Sjoe, baie dankie vir 'n kosbare preek en waarskuwing, in Jesus Naam!! Dit is só die waarheid. Ons waardeer hierdie waarskuwing opreg! Hallelujah!! Amen!!
Pastoor Baie Baie dankie. Vir hier die Goddelike Boodskap ek het myself ondersoek en skiet ver tekort bid vir my asb my om weer om God en Jesus te Vertrou AL my Jare biduur en kerk toe gegaan maar skieluk het my huweliks maat besluit gaan nie Meer kerk toe nie stel brlang in Goddiens nie. Dit het my ook laat terug help my om op die regte spoor, terug toekom... Ek is n vrou alleen en een saam
Baie dankie Pastoor vir die Wonderlike wyse hoe jy God se boodskap streng aan ons oordra, dis regtig insiggewend en baie leersaam en ware boodskap. Baie dankie ook vir u en Amelia se fenominale werk om ons as mense regooor die werêld na ons Ellohim te lei en dat ons dagtelyne reg ingestel sal wees om ABBA VADER se Woord kan inneem en reg te kan verstaan wanneer Pastoor God se Wonderlike Woord aan ons bring, en ons waardeer opreg uit ons harte. Mag ons Verlosser en ewige Saligmaker julle ryklik sal seën op julle pad en mag Hy julle ook seën met gesondheid en dat u én Amelia nooit sal moeg word om God se Wonderlike Woord aan ons te verkondig. Hallelujah! ❤🙏🙌🙏
Baie dankie vir u HEILIGE boodskap...As ons ons WOORD ken dan hoef daar niks vrae te wees nie,ek stem volkome...ek EER YAHSUA vir hierdie boodskap...dankie dat u ons almal die WAARHEID kom spreek,Ek glo net in die gemeente Minorah Tabernacle
Wat ñ wonderlike teaching. Toe ons destyds besluit het om hierdie pad te stap het ons leraar vir ons iets gesê wat ongelooflik waar is. Dit was "BEREKEN DIE KOSTES". Ons stap nou al 10 jaar die pad en dis steeds ñ challenge. Die week het ek presies gevoel soos Oom Frik se Koffietyd en dit is net amazing hoe die teaching en Koffietyd met mekaar inhaak. Dit het so baie vir my beteken vanoggend en my net opnuut laat besef dat ons skanse soms val en dan stuur Abba iemand soos Oom Frik om ons te herinner om vol te hou en sterk te staan. Duisend dankies! Mag dit met Oom en Tannie en Menorah Tabernakel goed gaan, mag Abba julle beskerm sodat julle die massas kan bereik en mense sal draai na Yahuah Elohiem in Yahushua se naam ❤
Vader sal U nie in hierdie baie laat uur die harte grawe die Woord indra dit plant en laat groei asseblief Jahweh ons het U so nodig in gees in siel en in liggaam, Jahweh ons is nie op ñ plek waar ons selftevrede is nie ons het die begeerte dat U tevrede moet wees al die eer kom U toe in die Naam van Yeshua Amen
Dit is baie, baie waar!! Dit is alles oor Rugby, kyk wat gaan en wat die mense doen, spandeer baie geld, om Rugby hemde te koop, en dan kom hulle baie saam, om dit te kyk, ek oordeel nie, maar dit is baie waar. Ek was ook lankal daar!! Daarom sien ek nou dit was verkeerd van ek ABBA Vader aangeneem het, hier die wereld dinge beteken niks vir my nie. Ek dank net Elohim dat hy my verlos het!!
Besoek gerus ons webtuiste om te sien waar is huisgemeentes van Menorah Tabernakel waarby jy kan inskakel. www.menorahtabernakel.com/huisgemeentes
Sjoe, baie dankie vir 'n kosbare preek en waarskuwing, in Jesus Naam!! Dit is só die waarheid. Ons waardeer hierdie waarskuwing opreg!
Hallelujah!! Amen!!
Dankbaar Pastoor vi die boodskap hier van OOS londen
Dankie pastr vir die woord vd Here
Amen dus xie waarbeid
Dus die waarheid
Baie danki sulke waar woorde ons is skuldig as Suid Afrikaners. Maar met Jesus se Genade sal God ons help.
Dankie vir wat ons so gereëld ontvang om ons te voed en ons te leer. Soveel waardering!
HALLELUJAH HALLELUJAH HALLELUJAH. 🙌🙌🙌🙌 Baie baie dankie Pastoor Frik vir die baie leersame en ware Boodskap. Shalom🙌🙌🙌
Dankbaar Pastor vi die boodskap hier van OOS londen
Hallelujah,my almagste God I love you ❤❤❤❤❤❤ 🙏Amen
Baie dankie vir hierdie boodskap.
Dankie pastoor vir die manier hoe jy God se boodskap streng volgens Sy Woord oordra. Mag God jou seën in alls wat jyen Amelia doen. Amen.🙏💙💙💜💜
Baie dankie Menorah Tabernacles vir WAARHEID.🙌🙏
WE ARE LIVING IN THE AGE OF DECEPTION.... 😢we must constantly pray for wisdom and insight from God.
