Dawie is right: bad or very bad paths lie ahead. But then, that was already very apparent in '94, except perhaps to the fools who handed over power to the ANC.
but the people who are complaining are those living in the glass houses which cost 3-10 million rands and drive cars costing 500000 to 1 000 000, when rate go up they are having loudest mouths,
Land reform must kick in.The so-called whites still own the entire land which they grabbed when Khoiland was unlawfully. Declared ""White""by unlawfully oppressed goverments .The land must without doubt.......be redistributed to the rightful OWNeRS......the Aboriginals of SA..
Ek se nou vir julle dat julle albei verkeerd is. Die ANC gaan NIE DIE VERKIESING WEN NIE. By GOD is NIKS ONMOONTLIK NIE! ons is derduisende en derduisende wat bid dat ABBA VADER die hele wêreld gaan verras. Hy gaan vir ons n regering gee wat hierdie land en sy mense waardig is! Luister wat ek vir julle se vandag. Wat julle se is menslik waar ja maar GOD is in beheer en as Hy se genoeg is genoeg dan is dit genoeg. Ek verklaar dit vandag in die GROOTSTE HEILIGSTE ALMAGTIGE NAAM VAN GOD ONS VADER
@@francoiscoetzer9920 we all know ANC will win again,thy will form a coalition with EFF, even if it with only say 45%, because black people will never vote for a white-run party like DA, and another problem is -as they have been doing it since 1994 election==thye fill in hundred of thousands of ballot papers and put them in with other ballot papers, as soon as they see thy not getting enough votes, ANC and all who vote for them are still the commie based way of thinking, how is anyone going to be able to change the 95 % of black people way of thinking, because u sit with so-called Afrikaans people like Carl Nohouse Max Du Preez and even Henrik Verwoeds grandson Wilhelm who vote ANC {all back stabbers}
Daar is 'n God en dis nie ek of jy of Dawie nie. Die Here is 100% in beheer. Hou op na die voorspellers luister, draai na Jesus toe. Soek by Hom jou eie uitkoms, vergeet van wat in die wêreld aangaan. Dit moet erger gaan, die wêreld vergaan. Wie ookal dink dat dit ooit beter met die wêreld gaan gaan glo nie in God nie. As jy in God glo dan sal jy nie omgee wat in die wêreld aangaan nie. As jy 'n verhouding met Jesus het en jou oë op Hom rig dan sal jy nie die diepe waters inval agv vrees nie. As jou verhouding met Jesus beteken dat jy alles verloor, selfs ook jou lewe, dan het jy wins. Hou op jouself bemoei met mense wat vir jou onheil beplan. God se agenda en nie ons sin nie. Syne!!! Praat maar wat jy wil, as Jesus nie daarin te vinde is nie dan is dit wêrelds en dan het Jesus niks met jou gemoed uit te waai nie maar jy self. Lei jou familie soos 'n man van God. Respekteer jou vrou, hê geduld met jou kinders, tug hulle as jy moet met liefde, en lei hulle na God toe. As jy dit nie wil doen nie moet jy maar na al die media luister en in sak en as gaan sit. Maar ek en my huis, ons sal die Here dien.
what has religion or God got to do with the election,He then removed the apartheid regime, and placed ANC in control if we go according to the bible, God placed ANC in control, this is all biblical of what's happening in the world, this same Dawie left his wife and kids for another woman,
Notwithstanding the sobering outlook all thinking voters need to rally everyone they know to vote. It is not only the political parties who will bring change. All decent thinking voters must step up to make life as tough for the ANC and EFF as possible. Political parties alone cannot do it! There is no excuse for anyone to fail to register and to vote for any party other than the ANC or EFF.
As ons met ons natuurlike oe na die situasie in SA kyk, is ons behoorlik in die sop ,MAAR, as ons met ons geestes oe sal kyk, en vir die Here vra vir wysheid,sal diegene wie oe het om te sien, sal reg sien, en die wat moet hoor, sal reg hoor
if people sell their 10 million rand houses and by cheaper cars and stop going to eat at a Spur then it will be easier to live on one's salary, people live far above their means, black people will never stop voting ANC, they get bribed by a yellow t-shirt and food parcel,
Wat my bang maak is, di ANC weet hulle gaan nog wen, maar oor 5 jaar dalk ni meer ni. Dan trek hulle di wapen uit wat hulle stadig maar seker oor di 25 jaar beplan het. Hulle vat plase en besighede vir di nasie. Glo my dan stem almal weer net ANC vir nog 25 jaar.
