Janie Bay - Wag vir jou feat. Hunter Kennedy [Official Video]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 26 сер 2024
  • Song available everywhere: warnermusicsa....
    Story by Janie Bay
    Directed by Willem van den Heever & Janie Bay
    Editing by Willem van den Heever www.willemfilms...
    Makeup by Caren Fourie: / carenmakeuphair
    'Die Wêreld Is Mal' T-Shirt sponsored by VANCOKE'S: www.vancokes.c...
    Apartment sponsored by Fanie & Annette Botha
    Lyrics:
    Doen waarvan ek hou
    Hou van wat ek doen
    Dink baie goed goed baie deur nie
    Ek worry nie
    Sal Altyd Wag Vir Jou
    Jy weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie Wees lief vir die een saam met wie jy is
    Al die eensames, as jy eensaam is Wees lief vir die een saam net wie jy is
    Sal Altyd Wag Vir Jou
    Jy weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie Wees lief vir die een saam met wie jy is
    Al die eensames, as jy eensaam is Wees lief vir die een saam net wie jy is
    Sal Altyd Wag Vir Jou
    Doen waarvan ek hou
    Hou van wat ek doen
    Dink baie goed goed baie deur nie
    Ek worry nie
    Jy weet jy't gesê jy sal altyd
    Ma' nou's dit nooit en ek mis jou in my af tyd as ek 'n 'Friends' episode in my bed kyk
    Moenie sê jy's jammer nie
    Ek is nie
    Sal Altyd Wag Vir Jou
    Als is nou so stil
    Met die wind in my oor
    En die reën teen my ruit en
    Als is nou so stil
    Oooooo
    Sal Altyd Wag Vir Jou

КОМЕНТАРІ • 47

  • @Gmeiburg
    @Gmeiburg 2 роки тому +1

    Hoe het die song nie 1M+ views nie!!!!

  • @SmallTownMusic
    @SmallTownMusic 4 роки тому +3

    Mooiste love song

  • @MadMaxRSA
    @MadMaxRSA 6 років тому +13

    Why can we get more Afrikaans songs like this that promotes Afrikaans as a language

  • @heiditaljaard4148
    @heiditaljaard4148 3 роки тому

    Stunning

  • @ktsssites6743
    @ktsssites6743 6 років тому +2

    Ek is n persoon wat gou musiek gratis aflaai, onwettig. Hiervoor betaal ek met graagte! Briljant

  • @martinjonker7987
    @martinjonker7987 5 років тому +1

    Love die SONG!!!!!!!

  • @jackieanderson1929
    @jackieanderson1929 Рік тому

  • @artyfishel1838
    @artyfishel1838 4 роки тому

    Janie Bay en Hunter Kennedy se stemme saam werk perfek.

  • @DeonChristie
    @DeonChristie 6 років тому

    Uitstekende song "...Doen waarvan ek hou, hou van wat ek doen..." stem volle bors saam Janie. Maar dis mos ook die geheim vir sukses met enige iets, wanneer jy doen wat jy regtig van hou is dit Onmoontlik om op te gee...!

  • @theolinejacobsdamens6752
    @theolinejacobsdamens6752 6 років тому +7

    AFRIKAANS!!!

  • @simeonkriel3448
    @simeonkriel3448 6 років тому +2

    Love it well done guys

  • @amantlafinance3447
    @amantlafinance3447 6 років тому +1

    Super song

  • @thugbob2timestwice
    @thugbob2timestwice 3 роки тому +1

    Jani Bayy

  • @vickyfay1214
    @vickyfay1214 5 років тому

    Awsome!! Hit!! Ek sal altyd wag vir jou....!!

  • @jlbb66
    @jlbb66 6 років тому +1

    Pretty video vol uitdrukking, vriendskap van die Suid-Frankryk. Dankie vir hierdie video Janie .

  • @thomaslehmann12
    @thomaslehmann12 2 роки тому +1

    @Janie Bay - Wat is die regte betekenis agter die song? Ek verstaan die lyrics, en ek kan my eie opinie hê, maar wat is dit wat jy en @Hunter Kennedy van julle oogpunt wil sê deur die song?

