie Baie mooi!!!!
Amen lookingup blessings amen -soli doe Gloria
These words are so true
1. Ek staan skuldig voor U, Heer Voor U, my Vader, wat regeer Ek is ned'rig in my hart En my siel is so verward En my lewe is vuil voor U troon Refrein: O, Heer, vergewe my Heer, kom maak my vry Van die sondelas o, kom na my om dit skoon te was Want ek wil weer vlekloos voor U staan 2. Die wyn en die brood wat ek nou neem Is ‘n teken van U rykdom en U seën Al die oorvloed binne my Kom en borrel in my vry En die oorsaak is die Gees wat in my bly.
Ontzettend teer.....
Amen
Baie dankie vor die Text 😉
Amen! Dankie wanneer ek na die gebed luister, bid ek dit saam met jou!
Dankie vir die ptagtige Lied. Dit beteken baie vir my......
Ek staan in pyn voor U my grote God en vra vergewe my, wys my U lig, U lig van waarheid, blymoedigheid en geestelikke wysheid. Gee my U water van vergiffenis vir my dorre siel wat verwaai het in die storms van die dorre woestyn. Maak stil dit wat woed hier binne my o Heer en laat u genadsand my nie verby gaan wanneer die pyn verwoesting saai in my brose liggaam, U Tempel my Heer van liefde, genade en vergiffenis...
Wat God vir my as swakkeling gedoen het, kan hy vir almal doen. Prys sy naam !!! Schoulie Campher
Amen.
Dankie Willie God seen jou my boet.
Dankie Willie 31 Desember 2018 Ek is vry dankie Jesus
Dankie Willie Joubert vir nog 'n sielvolle lied aan ons deurgegee.
Wonderlike woorde Here maak my vry en dankie vir u genade
AMEN
O, Heer , U maak my ook vry! Dankie daarvoor, Here!
Hemelse Vader ek wil ook graag vlekloos voor U staan.
Most amazing song
O Heer vergewe my want ek wil weer vlekloos voor U staan Amen
Pragtig.🎉🎉
powerful.... my soul crys
This is sung so beautiful, absolute amazing voice
+Rosemarie Pluke i agree Rosemarie
Ongelooflik! Dankie Here dat u altyd daar is vir ons!!!
Here vergewe my, ek kan slegs vlekloos deur U bloed staan voor U altaar, nuut gewas deur U bloed, Dankie Here, ek hoef nie agter my te kyk nie. U IS VOOR MY
O Heer vergewe my,maak met my soos U wil Heer
Pragtig ❤❤
Willie,
Hierdie is pragtig en jy sing dit met soveel gevoel en passie. Ek weet net, ek IS vergewe, en nou is ek nie meer vuil voor die troon van God nie. Ek is g'regverdig in Christus. Hierdie eerste vers se woorde is pragtig vir skuldbelydenis, maar, as dit klaar is, wil ek woorde sing wat 'n oorwinning in Sy Naam is. Ek het al gepoog om 'n tweede vers te skrywe - sal dit graag met jou wil deel.
Dit konnekteer jy met Hom daarbo en in jou
🙏🙏💥amen
Dankie Here Jesus.
❤❤❤
Pragtig !
❤😢🙏
AMEN
retenze
Weet iemand hier van ‘n lied waarin die vlg woorde voorkom: “U omhels my en laat my die lag in U stem weet hoor”?
O! Heer kom maak ons vry
Dankie Willie!!
Ek staan skuldig voor U Heer,
voor U, mij Vader wat regeer
ek is need’rig in my hart
en my siel is so verward
en my lewe is vuil voor u troon
o Heer vergewe my;
o Heer kom maak my vry van die sondelas;
o kom na my om dit skoon te was,
want ek wil weer vlek’loos voor U staan!
Die wijn en die brood wat ek nou neem
is ‘n teken van vergifnis en van seën;
al die liefde binne my kom en borrel in my vry
en die oorsaak is die Gees wat in my bly.
o Heer vergewe my;
o Heer kom maak my vry van die sondelas;
o kom na my om dit skoon te was,
want ek wil weer vlek’loos voor U staan!
o Heer vergewe my
o Heer kom maak my vry van die sondelas;
o kom na my om dit skoon te was,
vergewe my !
o Heer vergewe my!
o Heer kom maak my vry van die sondelas !
o kom na my om dit skoon te was
want ek wil weer vlek’loos voor U staan!
ja, ek wil weer vlek’loos voor U staan!
Wow
Hi.,.can anyone pls translate into english for me pls? The song...
Amen
Finominaal
Ek luster hom al v 1994 af.
O HEER VERGEWE MY ASSEBLIEF EN MAAK MY VRY
love able amen
Waar kan ek asb hierdie bladmusiek kry, so diep aangeraak hierdeur!
barendpetravg123
diep lied....
Juliana Carney amen
8
08@
AMEN
Amen
Pragtig!