Ons sal moet erken ons sit op 'n kruitvat

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 24 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 70

  • @riaanvantonder5169
    @riaanvantonder5169 2 роки тому +9

    Okay my vraag is hoekom los hulle oranja uit nou kan ons nie nog sulke plekke stug

  • @mtblover
    @mtblover 2 роки тому

    Daar word gepraat asof die ANC in beheer is en asof die antwoorde duidelik moet wees........God vresende mense weet dat God in beheer is. Bekeer jou hart en hou op met wat jy doen wat God se hart seer maak en vra God vir genade oor jou dade. God se plan is nie ons planne nie. Vra vir insig tot Sy agenda en vra om deel te word van dit. God gaan nie inskakel in ons/ jou agenda nie. Word nederig, soek Sy aangesig en fokus jou dade om Hom te eer.

  • @mariab2133
    @mariab2133 2 роки тому +8

    Net God kan SA red... Mag Hy ons genadig wees!!! 💔🙏

  • @bendewet1057
    @bendewet1057 2 роки тому +13

    Ja Dawie, ons gaan 'n Potlood vat en 'n Kruisie trek.
    Maar wie sê my Kruisie gaan getel word, en meer belangrik op die Regte plek getel word?

    • @peterzinn9070
      @peterzinn9070 2 роки тому +1

      Ek srem saam

    • @mtblover
      @mtblover 2 роки тому

      As ons almal so dink oor alles dan kan ons net so wel nie opstaan soggens nie. Vra die Here vir insig en wysheid elke oggend, raak sensitief vir Sy stem en hardloop jou wedren met oorgawe en vertroue dat die Here in beheer is.

  • @sistersofsarah706
    @sistersofsarah706 2 роки тому +9

    In 2013 het my oe oopgegaan oor die stand van die Afrikaanssprekendes toe ons vir 'n tyd op 'n plaas in Noordwes ;n huisie gehuur het en elke Vrydagaand die manne in die kroeg sien kuietr tot laat, terwyl almal weet plaasmoorde gaan al om ons aan. Niemand wou praat daaroor nie en tot vandag wil mense nie praat oor dinge nie. Dis hoekom ons weg is - oor ons eie mense se skokkende gebrek aan realisme wat vir ons gelyk het of dit nog lank so sou bly, en dalk tot dit te laat is. Dit is nou byna 10 jaar terug en nou eers begin mense stadig wakker word. Maar ja minstens begin dinge nou. Ongelukkig is die waarheid nie net die benarde situasie in SA nie maar ook die feit dat meeste inwoners van SA is nie mense wat gelowiges nie en die gelowige en nie-gelowige kan doodeenvoudig nie aan dieselfde juk trek nie. Die kruisie is juis dit wat ons in die moeilikheid gebring het tydens die referendum destyds, toe ons soos Esau ons erfenis verruil het vir rooi kommunisme. Die "profete" waarna julle luister, al die ekonome ingesluit, gee julle altyd vals hoop en maak of die stelsel ooit kan regkom, maar die waarheid is hierdie stelsel gaan val agv hul boosheid. Dit kan nie hervorm of beredder word nie.

    • @vut_zarco
      @vut_zarco 2 роки тому

      Stem tot n mate saam dat sommige Boere in hulle eie wereld lewe maar ek stem nie saam dat meeste mense in die land ongelowig is nie. Ja dit is waar dat swart mense toordokters nader maar ons is 97% Christen ook. Eintlik is swart mense ook konservatief. kyk na die Zulus en hoe die mans beheer het oor die familie. Ons kan met die swart konserwatiewes hande vat. Dit is besig om te gebeur. Die probleem is eintlik die liberale Engelsman. Die wokies.

    • @elizeverwey1933
      @elizeverwey1933 2 роки тому

      GEEN MENS kan stem as die mafia die stembusse getalle tel nie dis n mors van tyd.Dankie vir die wit Liberale verraaiers want dit is hulle is al wat skep uit die gaos.

  • @kiimmaritz2827
    @kiimmaritz2827 2 роки тому

    Ons vra nou wat kan ons doen? Op mense vertrou...nooit..meeste mense sê..ons bid en bid... maar hoor God...Ek is seker Hy doen..maar die gebeds Bak voor Hom het meer opregte gebede nodig..het enige iemand al gebid dat ANC en eff hul Harte vir Jesus sal gee...Jesus sê..bid vir jul vyande...vir die ongeregtiges wat regeer...Hy sal dan intree...maar steeds...Sy wil...

  • @suzettevdm51
    @suzettevdm51 2 роки тому +5

    Stem saam met Dawie " moenie dink hul kan nie ook n verkiesing steel nie" ons president het onlangs by Biden gaan kers opsteek...

  • @annahendricksmxvhbyc
    @annahendricksmxvhbyc 2 роки тому +5

    Hi Izak, did so waar, Kom hierdie nuusberigte by die ANC uit, eerste keer wat ek iets se, ek volg AL lankal jou ek het subscribe. Sterkte veilig bly, Spesiale Seenbede, 🌹

  • @pierrerossouw283
    @pierrerossouw283 2 роки тому +5

    Ons het n " stad" nie n staat .

    • @peet1649
      @peet1649 2 роки тому +3

      Bedoel jy ' n "stat" ... dan stem ek 100% saam!