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  2 роки тому +1

      Hi! Hunter het die majority hiervan geskryf. Hy het gesê dis bietjie van 'n breakup song - En dan soms sal mens se vriende jou nooit en sê kom ons gaan uit en partytjie bietjie en hê 'n goeie tyd, en jy is natuurlik lief vir die mense by wie jy is, maar jy mis daai persoon so baie in daai moment dat jy voel jy sal altyd wag vir hulle 🙃

    • @thomaslehmann12
      @thomaslehmann12 2 роки тому +1

      @@janiebaymusic Thanks, ekt dieselfde gedink!
      Onthou, dink aan ons PE mense wat ‘n show soek van jou. 🙂

  • @essiekitching935
    @essiekitching935 5 років тому +1

    Coolste song ooit!!😍#my vibe🐾

  • @samanthahanlon6434
    @samanthahanlon6434 6 років тому +2

    Awesome video, Beautiful song xx

  • @karinswanepoel354
    @karinswanepoel354 5 років тому

    😍😍😍

  • @stephaniepretorius318
    @stephaniepretorius318 6 років тому

    So wag wag vir iemand iemand wat ek eintlik..nog liefhet, maar hoe lank gaan ek moes wag en die wag was toe wonder..

    • @thugbob2timestwice
      @thugbob2timestwice 6 років тому

      Stephanie Pretorius dis mooi, maar die lewe gaan aan..

  • @inci3ion
    @inci3ion 4 роки тому

    Kom ons doen n song saam Janie!

  • @dickythomas6674
    @dickythomas6674 6 років тому

    GREAT GREAT GREAT

  • @CohenSimon_Miller
    @CohenSimon_Miller 6 років тому +4

    Loooove dit.....!! Yaaaass

    • @jean-pierreolivier6907
      @jean-pierreolivier6907 6 років тому +2

      Jy is Gay

    • @CohenSimon_Miller
      @CohenSimon_Miller 6 років тому +1

      Jean-Pierre Olivier No shit Sherlock....😑 stating the obvious is worse than trying to drown a goldfish

    • @NordicNjal
      @NordicNjal 6 років тому

      trek hul agter uit... dan is dit asof hul heeltyd exhale...

    • @diegocontreras4588
      @diegocontreras4588 5 років тому

      porno mujere. con ppni
      ..

  • @HookShootAndCookWithDada
    @HookShootAndCookWithDada 6 років тому +1

    I love it Janie!

  • @frikkiemyburgh4607
    @frikkiemyburgh4607 6 років тому

    Nice!!

  • @ilsevanheerden7342
    @ilsevanheerden7342 5 років тому

    Lovvveeeee die woorde!
    Ekt julle song request op LuisterFM (local radiostasie in PortElizabeth) en hulle het dit gespeel 😍

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  5 років тому +1

      Ah, vreeslik dankie vir die request!! Waardeer dit regtig!

  • @portiarefiloe869
    @portiarefiloe869 5 років тому +4

    love this song,but i dont even know wat it says. i cant speak afrikaaans

  • @JacoBuys
    @JacoBuys 6 років тому +2

    Janie Bay ft Die Heuwels pls

  • @camXnews
    @camXnews 6 років тому

    O my word , ek love did.

  • @daviddutoit8993
    @daviddutoit8993 3 роки тому +2

    Maak asseblief nog so liedjie saam Hunter. Jul stemmed pas saam.🙏

  • @DF6GBK2
    @DF6GBK2 6 років тому

    Reaaally cool!

  • @hennahenna7089
    @hennahenna7089 6 років тому

    henna

  • @garethgeere6740
    @garethgeere6740 6 років тому

    janie jys mooier as n mens

    • @NordicNjal
      @NordicNjal 6 років тому

      Nou gaan naai haar...

  • @lisacloete2609
    @lisacloete2609 2 роки тому +1

    Dis kak advies

    • @janineconning1874
      @janineconning1874 2 роки тому

      Yes dalk kak advies maar dis scary as jy 100% kan relate met die lyrics. En dis iets wat heeltemal buite jou beheer is