- 89
- 264 866
Boere Land
South Africa
Приєднався 31 жов 2022
BOERE LAND is ‘n boerderyprogram. Dit is ‘n inisiatief wat ‘n geleentheid bied vir mense om te leer oor landbou en die landelike leefwyse in Suid-Afrika.
Die program speel af op die plaas Boschkop wat ń gemengde boerdery is, dit het ontstaan in
Die episodes sal die daaglikse take en interessante aspekte dek, maar ook die uitdagings wys wat in die boerdery is. Die boerdery maak gebruik van tradisionele boerderymetodes, maar ook van moderne boerderymetodes soos presisietoerusting en tegnologie.
Die groot trefkrag lê in die feit dat mense iets kan leer van landbou maar dat dit ook sterk ondersteun word deur die landbougemeenskap.
Boere Land is geskep om mense op te voed oor die belangrikheid van landbou in Suid-Afrika.
Die program stel ook die skoonheid van boerdery in Suid-Afrika ten toon. Met sy pragtige landskappe, unieke flora en fauna, en ryk kulturele erfenis, is boerdery in Suid-Afrika werklik ‘n besonderse ervaring.

BOERELAND PODCAST EPISODE 5 - Oud-Springbok en boer Gerrie Britz
Ons kuier vir oud-Springbok en boer, Gerrie Britz
Hy neem ons terug na sy glorieryke rugbydae en deel stories van sy loopbaan en vertel ons van spanmaats waarmee hy skouers geskuur het byvoorbeeld Os Du Randt , Victor Matfield , Jean de Villiers , Bakkies Botha , Schalk Burger en Rassie Erasmus
Gerrie het nie net vir die Stormers en Cheetahs Rugby gespeel nie, maar ook sy merk gemaak by 'n Franse klub.
Sy 13 toetse vir die Springboks , insluitend een teen die ikoniese All Blacks, het hom in 2004 teen Ireland sy toetsdebuut laat maak. 🏉🇿🇦
Ons gesels oor sy tyd saam met bekende afrigters soos Jake White en Rassie Erasmus, en hoe die lesse uit sy rugbyloopbaan hom gehelp het in sy boerdery.
Gerrie gee ook insig in sy betrokkenheid by BKB Veilingshuis, waar hy nou deel is van die veilingwêreld en boerdery-gemeenskap.
Boonop deel hy stories oor sy familie en hoe hy rugby en boerdery moes balanseer - twee passies wat sy lewe definieer.
Hierdie episode is vol inspirasie, humor en lewenswysheid - 'n moet-luister vir enige rugby- of boerdery-entoesias! 🎧
Skakel in en hoor alles oor rugby, boerdery en die wonderlike reis van 'n legend!
💬 Laat ons weet in die kommentaar watter deel van Gerrie se verhaal jou die meeste inspireer!
#BoerelandPodcast #RugbyStories #GerrieBritz #BoerderyInspirasie #Springbokke #Stormers #Cheetahs #AllBlacks #landboustories #springboks #springboksrugby

Переглядів: 272
Відео
BOERELAND EPISODE 3 - Die Begin van Plantseisoen
Переглядів 10 тис.28 днів тому
Piet en Neels steeds hard aan die werk om alles reg te kry vir die begin van planttyd. Van kunsmisstrooi tot saasbed maak, hulle is besig om al die voorbereidings te tref. Die reëns kom egter in volle oorvloed, wat die seisoen op sy kop draai en die nodige aanpassings en besluite meebring. Ons kry ook 'n kykie na hulle Bonsmara kudde en sien hoe hulle vir die eerste keer KI (kunsmatige insemina...
BOERELAND PODCAST EPISODE 4 - JC Breedt 'n bekende TikTok-persoonlikheid in die landbou-gemeenskap!
Переглядів 2,8 тис.4 місяці тому
BOERELAND PODCAST EPISODE 4 - JC Breedt 'n bekende TikTok-persoonlikheid in die landbou-gemeenskap!
BOERELAND PODCAST EPISODE 3 - Is CLAAS die baas op jou plaas?
Переглядів 9915 місяців тому
BOERELAND PODCAST EPISODE 3 - Is CLAAS die baas op jou plaas?
BOERELAND PODCAST EPISODE 2 - Die kuns van jou bemesting en kalk program.
Переглядів 1,4 тис.Рік тому
BOERELAND PODCAST EPISODE 2 - Die kuns van jou bemesting en kalk program.
BOERELAND PODCAST EPISODE 1 - Bespuiting en toediening van gewas beskermings produkte
Переглядів 2,9 тис.Рік тому
BOERELAND PODCAST EPISODE 1 - Bespuiting en toediening van gewas beskermings produkte
BOERE LAND - EPISODE 2: Voorbereiding (deel 2)
Переглядів 34 тис.Рік тому
BOERE LAND - EPISODE 2: Voorbereiding (deel 2)
BOERE LAND EPISODE 1: Voorbereiding (deel 1)
Переглядів 68 тис.Рік тому
BOERE LAND EPISODE 1: Voorbereiding (deel 1)
BOERE LAND - Die plaas lewe vas gevang.
Переглядів 3,5 тис.2 роки тому
BOERE LAND - Die plaas lewe vas gevang.
BOERE LAND KORT VOORSKOU VAN EPISODE 1
Переглядів 3 тис.2 роки тому
BOERE LAND KORT VOORSKOU VAN EPISODE 1
Welgedaan ouens. Darem maar lekker om in die grond te krap. Kos te voorsien aan ons land se mense. Mag julle van krag tot krag gaan saam met God. ❤
Waar in SA is julle ?