    • @lodewykcoetzee4104
      @lodewykcoetzee4104 2 роки тому +1

      Eintlik 'n stat met 'n T

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 2 роки тому

    Ons kan alleen gered word, daar isn voorwaarde......keer terug na die Here met alles binne ons. Hy alleen kan red

  • @madeleinhammond3604
    @madeleinhammond3604 2 роки тому

    Kyk Na Zuma, hy het nie stil gesit na dat hy uitgeskop was nie. Die gele steleey in j7nie 2020. Hy probeer nog om ń how posisie te beklee.

  • @karinspykerman2398
    @karinspykerman2398 2 роки тому +2

    Gaan kyk die Slums binne sig van Pta Stasie.

  • @frikkadel1277
    @frikkadel1277 2 роки тому +4

    Kruisies trek, sure.

  • @waynesawyer
    @waynesawyer 2 роки тому +6

    n Absolute ramp wat aan die gebeur is in SA. En maar swak opposisie om van te kies ........

    • @marietjiehildebrandt1324
      @marietjiehildebrandt1324 2 роки тому

      Geen opposissie..... Geen saam werk en geen saamstaan. Die volk pleeg selfmoord

  • @paulnel5215
    @paulnel5215 2 роки тому +4

    Ek weet Dawie. Wat gaan ons doen?

    • @peterzinn9070
      @peterzinn9070 2 роки тому +2

      Ek weet, op ons vet gatte sit. Wat sê jy

    • @paulnel5215
      @paulnel5215 2 роки тому +1

      @@peterzinn9070 Peter, dit is ons plig om die verval in die land te stuit. Maar ons kom nie ons pligte na nie. Ons (gaan) kry wat ons verdien.

    • @mtblover
      @mtblover 2 роки тому

      Jy vra so asof Dawie God is.........hy is 'n burger nes ek en jy, net met baie beter ekonomiese geletterdheid. Vra God wat jy persoonlik moet doen en dan luister jy na Hom.

    • @paulnel5215
      @paulnel5215 2 роки тому

      @@mtblover TWAK. Ja, jammer, jy is reg.

  • @peterzinn9070
    @peterzinn9070 2 роки тому +6

    TIA. This is Africa meneer. Don't be naive. Het julle dit nie geweet nie, in 1994. Die Mandela mania. Die 1995 rugby wéreld beker. Snaaks, ek het geweet, wat kom. PW BOTHA het gesé, This us the beginning of the end. Was hy reg???? FFS

  • @charlbakkes5724
    @charlbakkes5724 2 роки тому +4

    Man die ou vertel jou wat jy wil hoor! Niks gaan na die lant wat hy se nie, alles gaan ineenstort! Niksin sa gaan na wit se wil gaan nie!!

  • @karlsmit2873
    @karlsmit2873 2 роки тому +3

    my beste advies sal wees maak jou eie lewe vir solank as moontlik ongemaklik so ver as wat jy kan en spaar jou geld en beplan om grond te koop in ander land...ja dis duur maar 15 siggarette n dag minder, n drankie of twee minder los die kaas en die ultramel en gebruik jou geld wys...En as jy spaar moenie in die banke van ons land spaar nie...daars vele maklike manier om dollors te kry !!!

    • @elsabadenhorst9746
      @elsabadenhorst9746 2 роки тому +6

      Ons is te oud om burgerskap en in n ander land te gaan bly. Dan as n mens elders belê is die rentes maar laag. Laat my weet as jy n oplossing het want so vêr ek weet is SA nog die beste

    • @karlsmit2873
      @karlsmit2873 2 роки тому +2

      @@elsabadenhorst9746 ek kan nie dink dat SA nog die beste is nie. julle ouderdom wat dit ook al mag was mag dalk n probleem wees. rente koerse in sa banke 5% n jaar kan verseker nie die maklikste wees nie. as jy 2019 dollars gehad het so jou geld in 3 jaar met 50% alleen gegroei het. ek stel voor jy gaan lees dalk op hoe om jou geld uit rand te haal en in dollars te kry dit wat jy kan bekostig

    • @santiecrowther7688
      @santiecrowther7688 2 роки тому

      Ons is in vir Total Reset vorentoe waarin die wereld n globale een geldstelsel sal he. COVID 19: Total Reset. Google rondom die onderwerp...scary.

    • @true5188
      @true5188 2 роки тому

      Die super rykes kan vlug na ander lande ja maar 99% van ons kan dit nie bekostig nie want as jy na die wisselkoers kyk is jy in jou hel in .

  • @lauriejacobs6858
    @lauriejacobs6858 2 роки тому +2

    Puik!

  • @TjakaErasmus
    @TjakaErasmus 2 роки тому +2

    "Failed state" = Mislukte staat 😊

  • @veronicagouws2655
    @veronicagouws2655 2 роки тому +2

    Dit gaan alles net oor geld DAWIE of wat praat ek

  • @tersiamarais5191
    @tersiamarais5191 2 роки тому +2

    👹 en sy trawante

  • @danieljansevanrensburg414
    @danieljansevanrensburg414 2 роки тому +5

    Wapens is die beste kruisie om te trek net jammer dit het julle nou al dertig jaar geneem en julle slaap nogsteeds ek wag vir die ontplofing groete vanuit nz

    • @true5188
      @true5188 2 роки тому +4

      En jy maak geraas van oorkant die water . Maw jys n vlugteling.

    • @mtblover
      @mtblover 2 роки тому

      Regtig?

  • @kiimmaritz2827
    @kiimmaritz2827 2 роки тому

    Dis meer n vulkaniese atoom bom