DANKIE PASTOOR FRIK, EK DANK YAHWEH ONS ELOÏM DAT U NET DIE SUIWER WOORD PREEK, EK ONDERSOEK ALTYD AL DIE SKRIFTE NA ELKE PREEK... SHALOM
HalleluYAH dankie pastoor Frik
Shabbat Shalom
Pastoor! Vir die eerste keer in my lewe kry Ek God se boodskap.. Jy praat nou my taal .. Ekt so Baie vrae om te vra.. ek bly in Namibie..
Pastoor Baie Baie dankie. Vir hier die Goddelike Boodskap ek het myself ondersoek en skiet ver tekort bid vir my asb my om weer om God en Jesus te Vertrou AL my Jare biduur en kerk toe gegaan maar skieluk het my huweliks maat besluit gaan nie Meer kerk toe nie stel brlang in Goddiens nie. Dit het my ook laat terug help my om op die regte spoor, terug toekom... Ek is n vrou alleen en een saam
Shabbat Shalom vanuit Langebaan
Baie dankie vir hierdie boodskap. Dit is so ons moet onderskei op grond van die Bybel.
Shabbat Shalom Oom Frik. Baie dankie vir die boodskap Oom. Mag Vader Yahweh julle seen. Waardeer julle
Baie dankie Pastoor vir die Wonderlike wyse hoe jy God se boodskap streng aan ons oordra, dis regtig insiggewend en baie leersaam en ware boodskap. Baie dankie ook vir u en Amelia se fenominale werk om ons as mense regooor die werêld na ons Ellohim te lei en dat ons dagtelyne reg ingestel sal wees om ABBA VADER se Woord kan inneem en reg te kan verstaan wanneer Pastoor God se Wonderlike Woord aan ons bring, en ons waardeer opreg uit ons harte. Mag ons Verlosser en ewige Saligmaker julle ryklik sal seën op julle pad en mag Hy julle ook seën met gesondheid en dat u én Amelia nooit sal moeg word om God se Wonderlike Woord aan ons te verkondig. Hallelujah! ❤🙏🙌🙏
Baie dankie vir jou bediening. Ek soek al lankal na n geestelike tuiste.
Baie dankie vir u HEILIGE boodskap...As ons ons WOORD ken dan hoef daar niks vrae te wees nie,ek stem volkome...ek EER YAHSUA vir hierdie boodskap...dankie dat u ons almal die WAARHEID kom spreek,Ek glo net in die gemeente Minorah Tabernacle
Baie dankie vir hierdie boodskap Pastoor!!!
Amen Hallelujah 🙌
Dankie pastoor Frik vir die pragtige boodskap Die boodskap is so spesiaal vir my.
Goeie more Pastoor Frik en almal wat nou inluister hier uit Thabazimbi
Dankie, dankie Vader in die hemel vir U Woord wat so duidelik na ons gekom het. Ek eer U in Jesus Naam, Halleluja.
Frik Baie Dankie "Spot on" gelei deur Heilige Gees. Halleluyah!!
Amen. Prys die Here.
Wat ñ wonderlike teaching. Toe ons destyds besluit het om hierdie pad te stap het ons leraar vir ons iets gesê wat ongelooflik waar is. Dit was "BEREKEN DIE KOSTES". Ons stap nou al 10 jaar die pad en dis steeds ñ challenge. Die week het ek presies gevoel soos Oom Frik se Koffietyd en dit is net amazing hoe die teaching en Koffietyd met mekaar inhaak. Dit het so baie vir my beteken vanoggend en my net opnuut laat besef dat ons skanse soms val en dan stuur Abba iemand soos Oom Frik om ons te herinner om vol te hou en sterk te staan. Duisend dankies! Mag dit met Oom en Tannie en Menorah Tabernakel goed gaan, mag Abba julle beskerm sodat julle die massas kan bereik en mense sal draai na Yahuah Elohiem in Yahushua se naam ❤
Goeiemôre pastoor Frik nogmaals baie dankie Vir die insiggewende boodskap.
Was baie geseënd
Dankie past
Hallelujah
Amen Hallelujah
Amen 🙏🏻
Amen so waar Amen
Amen dit is so waar
Dankie past. Sooo Waar! (Hrlen)
Amen
Vader sal U nie in hierdie baie laat uur die harte grawe die Woord indra dit plant en laat groei asseblief Jahweh ons het U so nodig in gees in siel en in liggaam, Jahweh ons is nie op ñ plek waar ons selftevrede is nie ons het die begeerte dat U tevrede moet wees al die eer kom U toe in die Naam van Yeshua Amen
Baie goeie boodskap
So waar. Baie dankie
Halleluja 🙏 🙏
SHABBAT SHALOM. En al die volgers van Yahshua.
Dit is baie, baie waar!! Dit is alles oor Rugby, kyk wat gaan en wat die mense doen, spandeer baie geld, om Rugby hemde te koop, en dan kom hulle baie saam, om dit te kyk, ek oordeel nie, maar dit is baie waar. Ek was ook lankal daar!! Daarom sien ek nou dit was verkeerd van ek ABBA Vader aangeneem het, hier die wereld dinge beteken niks vir my nie. Ek dank net Elohim dat hy my verlos het!!
HalleluYAH 🙌🏻
Baie waar
Kosbaar baie dankie die Here seen.
Baie waar.
HalleluYAH.
BAIE DANKIE PASTOOR...DIS WAT U VIR ONS OPDIS ...(2 TIM 2:15
🙌🙌
UITSTEKE ND OOM
So n ryk boodskap.
Jy praat so waar.