14 Januarie | Johan Geyser | Ek is…Die Lig van die Wêreld

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 жов 2024
  • In hierdie diens:
    𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Ek Is
    𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Die Lig van die Wêreld
    𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Johan Geyser
    𝗦𝗸𝗿𝗶𝗳𝗴𝗲𝗱𝗲𝗲𝗹𝘁𝗲: Joh. 1:4-5 & 8:12
    𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗻𝗼𝘁𝗮: bit.ly/461v0Fm

КОМЕНТАРІ • 7

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 9 місяців тому +1

    U preke is altyd uitnémend! Dankie! Pastoor! Ek ken vir u al toe u nog n baie jong man was en u is nog steeds so vúrig vir Gods woord! AMEN!!

  • @RonaGouws-t4i
    @RonaGouws-t4i 9 місяців тому +1

    Weer my gunsteling Prediker! Dankie Vir n wonderlike betekenis volle boodskap. Mag u geseënd wees.❤

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c 9 місяців тому +1

    Geseende week vir jou en almal😊

  • @beatrixkruger8254
    @beatrixkruger8254 9 місяців тому +1

    Dit was asemrowend mooi. Sal dit graag wil koop

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c 9 місяців тому +1

    More ❤dankie Here vir elk van hul vir al hul boodskapeAmen

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 9 місяців тому +1

    Dankie Vir pragtige Boodskap Hy is die lig blink more Ster lelie Van die veld Vader Ek wil Saam Met U In die lig wandel help My ASB VADER dat daar Geen Bose magte oor My Kom en My Vrede steel nie U is alles Vir my dankie dat Ek more as dit U wil is weer n Kans Kry Om In die lig te lewe Dankie Vader 🛐🙏🙏🙏🙏🙏🙏

  • @anzafouche4263
    @anzafouche4263 9 місяців тому

    Wie is die sangers wat Noel gesing het na die diens ?