Pleidooi vir Afrika / Plea for Africa in Afrikaans

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 вер 2024
  • The Afrikaans version of Plea for Africa is here performed by the cantando@bloem choir from Bloemfontein, South Africa which was established in 2009. The Afrikaans lyrics were written by Bouwer van Rooyen in 1999 and he is the conductor as well as organ accompanist in this recording. He also established the Cantando@Delta choir in Vereeniging in 1989 and the Cantando@Algoa choir in Port Elizabeth in 2016. For more information visit www.cantando.co.za

КОМЕНТАРІ • 24

  • @kleinkorff
    @kleinkorff 15 днів тому +1

    Dit is die mees inspirerende koor sang wat my diep in my hart van verstand tref. Pragtig. Luister vele maal daarna

  • @margiecollins9560
    @margiecollins9560 3 роки тому +5

    Enjoyed this beautiful rendering. Lovely to hear this song in another of our official languages. This song brings up so much emotion in me. We need to pray for our wonderful land.

  • @johannel876
    @johannel876 6 років тому +7

    Hierdie is so mooi. My eggenote Hester, oorlede in ongeluk, se groot gunsteling. Dankie vir die Afrikaanse vertaling....woorde so waar

    • @porciadunnett6740
      @porciadunnett6740 3 роки тому

      Ek praat gewoonlik Engels...my moederstaal....
      Dit lied bring vir my een spesiaale aand terug na my gedagnis toe.. toe ek my pa sien huil to ek saam met ons kerk koor sing..op dardie stadium het my ouers baie keer my gesien en gehoor..( terselfde tyd)...sing alleen of saam ons kerk koor..
      my pa se trotsheid het altyd vir hom, eereder voor almal, of hy sy trane ingehou todat by huis aangekom het.
      Maar toe ek my familie na JHB toe trek..hoo en sien my ouers my met n nuwe
      koor saam sing (en altyd sekere agedelings het ek alleen sing)...daardie aand het niemand my ouers geken nie..TOE HET MY PA DAARDIE aan so so openlik gehuil..
      My pa het al sy broers en een suster se kinders leer sing..
      'julle sal leer sing..now..SING'.
      Al ons ouers..my pa en suster en all sy broers is nou hemel toe..ek sal nooit, ooit, daardie aand kan vergeet nie..dit was omtrent die laaste tyd was wat my ouers saam vir ek..en n koor saam sing.
      Een en n half jaar later is my liewe pa Here Jesus to.
      Ek het die dag van sy begravnis vir my pa een laaste keer gesing ...
      n jaar later is my Henel toe .ek het ook vir haar gesing net n ander wel bekende " Our father..Merlot version..gesing..
      16 en 15 jaar gelede.....
      Op daardie stdium was nog baie jomk..ek sing BAIE BAIE GEREELD( in die bad)..EL BAD 4 to 5 of meer dae..in die somer..sjoe
      .ek sing baie.

    • @Janodutoit8
      @Janodutoit8 11 місяців тому

      Ons het almal iemand spesiaals verloor. As dit nie vir hulle was nie, Was ons nie Hier nie. God WEES MET Afrika en die Else.🍑🍇

  • @eldarautenbach3962
    @eldarautenbach3962 8 років тому +10

    Behalwe dat dit 'n pragtige lied is, meesterlik uitgevoer deur catando, stem ek saam dat dit ons Volkslied (hoop) moet wees! Pragtig!

  • @pierregvolschenk3847
    @pierregvolschenk3847 4 роки тому +3

    Pragtige uitvoering Bouwer en Cantando! Hierdie woorde hoort deurentyd op ons Afrikane se lippe - meer nog juis nou, te midde van die Corona-beproewing!!! Soli deo Gloria!

  • @clivetaylor5019
    @clivetaylor5019 Рік тому +1

    Most Beautifull

  • @BabsAbsafom-wi2hq
    @BabsAbsafom-wi2hq Рік тому +1

    Dki dit versterk weer my geloof!

  • @romanojonathan6941
    @romanojonathan6941 4 роки тому +1

    Absoluut puik, Bouwer en Cantando@Bloem koor.

  • @AnnizeRaath
    @AnnizeRaath 11 років тому +5

    Baie dankie vir hierdie stukkie inspirasie wat jy met ons gedeel het. Kan dit nie maar sommer ons volkslied word nie??? Die Afrikaanse woorde is vir my nog mooier as die Engels wat ons nou al so goed ken.

  • @tersiahattingh3546
    @tersiahattingh3546 4 роки тому

    Fantastiese lied. Uitstekend uitgevoer deur die Cantado koor. Trots op die skrywer van die mooi woorde

  • @Hertjies
    @Hertjies 9 років тому +5

    Hoendervleis mooi!

  • @gwendolinevanwyk216
    @gwendolinevanwyk216 2 роки тому

    Puik koor en vertaling vd pragtige lied.

  • @RottenFrog
    @RottenFrog 3 роки тому +1

    Ein schönes Lied, besser als die englische Version.
    Prachtig, baie dankie!

  • @marionjordaan
    @marionjordaan 2 роки тому

    Fantastic. Thank you

  • @chelnamare1522
    @chelnamare1522 Рік тому

    So so pragtig...aandoenlik dankie ❤

  • @Wyzxo
    @Wyzxo 6 років тому +1

    Mooi, Mooi, En dankie

  • @PietsMusings
    @PietsMusings 10 років тому +3

    Baie dankie! Ek gaan in my vrou se oor fluister dat haar koor 'n slag die Afrikaanse weergawe sing. En die Oos Vrystaat? Wel ek is baie baie lief vir daardie deel van ons land (al is ek 'n Kapenaar). So die foto's maak dit vir my ekstra spesiaal.

  • @GoAndStay
    @GoAndStay 3 роки тому

    Bly ongelooflik mooi.

  • @AmandaWait
    @AmandaWait 5 років тому

    Pragtig!💜🕊