Erediens 22 Desember 2024 - Ds Braam Klopper
Вставка
- Опубліковано 7 лют 2025
- Baie welkom by vanoggend se erediens gelei deur Ds. Braam Klopper. Die tema vir vandag: Oor Toevallig en Ongelooflik.
Skriflesing:
Votum: Miga 5:1
Lukas 2:1-4
Matteus 2:3-6
Indien u meer wil uitvind oor NG Kempton Park Oos of ons direk wil kontak, kan u gerus op die volgende skakels klik vir meer inigting:
Facebook: / ng-kempton-park-oos-pa...
Webtuiste: www.ngkpo.com/
Wie is NG KPO?
NG KPO is ‘n ligbaken van God se liefde vir mense. Ons wil mense bedien met die lewende woord en hulle geestelike groei fasiliteer. Ons uitgebreide bedieninge is daarop gemik om ‘n werklike verskil aan mense se alledaagse lewens te maak.
Baie dankie aan almal wie inskakel.
Bankbesonderhede:
NG Kempton Park Oos
Absa
0260581007
632005
Betalings van buite Suid Afrika:
Absa Bank Limited
Johannesburg
2001
SWIFT address : ABSAZAJJ
Branch code : 632005
Beneficairy account name and number:
NG Kemptonpark Oos
0260581007
Baie dankie braam! Namens die 1000e mense wie se lewens deur jou bediening en lering geskuif het, ons dank aan Hom wat jou rig lei en dra