My Oupa was n Bittereinder van die Middelburg Komando, na die Oorlog voor die ou kamerade uitmekaar sou gaan het hulle na n gebed mekaar gegroet en belowe om nooit weer hulle baard af te skeer nie tot dat die Vierkleur weer wapper. Hy het my dit vertel as jong seun ,, en daar het ek besluit ek gaan my oupa se tradiesie voortsit ,, tot vandag (grys en oud)
... fantasties, al jare deel van ons Boerevolk... God met jul... 💯🙏🤍
The future is farmers. love the soil, love life, love peace, love faith love water and mostly we LOVE OUR GOD ONLY. Mike (boer)
My Oupa was n Bittereinder van die Middelburg Komando, na die Oorlog voor die ou kamerade uitmekaar sou gaan het hulle na n gebed mekaar gegroet en belowe om nooit weer hulle baard af te skeer nie tot dat die Vierkleur weer wapper. Hy het my dit vertel as jong seun ,, en daar het ek besluit ek gaan my oupa se tradiesie voortsit ,, tot vandag (grys en oud)
Dit is só jammer dat vele mooie kerke in ons dorpe verlate, leeg staan.
Waneer is die