Wanneer Jy Sukkel Om Te Bid | 5 Stappe

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 13

  • @AdriOelofse-zl2jm
    @AdriOelofse-zl2jm 4 місяці тому

    Amen

  • @johanvorster3530
    @johanvorster3530 Рік тому +4

    Baie danki ek sal dit doen meer en meer dis net voel vi my en my gesin dat hoe meer ons na GOD roep vi hulp hoe eryer val ri bose ons aan maar ons gee ni op ni maar my vrou kan ni meer ni wy wil ophou bid😢😢😢

    • @debbiekoortzen1154
      @debbiekoortzen1154 Рік тому +3

      Hallo Johan, jou "comment" het my diep geraak. Ek het soveel begrip vir julle, voel ook so moedeloos party dae. Ek sal bid vir jou en jou vrou, dat julle sal moedhou en dat dit beter sal gaan. Baie groete.

    • @johanvorster3530
      @johanvorster3530 Рік тому +1

      @@debbiekoortzen1154 more bja bja danki ek waardeur dit op 4eg mag DIE HERE jou ryklik seen

    • @johanvorster3530
      @johanvorster3530 Рік тому +1

      More danki glo my ons hey regtig n groot wonder werk in ons lewe norig ons bly bid en sal aanhou bid en glo dat DIE VADER ons sal help en iemand op ons pad stuur prys DIE HERE en mag HY almal ryklik seen in rie dag Amen

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 Рік тому +1

    Amen 🙏

  • @mrstukutela5126
    @mrstukutela5126 10 місяців тому

    Uitstekende wenke. Dankie!

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf Рік тому +1

    Dankie vir die mooi lering.God seen u💤🙏🌹👍💞💯

  • @yvonnevanwyk3791
    @yvonnevanwyk3791 Рік тому +1

    Baiedankie

  • @christelhayward4344
    @christelhayward4344 10 місяців тому

    Baie dankie.
    Ek het ook besef dat ñ mens jou gebed kan uitbrei deur vir ander te begin bid en in te tree
    ñ Sieke of vir ñ siekte toestand(e).
    Mense in die tronke, die een wat nog wil sondig, die moord wil pleeg, die diefstal wil pleeg, die verkragting wil doen. Die een wat dit reeds gedoen het, wat in die tronk sit, die een van wie gesteel is, die een wat reeds verkrag is. Hulle het ook gebede nodig
    Wat van die persoon wat ñ aborsie wil laat doen.
    Wat van die een wat alleen die mas moet opkom
    Die een wat kinderloos is.
    Bid vir mense om gered te word.
    Bid vir mense om van drankverslaafdheid verlos te raak, pornografie, buite huwelikse verhoudings.
    Bid vir huwelike, reeds of vir jou mense wat nog in die huwelik moet tree. Dat die Vader self die regte maat sal voorsien
    Dat Sy wil sal geskied, in jou lewe, in jou huwelik, by jou werk, in die kerk, dat die Gees van die Here sal leer, sal oortuig, sal lei en leer.
    Bid vir die dominee, die leerraar, die pastoor, dat Goddelike krag en wysheid hulle sal lei in hul weë en om ander te help. Hulle is steeds mense en word ook moeg, moedeloos soms, word ook versoek en het ook behoeftes soos finansies, hulp ens.
    Bid vir elke kerk, sending en genootskap, dat die Heilige Gees sal intree en sal oorneem.
    Bid dat die saad op vrugbare grond sal val.
    Bid dat jy, jou familie en vriende, jou bure, bereid sal wees om verlossing te kry, te verander, vernuwe te raak, gehoorsaam sal word en ook om te belei en te laat staan. [ 90 degree chance]
    Bid vir die wat oor jou aangestel is, bid vir jou land, asook ander lande, bid vir vrede en restorasie.
    Bid vir restotusie onder jou land se mense en dat die Vader se genade oor jou land en volk en die grense sal wees. Dat die Here engele sal stuur om te help waar nodig
    Bid vir die kinders met die nuwe curriculum met sex education. Kinder mishandeling, kinder- of mensehandel oor die hele wêreld
    Dwelm misbruik oor die hele wêreld
    Bid vir die radikale groepe wat ons wêreld wil oorneem en godsdiens vryheid wil wegneem.
    Bid vir die weduwee en die armed, dat die Vader ook daar sal raaksien en sal stilstaan
    Bid dat die Gees van die Here julle sal lei, waarvoor om nog te bid