Jy het my gedagtis wat ek nooit in woorde kon sit nie vir my gedoen maar tien keer beter... Jy het my vrees minder gemaak... Jy is perfek... All my asem is weg geslaan en my trane loop maar ek sien die lewe so anders... Baie dankie en ek bedoel dit... BAIE DANKIE
Dankie vir jou video. Dit is asof jy dit woord vir woord vir my geskryf het. Het dit gestuur vir die liefde in my lewe,en dit het so baie dinge verander. Baie dankie.
Jy laat mens speechless, hierdie was so beautiful, jy is so beautiful. Hou aan dig, hou aan met skryf, hoe aan met voel, want jou gevoelens is dit wat ander te bang is om te voel wat nog te sê dat hulle dit wel voel. xx
Ekself skryf nou amper 12jaar gedigte...ek moet bieg, ek is gek oor jou werk, bravo!!
Gedigte is nie net woorde....dis dinge waarna ons harte smag na hoe mooi en pragtig die lewe is
Love jou woorde wat saam smelt in n gedig...nie daai moelike komplekse skoolgedigte nie.
Jys net fantasties!!!
baie dankie hiervoor - maak dit so baie werd x
Jou woorde het my gevind soos n message in a bottle.. Martin
Jy is fantasties moet nie ophou nie..... jy maak dinge makliker vir iemand soos ek
baie dankie - ek is bly dit kan iets vir iemand beteken
Aaaai.....jy soen my diep in my hart....daar diep..... die liefde is mooi
Hoendervleis vir 6 minute het nog nooit ao sag en verwelkomed gekom nie !! DIE is pragtig . . .
baie baie dankie x
Jy het my gedagtis wat ek nooit in woorde kon sit nie vir my gedoen maar tien keer beter... Jy het my vrees minder gemaak... Jy is perfek... All my asem is weg geslaan en my trane loop maar ek sien die lewe so anders... Baie dankie en ek bedoel dit... BAIE DANKIE
baie dankie vir hierdie! só bly dit kan iets beteken x
Ek love jou gedigte. Raak so n mens se hart❤
baie dankie x
Gaan nie jok nie. Jou woorde het my skoon in trane laat uitbars.
Jys n groot insperasie, en baie dankie vir die pragtige woorde.
dankie vir hierdie comment - beteken vreeslik baie x
Dame moet nooit ophou met wat jy doen nie jy het my wêreld mooi om gedraai 💛 jy is goed👑
wow baie dankie hiervoor x
Dankie vir jou video. Dit is asof jy dit woord vir woord vir my geskryf het. Het dit gestuur vir die liefde in my lewe,en dit het so baie dinge verander. Baie dankie.
wow dis amazing om te hoor x
Sjoe. So diep en mooi. Hou so aan. Jy is so talentvol.
Sooooooo!!!!!!!waar.
Dankie vir die Mens. Jy het nie 'n idee wat dit beteken vir ander om jou en hoe jy met mense praat en raak nie
wow baie dankie vir jou woorde
Soooo,waar.
Jy laat mens speechless, hierdie was so beautiful, jy is so beautiful. Hou aan dig, hou aan met skryf, hoe aan met voel, want jou gevoelens is dit wat ander te bang is om te voel wat nog te sê dat hulle dit wel voel. xx
wow baie dankie vir jou woorde x
Ek wil dit eenvoudig hou en net se dankie. Dankie
Ek voel beter as ek na jou luister. Dankie man💐
ek is so bly x
ek mis jou
✨
Flippen awesome! Hoendervleis!!! Jy sê wat baie mense te bang is om te sê of mense wat nie weet hoe om hulself uit te druk nie! Jy is great!
baie dankie vir jou woorde - dit beteken baie
Moet asseblief nooit ophou nie!!!
Pragtig ❤️❤️❤️
Haha wow... Like just... Wow XD Loving it. My fokkies - Well done, sitting here with tears rolling down my face. So damn beautifully said!
Wow... net wow..
Ek het myself lief. =)
Dit is beautiful Dené ;-)
dankie jy x
Amazing!! You are such an inspiration to me❤
thank you so much x
❤️
Sommer in trane.
Wie is jy?.....
Bewonder op Instagram
so besonders.