i just want to ask what has religion or God got to do with 2024, God then "removed Apartheid regime" why will he now remove ANC,, what Has Jesus to do with it all, people have moved away from God, since 2020 people have stopped going to church in SA,
Ek wil graag my stuiwer in die armbeurs gooi, nie omdat ek 'n spesiale kundige is nie, maar ek hou van Dawie se benadering van logika, en ek wil uitbrei daaroor, en selfs vir Dawie aanvat op 'n punt waar sy logika mag verbeter. Die eerste punt wat ek wil maak, is dat die ANC nooit die taxibedryf sal aanvat nie. Die ANC "lisensieer" die taxis dmv die Taxiverenigings. Hulle verkry heelwat geld en skep ook daardeur versorging van 'n hele kadervlak, wat die taxieienaars gewetenloos afpers. Voorts is die taxis die "hitsquads" van die ANC. Dawie het genoem dat ons die Weste irriteer met sekere beleidsrigtings, wat sal veroorsaak dat beleggings en finansiering van fiskale tekorte bemoeilik sal word. Ek dink ons moet die gebeure in die wyer wereld hier in ag neem. Die eerste punt hier is dat ons 'n lid van BRICs is. Genadiglik so. Die Weste (spesifiek VSA en Eurolidlande) se sterre is vinnig besig om te taan. Dit is as gevolg van hul eie swak regering en beleidsrigtings. Die Weste het die Russiese Beer getart tot die uiterste, en hulle is besig om die oorlog in Ukraine sleg te verloor. Vergeet van die rooskleurige stand van sake wat die MSM vir julle skets van die stand van die oorlog, DIE WESTE VERLOOR SLEG. Selfs die ekonomiese oorlog word sleg verloor. Die sanksies teen Rusland en die vernietiging van die Nordstream pypleidings het in elk geval vir Europa op hul knie, en Duitsland byvoorbeeld is besig om heeltemal te deindustrialiseer. Die sanksies teen China, spesifiek tov semi conducters (rekenaarmoederborde en chips) het tot gevolg gehad dat China die afgelope week begin om minerale van die Weste te weerhou wat gevolg het dat die Weste nie eens meer semi conducters vir eie gebruik kan produseer nie. Ons kyk na verdere beleidsrigtings van die Weste wat nou boemerang. Frankryk is uit Niger geskop. Die enigste rede is omdat die Franse slegs $11 per gram uraan aan Niger betaal, terwyl die markprys sowat $220 per gram is. Is dit enigsinds 'n verrassing? Die Weste se sterte word geswaai deur die Wereld Ekonomiese Forum, Soros se Open Society en Wokism. Die hele kwessie van aardverwarming is 'n klug. Die Aarde beweeg deur 'n sikliese stelsel, en ons beweeg net nou deur die warm gedeelte. Dit is so dat daar ook vernietiging van die planeet deur mense is, maar die effek op aardverwarming is nie wat WEF almal probeer wysmaak nie. Verder is die hele stelsel van "demokrasie" so verkorrupteer deur die Weste, dat regerings vooraf deur 'n klein elite gekies word, en die keuses word deur die media in besit van die Elite, verpopuleriseer na die massas. Enigeen wat dink dat die VSA deur Biden as president regeer word, het iewers 'n paar varkies verloor. Wat gaan die effek van "dedollarisation" op die VSA (en Weste as geheel) wees? Eina! Wat is ligpunte in Suid Afrika? Die eerste is BRICs. Dit is so dat China slegte ekonomiese tye in die gesig staar. Nie oor VSA sanksies nie, of ten minste nie hoofsaaklik daaroor nie. China se historiese beleid van 40 jaar gelede om bevolkingsaanwas te beperk (die een kind beperking op huisgesinne) het veroorsaak dat China se grootste bates, nl gedissiplineerde arbeidsmag en groot interne mark, onder druk is.Dit gaan nie die einde van China beteken soos wat die de-dollarisation die einde van die VSA gaan wees nie, maar dit gaan China se voorspoed knou. Die oorlog wat Rusland in gedwing is, met die aktivering van sy militere industrie, gaan na NATO begrawe is, lei tot totale industiele bloei. En waar gaan daardie tegnologiese ondersteuning vandaan kom? Van Duitse industrialiste af. Rusland is dan die perd wat ek in my stal wil he. So paar weke gelede is aangekondig dat ernstige groot gas en olieontdekkings gemaak is op Namibiese kus, en die velde strek na beraming tot ver suid van Kaap punt. Daar word beplan om die eerste "wildcat" boor nou aan die Wes Kaapse kus te doen, die "Wildcat" beteken dat die fonds, indien enige, onmiddelik tot produksie aangewend sal word. Vir die huidige energieprobleme, het China met die BRICs beraad wat gister hier in SA begin het, gese hulle gaan SA met kragopwekking help. Ek hoop van harte dat hulle 'n paar Thorium kragopwekkingseenhede sal opsit. Hulle sal dit natuurlik wil bestuur, maar dit is goed so, die alternatief is baie sleg. Ek hoop dit sal die KAR opwekkings skepe weghou, hulle is tevore uit Lebanon weggejaag oor korrupsie.
