DIE DERDE GROEP BRUILOF GASTE!! | Rooies Strauss

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 5

  • @AndriesSmith-f2i
    @AndriesSmith-f2i 2 місяці тому +1

    Amen Hallelujah Prys die Here dankie Rooies vir die werke waarvoor Jesus julle geoep het ...

  • @frikkiesteyn3992
    @frikkiesteyn3992 2 місяці тому +1

    More rooies dankie vir Ales wat mooi is jy en you span is wonderlik frikkie van warrenton ek luister altyd na jou wonderlik uitsendings

  • @JanetJansen-rh6kz
    @JanetJansen-rh6kz 2 місяці тому +1

    Rooies , baie dankie vir die Gods werk wat jy doen!!... Maar iets pla my al n geruime tyd.,.asb. Rooies laat kyk na die moesie op jou voorkop!!!... Dis maar net n omgee vir my medemens❤

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 2 місяці тому +1

    Rooies JY Doen goeie Werk mag God JOU ryklik seen JY se n ding op sy Naam Hou Aan met Jou goeie Werk Sterkte 🙏🏻🙏🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻

  • @maakditndubbel7454
    @maakditndubbel7454 2 місяці тому

    Rooies, ek wil net laat weet dat ek nie op die spesiale geld groep wil wees nie, dis 'n duur storie.
    Dit klink asof ander mense moet betaal vir die versorging van "studente" terwyl jy hulle vir arbeid gebruik en dit "opleiding" noem.