BOERELAND PODCAST EPISODE 3 - Is CLAAS die baas op jou plaas?
Вставка
- Опубліковано 9 лют 2025
- In hierdie episode kuier ons saam met Kempston Agri, die invoerder van Claas produkte, beter bekend as Claas Suid-Afrika. Ons gesels met Dustin Bishop, die produkspesialis, wat sy ondervinding en reis deel oor hoe hy gekom het waar hy vandag is. Hy verduidelik ook hoekom Claas die beste keuse vir jou plaas is en stel ons bekend aan die nuutste toevoeging, die Claas Axion TT 960. Propvol interessante stories - moenie hierdie episode misloop nie!
As ek maag vra wanneer kom ep 3 uit ek wag all lank vir daai ep
Goie Naand 😊 Dankie Baie Mane 🙏🏽 Groete Van Die Loskop Vallei Van Die Limpopo Province 🙏🏽
Dankie Yster! Groete uit die Vrystaat!
Baie interressant ! Ek het darm een CLAAS; 'n Claas Hark. Waar is julle DEUTZ trekkers ?
Verseker is hulle ook besig met die Deutz trekkers 😄