Shifting away from ANC leadership at the national level, is it possible for all political parties to join forces with the DA or form a coalition to uplift South Africa? Let's work together for a improved South Africa by coming together as a united nation. Racial discrimination should have no presence; every individual holds importance in this country, and everyone possesses equal rights. Together, let's pave the way for a more promising future for South Africa.
Supporting the DA in any form means supporting the Soros Open Foundation. It will be easier to get rid of the ANC than getting rid of the Soros Neocons once they are in power, and may I guess, also cheaper.
Ek hoop nie jy spot nie?? In die Bybel staan duidelik dat die wat die waarheid soek dit sal vind. Noag was net so gespot met sy ark totdat dit begin reën het en God die deur toegemaak het.
@@maartenandrenejooste5709 spot nie. Kry net nie waar dit staan dat mense "weggeraap" gaan word nie. En niemand kan dit vir my uitwys nie. Ek is regtig honger vir die inligting. Ek glo nie iets wat nie uitdruklik in die woord staan nie.
@@mtblover In die ou testament lees ons in Matt 24:15-51 Jesus Christus se eie woorde. Hoekom ek se ou testament is omdat Matt, Mark, Luk, Johannes nog ou testament is tot en met Jesus Christus gekruisig is, want 'n testament is geldig by sterfgevalle, aangesien dit nooit van krag is so lank as die testamentmaker nog leef nie. (Heb 9:16-28). Johannes 14:1-3. 1 Thess 4:13-18, 2 Thess 2:1-2, Hanelinge 1:11, Heb 10:25, Titus 2:13, 2 Petrus 3:10, Openbaring 3:10-13, Openbaring 1:1-8, Openbaring 3:3, 1 Korinthiers 15:1-58. Die belangrikste is die : 1 Korinthiers 15:1-4 1. Jesus Christus vir ons gesterf het, 2. Vir ons sondes, 3. begrawe is, 4. opgewek is die derde dag, 5. volgens die Skrifte x2 Eff 2:8-9, Titus 3:7, Rom 5:1, Rom 5:9, Eff 1:13, Rom 3:25, Eff 4:30 Vandag lewe ons volgens Paulus se Skrifte: Rom-Filemon in die Nuwe Testament. Vir meer inligting gaan na: www.thecloudchurch.org
wow better i could not say it, its all in Gods will, God then removed the apartheid regime and placed ANC in control, why will he now favour the white people, black people do not even believe in God, thy only belive in sangomas and ancestral spirits, this is all in place for the end times,
It's when the going gets tough that the tough get going!' 'When blood run in the streets then you must BUY!" Maak jouself staatsbestand d.m.v. eie sekuriteit, elektrisiteit, water, skole, krag, voedsel ensovoorts! Elektriese voertuie bevry jou van die duur ingevoerde brandstof monopolie. 'Soek die "geleentheid" in elke verleentheid!'
Assalamu alykum. 2024 verkiesing? Simple. Say: Like a cash cow. Like choosing to buy from either Shop rite or, Checkers or, Pig&paid or, Usave or......no matter, you still will be buyin' in any case! You have to!
black people will never stop voting ANC, those who think and say ANC will lose 2024 election are living in a soap bubble, why will 65 % of black people who have been ANC supporters over=night change their opinion towards a white-run party,
I hope you are just slightly wrong. How anyone can feel positive after that interview is mind boggling. Dit is wat julle Suid Afrikaners ondersky van die res van ons.
