Nader In Eenvoud
Nader In Eenvoud
  • 230
  • 120 472
Adventskrans | Gratis PDF Met Bybelverse Vir Advent
Advent is die vier weke voor Kersfees. Dis 'n tyd wanneer gelowiges hulle harte voorberei om Jesus se koms te vier. Baie gemeentes, en ook huisgesinne, maak in hierdie tyd gebruik van 'n Adventskrans, wat gewoonlik vyf kerse bevat. Elkeen van dié kerse verteenwoordig 'n ander konsep. In hierdie video gesels ons 'n bietjie daaroor.
.....................................................
Gratis PDF met Bybelverse vir Advent - drive.google.com/file/d/172obGjNqM5nNUOyLJWLtwPFtspZfjqF7/view?usp=sharing
Bybelverse Vir Advent Artikel - nie.co.za/2024/12/02/bybelverse-advent/
.....................................................
Bybelstudies En Oordenkingsboeke
Besoek ons aanlyn-winkel vir Bybelstudies en oordenkingsboeke in PDF-formaat - www.bybel-en-gebed.co.za/shop/
.....................................................
Sosiale Media
NADER IN EENVOUD - nie.co.za
SKRYF IN VIR ONS WEEKLIKSE NUUSBRIEF - nie.co.za/gratis-hulpmiddele/
FACEBOOK GROEP - groups/bybeltyd/
ONDERSTEUN ONS - nie.co.za/ondersteun-ons/
.....................................................
Kontakbesonderhede
Stuur vir my 'n e-pos na ris@tjie.co.za
.....................................................
Musiek
Oh Holy Night Gentle Christmas Piano Melody
Clavier-Music
Pixabay - no copyright music free downloads
.....................................................
Meer oor hierdie kanaal
Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.
Переглядів: 201

