As ek reg onthou, was dit oorspronklik 'n radio-verhaal. Ek sal na Tillie se skakel moet gaan.🙌 Op hierdie stadium van my lewe is ek net dankbaar dat ek die laaste Beatles song ervaar. Ek het aanvanklik gedink dit is 'n "bridge too far", maar daar is dit nou amptelik: The Beatles het 60 jaar na hul eerste No1 hit nog een. ua-cam.com/video/Opxhh9Oh3rg/v-deo.html
Baie dankie. Het hoeka nou die dag die verhoog drama teks gelees en gesê ek wens ek kan die film sien. Nou kan ek, danksy jou 👐😄
Dankie Tillie geniet jou fleks uit hoeka se dae groete
Dankie baie geniet❤
Sit nog meer afr se movies op asb
Nie elkeen is bewaar of op tuis video geplaas nie: is daar spesfieke titels waarna jy soek?
Jammer om hier te vra...kan enige een n film uit ek dink die 70s onthou waarin n skoolmeisie tydens n atletiekbyeenkoms met n spies raakgegooi is
Môre, môre (1973) - click op: ua-cam.com/video/_WOd13_zh6Y/v-deo.html
As ek reg onthou, was dit oorspronklik 'n radio-verhaal. Ek sal na Tillie se skakel moet gaan.🙌 Op hierdie stadium van my lewe is ek net dankbaar dat ek die laaste Beatles song ervaar. Ek het aanvanklik gedink dit is 'n "bridge too far", maar daar is dit nou amptelik: The Beatles het 60 jaar na hul eerste No1 hit nog een. ua-cam.com/video/Opxhh9Oh3rg/v-deo.html
En almal weet wat kom na 'n Beatles No1 hit...Een van die Rolling Stones. Dit klink seker crazy, maar ek het "inside information".😂
@@tillie9530 baie dankie