Erediens 31 Desember 2024 - Ds Werner Smal (audio)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 лют 2025
  • Baie welkom by vanoggend se erediens gelei deur Ds. Werner Smal. Die tema vir vandag: Die 5 stappe van verandering.
    Skriflesing:
    Votum: Romeine 12:1-2
    2 Korintiërs 5:17
    Romeine 12:1-2
    Indien u meer wil uitvind oor NG Kempton Park Oos of ons direk wil kontak, kan u gerus op die volgende skakels klik vir meer inigting:
    Facebook: / ng-kempton-park-oos-pa...
    Webtuiste: www.ngkpo.com/
    Wie is NG KPO?
    NG KPO is ‘n ligbaken van God se liefde vir mense. Ons wil mense bedien met die lewende woord en hulle geestelike groei fasiliteer. Ons uitgebreide bedieninge is daarop gemik om ‘n werklike verskil aan mense se alledaagse lewens te maak.
    Baie dankie aan almal wie inskakel.
    Bankbesonderhede:
    NG Kempton Park Oos
    Absa
    0260581007
    632005
    Betalings van buite Suid Afrika:
    Absa Bank Limited
    Johannesburg
    2001
    SWIFT address : ABSAZAJJ
    Branch code : 632005
    Beneficairy account name and number:
    NG Kemptonpark Oos
    0260581007

КОМЕНТАРІ • 1

  • @marierykaart2791
    @marierykaart2791 Місяць тому

    Baie dankie Ds vir die pitkos vir die Nuwe Jaar my besluit is dat ek saam met my Ewige Vader hand aan hand te stap Hy ken my hart verstand en siel. AMEN EN AMEN. ❤❤❤❤❤❤❤