Відео

Bly Onder God Se Beskerming | 'n Oordenking
Переглядів 42928 днів тому
In hierdie video gesels ons oor die les wat ons by Adam en Eva kan leer, sodat ons nie dieselfde fout as hulle maak nie, maar onder God se beskerming bly, ..................................................... Bybelstudies En Oordenkingsboeke Besoek ons aanlyn-winkel vir Bybelstudies en oordenkingsboeke in PDF-formaat - www.bybel-en-gebed.co.za/shop/ ................................................
Hoe Om 'n Dankbaarheidsjoernaal Te Hou
Переглядів 230Місяць тому
Die Here sê gereeld vir ons in die Bybel dat ons dankbaar moet wees en vir Hom moet dankie sê vir dit waarvoor ons dankbaar is. Een van die beste maniere om al die goeie dinge in jou lewe raak te sien, waarvoor jy God kan dank, is om 'n dankbaarheidsjoernaal te hou. Presently App - play.google.com/store/apps/details?id=journal.gratitude.com.gratitudejournal&hl=en_ZA ...............................
Wat Is Ware Dankbaarheid?
Переглядів 179Місяць тому
In die Bybel word ons keer op keer aangemoedig om dankbaar te wees en vir God dankie te sê. Maar ware dankbaarheid is meer as net om dankie te sê vir al die materiële dinge wat ons uit God se hand ontvang. In hierdie video gesels ons oor wat Christelike dankbaarheid regtig beteken - om ons fokus te verskuif na wat Jesus vir ons gedoen het en om met 'n dankbare hart te leef, ongeag ons omstandig...
Hoe Om Oor Jesus Te Getuig | 5 Eenvoudige Maniere
Переглядів 230Місяць тому
Jesus het ons die opdrag gegee om oor Hom te getuig en op dié manier ander na Hom te lei, sodat hulle tot in geloof in Hom kan kom en gered kan word. Vir meeste van ons is hierdie opdrag so 'n bietjie intimiderend en daarom steur ons ons nie veel daaraan nie. Maar om oor Jesus te getuig hoef nie moeilik en intimiderend te wees nie. Daar is heelwat maniere wat 'n mens kan gebruik om sommer so in...
Vyf Idees Vir Jou Geestelike Doelwitte Vir 2025
Переглядів 216Місяць тому
As jy graag geestelik wil groei in die nuwe jaar, is dit 'n goeie idee om vir jouself geestelike doelwitte te stel. In hierdie video gesels ons oor 5 doelwit-idees wat jy kan gebruik om jou daarmee te help. Videos Om Te Kyk Beplan Jou Geestelike Doelwitte Vir 2025 - ua-cam.com/video/JJ4w0kMs5Os/v-deo.html Hoe Om 'n Geestelike Joernaal Te Hou - ua-cam.com/video/nDx2-vXsl0U/v-deo.html Gratis Bybe...
Beplan Jou Geestelike Doelwitte Vir 2025 | 6 Stappe
Переглядів 2942 місяці тому
Ons is nog 'n maand of twee weg van die nuwe jaar, maar dis 'n goeie idee om nou al te begin dink aan watter geestelike doelwitte jy vir 2025 wil hê, sodat jy dit kan begin beplan. In hierdie video gesels ons oor die ses stappe wat jy kan volg om jou daarmee te help. Gratis Geestelike Lewe-Vrae PDF - drive.google.com/file/d/1LKP-m2bG9ZWTiolIwxSiRCh9hPfn532w/view?usp=share_link ....................
Om Die Here Te Vertrou | 'n Oordenking
Переглядів 3702 місяці тому
God praat op verskillende maniere met ons. En, net soos Hy op verskillende maniere praat, is daar oor verskillende dinge wat ons met Sy woorde kan doen. In dié video kyk ons na die Israeliete en wat hulle met God se woorde gedoen het. Ons kyk ook na Abraham en wat hy daarmee gedoen het. As jy klaar die video gekyk het, besluit dan soos wie jy wil wees - die Israeliete of Abraham? En, net vir in...
'n Maklike Manier Om Aantekeninge In Jou Bybel Te Maak
Переглядів 5572 місяці тому
Meeste Bybels het nie baie spasie vir aantekeninge nie. En wat nou gemaak as jy klaar die bietjie spasie wat daar is, vol geskryf het? In hierdie video gesels ons oor 'n idee wat jou daarmee gaan help. Jy kan dit ook goed gebruik as jy 'n Bybel het wat amper glad nie spasie vir aantekeninge het nie. ..................................................... Bybelstudies En Oordenkingsboeke Besoek on...
Waarom Jy Die Bybel Moet Neerskryf | Vier Voordele En 'n 30 Dae Uitdaging
Переглядів 1832 місяці тому
Daar is baie voordele daaraan verbonde om nie net die Bybel te lees nie, maar fisies die teks neer te skryf. In hierdie video gesels ons oor vier van dié voordele. Na jy die video gekyk het, onthou om die Skryf Die Woord Uitdaging PDF af te laai. Dis gratis. Skryf Die Woord PDF - drive.google.com/file/d/1whCSNoCSSCn9_vOk85QWVbXynOsalKYZ/view?usp=sharing ............................................
Jou Verhouding Met Jesus | Drie Simbole
Переглядів 1883 місяці тому
Daar word baie van simbole en simboliek in die Bybel gebruik gemaak. Jesus het dan ook vir ons drie kragtige simbole gegee om ons te herinner aan die verhouding wat daar tussen ons en Hom is. ..................................................... Bybelstudies En Oordenkingsboeke Besoek ons aanlyn-winkel vir Bybelstudies en oordenkingsboeke in PDF-formaat - www.bybel-en-gebed.co.za/shop/ ...........
Hoe Om Op Die Rots Te Bou | Mattheus 7:24-29
Переглядів 2153 місяці тому
Daar is vier sleutels in die Bybel wat ons moet gebruik om ons te help om op die rots te bou, sodat ons kan staande bly wanneer die storms van die lewe rondom ons woed. ..................................................... Bybelstudies En Oordenkingsboeke Besoek ons aanlyn-winkel vir Bybelstudies en oordenkingsboeke in PDF-formaat - www.bybel-en-gebed.co.za/shop/ ..................................
Drie Gewoontes Van Jesus Wat Ons Kan Navolg
Переглядів 3843 місяці тому
Drie Gewoontes Van Jesus Wat Ons Kan Navolg
Geniet Dit Om Die Bybel Te Lees | Idees Vir Ouers En Kinders
Переглядів 2703 місяці тому
Geniet Dit Om Die Bybel Te Lees | Idees Vir Ouers En Kinders
Kies Die Goeie Deel | Lukas 10:38-42
Переглядів 2403 місяці тому
Kies Die Goeie Deel | Lukas 10:38-42
Vertroue En Gehoorsaamheid
Переглядів 2324 місяці тому
Vertroue En Gehoorsaamheid
Veilig In Die Hande Van God
Переглядів 2934 місяці тому
Veilig In Die Hande Van God
Nog Dinge Om In Jou Stiltetyd Te Doen
Переглядів 3074 місяці тому
Nog Dinge Om In Jou Stiltetyd Te Doen
Hoe Om Jou Geestelike Lewe In Orde Te Kry
Переглядів 3785 місяців тому
Hoe Om Jou Geestelike Lewe In Orde Te Kry
Wat Om Te Doen Wanneer Jy Stiltetyd Hou
Переглядів 2895 місяців тому
Wat Om Te Doen Wanneer Jy Stiltetyd Hou
Hoe Om Gereeld Jou Bybel Te Lees | 7 Wenke
Переглядів 4145 місяців тому
Hoe Om Gereeld Jou Bybel Te Lees | 7 Wenke
Vrae Om Te Vra Wanneer Jy Bybelstudie Doen
Переглядів 2585 місяців тому
Vrae Om Te Vra Wanneer Jy Bybelstudie Doen
Moenie Probeer Inpas Nie
Переглядів 2195 місяців тому
Moenie Probeer Inpas Nie
Sien Om Na Jouself | 4 Maniere
Переглядів 3806 місяців тому
Sien Om Na Jouself | 4 Maniere
Hoe Om 'n Koninkrykslewe Te Leef | 3 Wenke
Переглядів 2706 місяців тому
Hoe Om 'n Koninkrykslewe Te Leef | 3 Wenke
Waarheid Of Leuen? | 9 Vrae Om Te Vra
Переглядів 2656 місяців тому
Waarheid Of Leuen? | 9 Vrae Om Te Vra
Drie Dinge Om Op Te Fokus
Переглядів 3566 місяців тому
Drie Dinge Om Op Te Fokus
Hulp Vir Jou Gebedslewe | Die ABC-Gebedsmetode
Переглядів 4317 місяців тому
Hulp Vir Jou Gebedslewe | Die ABC-Gebedsmetode
Idees Vir Moedersdag 2024
Переглядів 2317 місяців тому
Idees Vir Moedersdag 2024
Brood Uit Die Hemel | 'n Oordenking
Переглядів 2187 місяців тому
Brood Uit Die Hemel | 'n Oordenking

КОМЕНТАРІ