Dagbreek: Van Nature - Wynruit en wilde-als

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 26 тра 2014
  • In vandag se 'Van Nature'-insetsel gesels Antoinette Pienaar en Oom Johannes Willemse oor die gebruike van wynruit en wilde-als.
    Wees deel van kykNET se UA-cam kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 29

  • @klosiemorris6386
    @klosiemorris6386 Рік тому +1

    2022 still listening to Oom Johannes and Antoinette

  • @MarioDiedericks-ss9bk
    @MarioDiedericks-ss9bk 8 місяців тому

    Danki baie vir u goeienuus ❤ God bless

  • @maurichiohill2608
    @maurichiohill2608 Рік тому +1

    Always recommend it to colleques

  • @Werner_PE
    @Werner_PE Рік тому +1

    Nieshoutboom = Sneezewood tree = Ptaeroxylon obliquum

  • @KateLeeuw-oj5sm
    @KateLeeuw-oj5sm Місяць тому

    I'm so much in need of Wilde als plant. How I get it. Thank and bless you for the lessons you give.

  • @user-qp6kn9pi2f
    @user-qp6kn9pi2f Рік тому

    Goeie more, ek het wynruit en wilde als in potte geplant, wil graag hoor kan hierdie twee geplante potte bymekaar staan.

  • @veronvanrensburg4923
    @veronvanrensburg4923 4 роки тому +2

    Waar kan mens die plantjies aankoop. Ons het dit as kinders in die winter gedrink dit het gewerk soos n bom.

  • @kwaailight
    @kwaailight 4 роки тому

    Beautiful .. mal daaroor 😁

  • @timothywilliams1056
    @timothywilliams1056 4 роки тому +2

    Wat is "nie sout" of "nieshout"

  • @nthabisengmerafe1143
    @nthabisengmerafe1143 4 роки тому +1

    What is niesout ?

  • @davids5980
    @davids5980 4 роки тому

    Mense hier het julle dit nou. Versprei die nuus. Ons het dit hier! Kom ons gebruik dit!

  • @maureenscheepers1304
    @maureenscheepers1304 2 роки тому

    Wat kan mens gebruik vir verkalking

  • @roefiatjacobs9471
    @roefiatjacobs9471 4 роки тому

    Wat is nieshout on how lyk dit

  • @leonieadams555
    @leonieadams555 6 років тому +1

    Wat kan ek my brother gee om op te drink hy drink baie wyn hy drink oubrone serre

  • @franciscloete1633
    @franciscloete1633 3 роки тому

    ek wil graag wynruit en nieshout bestel wat is die prosedure

    • @klosiemorris6386
      @klosiemorris6386 Рік тому

      Jy kan dit self groei in jou tuin hier in die Weskaap groei ek dit in my ouma se tuin

  • @miguelmfini3613
    @miguelmfini3613 3 роки тому

    Is daar raad vir gou swanger raak en vir geel tande

  • @jolenerichter1608
    @jolenerichter1608 3 роки тому

    Wat is nieshout asb

  • @nesah-gr1ko
    @nesah-gr1ko Рік тому

    HI..ANTIONETTE MY KLEINKIND HET N SLYM VAN GEBOORTE DAG AF WAT HY MEE SUKKEL SY BORSIE MAAK VERSKRIKLIK GERAAS WATTER KRUIE KAN HOM HELP

  • @motsiriitsweng6328
    @motsiriitsweng6328 4 роки тому

    As long as you keep to Hygiene provisions of Covid 19. If the mixture is safe no problem

  • @paulsemoira
    @paulsemoira 4 роки тому

    Is dit goed vir diabetes

    • @bradleysepte9868
      @bradleysepte9868 4 місяці тому

      Wynruit
      Bitterblaar
      Dit is goed vir diabetes

  • @yolandastevens7499
    @yolandastevens7499 2 роки тому

    Wat is ni sout asb

    • @Werner_PE
      @Werner_PE Рік тому

      Nieshoutboom = Sneezewood tree = Ptaeroxylon obliquum

  • @MarioDiedericks-ss9bk
    @MarioDiedericks-ss9bk 8 місяців тому

    Danki baie vir u goeienuus ❤ God bless