(dood)moeg.

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 54

  • @verchip8
    @verchip8 5 років тому +3

    Ek kyk dit oor en oor en oor... want iewers is 'n mens wat kon skryf wat ek voel, sodat elke woord presies sê wat ek bedoel. Wat selfs lyk soos ek lyk, kyk en wegkyk. Stukkend, sterk, stil, staal.............
    Jy is 'n diamant.

    • @afrikaanseg_ek4701
      @afrikaanseg_ek4701  5 років тому +1

      verchip8 sjoe wow dis amazing! baie dankie vir jou woorde - beteken die wêreld x

  • @numetalmarius1241
    @numetalmarius1241 4 роки тому +2

    Bliksim dis rou 🤘🖤

  • @BreatheSomeMusic
    @BreatheSomeMusic Рік тому

    Liewe aarde, dis mooi!!!

  • @Jandewet1
    @Jandewet1 6 років тому +3

    Jy sê alles wat niemand anders wil nie - dankie

  • @ilsevanheerden7342
    @ilsevanheerden7342 5 років тому +1

    Jyt gesê wat ek nie hardop kon nie...dankie xx

  • @doep1007
    @doep1007 6 років тому +1

    Gurlr jy is pragtig, en jy het 'n kuns met woorde en jy praat so waar. ek het my vrou nounet hierdie video gewys. ons is vanoggend 12 jaar getroud. ons is moeg vir mekaar. ons is lief vir mekaar. Ons waardeer mekaar. Dankie vir jou video. Dit vat aan baie mense se harte.

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 роки тому +1

    Baie mooi ❤️🖤❤️🖤

  • @renskebothma6214
    @renskebothma6214 3 роки тому +1

    Tot vandag toe is hierdie my gunsteling!

  • @Henrymurr1
    @Henrymurr1 5 років тому +1

    stunning dankie

  • @danielgreef8661
    @danielgreef8661 4 роки тому +1

    Ek was al so baie op hierdie donker plek. Dankie vir die rou eerlikheid. Hierdie goed is die dinge wat mens moedeloos maak. My hart wil in stukkies breek.Dankie dat jy dit ook op 'n positiewe manier ook benader. 'N mens moet hierdie dinge adreseer.

  • @chloerademeyer8147
    @chloerademeyer8147 3 роки тому +1

    ek het hierdie vir die eerste keer gekyk in graad 11 en nou 3 jaar later kom ek terug want ek relate, ek verstaan nou.

  • @soniqueengelbrecht4752
    @soniqueengelbrecht4752 6 років тому +3

    Ons kort meer van hierdie !!
    Dit is asembenemend❤

  • @kitkat2265
    @kitkat2265 Рік тому

    Well said.

  • @rudifourie7970
    @rudifourie7970 4 роки тому

    Skitterend ...ons moet meer eerlik wees en nie alles altyd probeer versag nie

  • @jmvandermerwe984
    @jmvandermerwe984 5 років тому

    Dis so diep maar so waar!
    Dis baie mooi.

  • @marietteverwoerdt9389
    @marietteverwoerdt9389 4 роки тому

    awesome

  • @dienamibskryf1949
    @dienamibskryf1949 6 років тому +2

    WOW. Eina. Sien ons ander wat skuldig is, maar ons kyk weg as ons voor die spieël verby stap?

  • @Denice_Esterhuizen
    @Denice_Esterhuizen 6 років тому +1

    kaalwoorde, presies wat nodig is. 🍀 dankie.

  • @markhuman4342
    @markhuman4342 5 років тому +1

    Amen 🙏

  • @sonnikamarais9671
    @sonnikamarais9671 5 років тому +1

    Amazing meis WOW

  • @gizellewilkins4016
    @gizellewilkins4016 6 років тому +2

    Joh, die is te goed.❤️

  • @theontheron7730
    @theontheron7730 6 років тому +1

    Krises dis goed. Goeie werk.

  • @noanimenolife8834
    @noanimenolife8834 5 років тому

    Eka hou nie rerig van Afrikaans nie ma hierdie maak my REGTIG trots om Afrikaans te wees!! Hierdie is regtig so ongelooflik...

  • @SuperPlaque
    @SuperPlaque 5 років тому +1

    Ek wens ek kan ophou na jou kyk, ophou na jou luister...
    Ek wens ek kan jou pyn wegvat, vir jou vra om my pyn weg te vat...
    Ek wens ek kan vir jou se alles gaan OK wees....
    Ek is so moeg om magteloos te wees, om sonder jou te wees.

  • @SuperPlaque
    @SuperPlaque 5 років тому

    Baie dankie !!

  • @RSSM1
    @RSSM1 5 років тому +1

    regtig Kragtig.

  • @marindakruger5614
    @marindakruger5614 5 років тому +1

    jy is my insperasie...

  • @naomilombard1201
    @naomilombard1201 6 років тому

    Jy inspereer my so baie

  • @jean-pierreleroux7910
    @jean-pierreleroux7910 6 років тому +1

    Sometimes words help to paint the picture of how you really feep. Die woorde maak sin die redes agter die aksies maak nie altyd sin nie maar dit vat weg wat niemand will sien nie. En dan draai mense om en blameer die persoon. Gaan dink mooi oor wat die persoon deur moes gaan.

  • @izelfaber8900
    @izelfaber8900 5 років тому +1

    🙏❤️

  • @bonitadelange358
    @bonitadelange358 6 років тому

    wow

  • @hencoreiners9562
    @hencoreiners9562 6 років тому +3

    jy is ongelooflik

  • @adonisstarlink8943
    @adonisstarlink8943 6 років тому

    True life

  • @JakkalsJack
    @JakkalsJack 6 років тому

  • @Boskatt
    @Boskatt 6 років тому

    Probeer weer. Ek is 'n volwasse oop kop man. Maar kyk het ek nou hierdie trane gespat hoor. Hier gat ons weer... Vok

  • @Sablewear.clothing
    @Sablewear.clothing 5 років тому +1

    Kk my youtube

  • @Boskatt
    @Boskatt 6 років тому

    Wow, sjoe erg wag sjoe. Shit.

  • @luuuuuuu8462
    @luuuuuuu8462 2 роки тому