@ slimjan???😀😆🤣 Skrik ń bietjie wakker en kyk wat gaan regtig aan man….. Hy het in elk geval alles uit die genade va ons Hemelse Vader gekry….!!! Wees dankbaar en onthoe …. Laat U wil geskied ons Hemelse Vader
Waaroor is jy kwaad ? Dis sy Plaas, sy UA-cam channel ? As hy musiek wil by sit kan hy mos ? As jy dit nie wil sien nie, gaan kyk hoe katte vir komkommers skrik. Jy hoef dit nie te kyk nie
As dit nie reen nie dan is julle boere vol self pity As dit baie reen dan is julle weer vol self pity. Ons public weet nie meer wat is reg vir julle boere nie
Jy praat van 'julle boere', dus is jy nie 'n boer/landbouer nie. Gaan staan in 'n boer se skoene vir jare en beleef alles wat die natuur na hulle toe gooi: droogtes, siektes, oorstromings, plaas- aanvalle, ens.
Oh my! Poor farmers, poor animals. Sending hugs 😢
Sterkte! Soo jammer😢
Dit lyk erg, maar die water gaan goed wees vir die ondergrondse water tafel.
So sorry about all the damage and loss
Sterkte mense
Goodness gracious
Hi buurman, laat net weet of ons kan help erens, dinge lyk maar rof ook hier
Die Springbokvlakte.
Wat is die ergste droogte of oorstroming?
Dis verskriklik. Baie erg. Sterkte. Puik fotografie, Gerdehann.
"Oorspoeling"? Verseker moet dit "lees" oorstroming!
Uiters swak taalgebruik.
Gerdehann
Dink jy regtig jou musiek was nodig?
Dit is nie ń “movie” nie???
Dink bietjie regtig aan die boere en diere en die nagevolge!!
By hy is die content creator so dis sy keuse. Stupid comment.
Hy is dan die boer wie se plaas dit is slim Jan.
@ slimjan???😀😆🤣
Skrik ń bietjie wakker en kyk wat gaan regtig aan man…..
Hy het in elk geval alles uit die genade va ons Hemelse Vader gekry….!!!
Wees dankbaar en onthoe ….
Laat U wil geskied ons Hemelse Vader
Waaroor is jy kwaad ? Dis sy Plaas, sy UA-cam channel ? As hy musiek wil by sit kan hy mos ? As jy dit nie wil sien nie, gaan kyk hoe katte vir komkommers skrik. Jy hoef dit nie te kyk nie
@ 🤣😆
Reg so my maat…
Jy mis die hele punt 🤪😜
This is bad
As dit nie reen nie dan is julle boere vol self pity
As dit baie reen dan is julle weer vol self pity.
Ons public weet nie meer wat is reg vir julle boere nie
Wel niemand het gekla nie
Jy praat van 'julle boere', dus is jy nie 'n boer/landbouer nie.
Gaan staan in 'n boer se skoene vir jare en beleef alles wat die natuur na hulle toe gooi: droogtes, siektes, oorstromings, plaas- aanvalle, ens.
Sterkte julle. God sal julle deurdra.