Goie Aand 😊 Lekker Episode 👍🏼 Dankie Baie 👏🏼👏🏼 Groete Van Die Loskop Vallei in Limpopo 🇿🇦
Baie goed gedoen NC🚜🌱🌧
dis awesome mooi om te sien! boerdery is baie harde werk! Dankie vir julle! Ruben
Dankie Yster Ruben. Ons stem saam. Dankie vir jou kommentaar
Blerrie mooi episode NC, hou so aan!
LJ thanks my maat ek waardeer jou kommentaar. 👍🏻
Ons Oosthuyzen saam staan met uys boerdery mooi oes he
Baie dankie 🙏🏻
Great episode dankie manne!
Dankie Yster. Waardeer jou kommentaar
Great video,great plaas
Baie dankie ek waardeer jou kommentaar.
Hou van jou kunsmis kalk redinasie😉
Kyk boys mooi setup Maar die handskoene Kwaai vrouens bd huis!!😆
Haha 😂 Ek dink Piet het geleer uit sy foute..
Lekke kerels!! Blessings Ni tè vêr van julle af nie😉
Baie dankie Nc vir die uistekende episode dit is uit die boonste rakke 😅
Dankie Yster ! Ek waardeer dit baie 🙏🏻 Ek sien uit om nog episodes uit te bring..
Amazing keep up the good work, wish you all the best for the season
Thanks so much 🙏🏻 It really means a lot that you are watching. Watch out for the next episode.
So bly Ep3 is uit. Was baie lekker om te kyk, sien uit vir die volgendes🔥
Dankie Yster! Dankie dat jy kyk ! Ek sien ook uit na die volgende episode.
Goie Middag 😊 Lekker op Die Plaas 👍🏼 Dankie Vir n Awesome Video👌🏽 Groete Van Die Limpopo Provincie 🙏🏽
Dankie ek waardeer! Lekker dat julle kyk!
Nee thom die kunsmis moet onder die grond wees dan gee n bietjie water hy sal lekke groei dan😂😂
😂
So lekker om boere hier te sien in amerika, skop gat manne, Henk Meyer uit Cheyenne, Wyoming
DANKIE Henk ons waardeer! Hou moed daardie kant. Die jaar kan lank raak.Sien julle manne amper weer in SA. Lekker boer!
Asb asb asb asb bring ep 3 uit!.🙏🏻
Jy het ons officially oortuig.. Hou die spasie dop. Vertel al jou vriende en familie om te kom kyk ..Sien jou in Episode 3
Baie mooi
😃🙏🏻
Greetings from Warsaw PL ❤️
Claas bly die baas💚
Hierdie was n lekker een.
Goeie More Mane 😊 Dankie Vir n Uitstekende Program👌🏽Groete Van Die Loskop Vallei in Limpopo 🙏🏽
Baie dankie! Yster!💪🏼
Baie interressant ! Ek het darm een CLAAS; 'n Claas Hark. Waar is julle DEUTZ trekkers ?
Verseker is hulle ook besig met die Deutz trekkers 😄
As ek maag vra wanneer kom ep 3 uit ek wag all lank vir daai ep
Goie Naand 😊 Dankie Baie Mane 🙏🏽 Groete Van Die Loskop Vallei Van Die Limpopo Province 🙏🏽
Dankie Yster! Groete uit die Vrystaat!
Dis nou my mense die, dankie vir die lekker Afrikaans en ek wens julle sterkte toe, Groete hier uit Amerika
Sies man oom🤮🤣
😂😂dis Nie lekker nie
Dis hoekom Ek n Boer gan word
Ja op n plaas 😂🚜🛻
Beautiful presentation 😍🙏trots vir almal
Aiii wanneer kom ep 3 uit?
Wanneer kom ep 3❤😊
Ek is nou lis om in die Jhon beere the ry
Ek's some nou lus om n paal te plant.
Dit is waar
Julle boer naby ons dit is my droom om julle plaas te sien en my naam is josua Lukas en Ansie se seun ek word nou 14
Boer maak n plan. Nope. Graduated slope, cow can walk out.
Waar is julle gele
Waar boer julle
Heidelberg-distrik Gauteng 🤝
die engelse onderskrifte irreteer my
ua-cam.com/video/XvQbdiD-tP8/v-deo.htmlsi=yugq9RfeHAt-MZiW
Hello 😊 Dankie vir die lekker program 👏🏼 Groete van die Limpopo Vallei 🇿🇦
Kan ek dalk reel Dat die oom my Kom sien vir volgende jaar se session Dat kan hy help my Pa se Kom bietjie organic tow draai
Hi Nardus gaan na Miserator se Instagram of Facebook blad en stuur asseblief ń boodskap daar en los jou nommer daar. Jean sal jou dadelik terug bel. Sê asseblief net jy het dit op Boereland gesien. As jy doen kan jy ń Boereland geskenkpak kry saam met jou aankope indien jy iets bestel by Jean .Groete en dankie dat jy kyk ons waardeer.
💪🏻💪🏻💪🏻
Het maar n paar hektar daar
Wanneer kom ep3 uit
Ek hoop maar die jaar nog. Ek vra al n hele rukkie ook wanneer Ep3 kom
😁👍
Awwwww!! Sy is so oulik...❤