Om te dink ons gaan die land volgende jaar reg ruk hoe okal, is diesefde as om te dink jy sal ń nuwe hoofweg Kaap toe kan bou van Pretoria af.Verregaande en onmoontlik. Maar moeilike op pad, beslis, want diè pad is klaar gebou, deur die ANC
So ongelukkig gaan alles nie binnekort regkom nie. As ek tussen die lyne lees is wat Dawie sê dat dit maklik is om jouself in sosialisme in te stem, om daaruit te kom gaan 'n bloedige opoffering vereis. Op 'n ander noot, waars ou sonskyn botha dat hy ons weer kan vertel van sy lekker muggiesmelk en sagste skilpad vere - laat ons bietjie goeie nuus kan kry op die ekonomiese front 😂
these financial advisors ---- thy earn massive salaries and now want to tell people who are living on a monthly salary thats just enough to box in their spending, most people who complain about a .25 % rate increase cannot box in their living standards, how can a person living in a 10 million house sell it and go live in a 1 million rand house, impossible, a person who rides a porche is now expected to sell it and by a Mini, madness,
@@vryburgervanniekaap8055 Kan sien jy is oningelig gaan doen jou navorsing google DA korupsi Stilbaai Mosselbaai Oudt Kaapstad self Houtbaai vele plekke in Gauteng. Ondersteuners van LGBTQ hul noem hulself Christine. Hulle is vrot moeni alles glo wat jou dominee en politisians jou vertel ni. Gaan lees alles self op. Di DA sal ni aan bewind kom ni. Ek stir ni net di pot ni ek kan hom vir jou omgooi as jy wil. Ek het feite waarop ek alles baseer.
Nee my bliksem mense. Die enigste gevolgtrekking wat ek hieruit kan neem is dat jy jou kapitaal so vinnig moontlik moet ontkoppel van die Suid Afrikaanse ekonomie! Nie waar nie?
As the economy gets worse and people get more desperate racism can only increase and things like BEE will likely get worse. There are 40% unemployed, 60% amongst younger people. Malema has a lot of appeal to people like these. If he can turn that into votes he might do well.
its easy, sell "your" 10 million rand house and buy a cheaper house, sell "your" 600 000 discovery car and buy a cheaper car then one can afford to live on one's salary, people live far above their means and complain when the rates are raised by just even ,25 %,
@@boertjieafrica3441 totally agree,these finical advisors live on other people's money by investing it and take a large amount of money to do it,thy live in expensive houses and ride expensive cars,then they want to tell us who live either on a pension or small salary to tighten our belts, barring that, we all know black people will never stop voting ANC,they get a yellow t-shirt and food parcel to vote ANC
all what that man is saying is the country is still going to suffer for the next 5 yeras, lol.what a idiot, we all know black people will never stop voting ANC, why will thy next year now decide to vote ANC
Dawie is right: bad or very bad paths lie ahead. But then, that was already very apparent in '94, except perhaps to the fools who handed over power to the ANC.
I was very positive leading up to that election. It is a shame that what we feared became reality.
Yes
but the people who are complaining are those living in the glass houses which cost 3-10 million rands and drive cars costing 500000 to 1 000 000, when rate go up they are having loudest mouths,
Land reform must kick in.The so-called whites still own the entire land which they grabbed when Khoiland was unlawfully. Declared ""White""by unlawfully oppressed goverments .The land must without doubt.......be redistributed to the rightful OWNeRS......the Aboriginals of SA..
Dawid, is just Brilliant, and a solid discussion, thanks for that
Ek se nou vir julle dat julle albei verkeerd is. Die ANC gaan NIE DIE VERKIESING WEN NIE. By GOD is NIKS ONMOONTLIK NIE! ons is derduisende en derduisende wat bid dat ABBA VADER die hele wêreld gaan verras. Hy gaan vir ons n regering gee wat hierdie land en sy mense waardig is! Luister wat ek vir julle se vandag. Wat julle se is menslik waar ja maar GOD is in beheer en as Hy se genoeg is genoeg dan is dit genoeg. Ek verklaar dit vandag in die GROOTSTE HEILIGSTE ALMAGTIGE NAAM VAN GOD ONS VADER
Amen.
Amen, by God is niks ontmoontlik nie. Hy tree in op die waremste Van die dag 🙏🏻
AMEN EN AMEN
Ek hoop en Bid van harte jy is reg,want nog 'n vyf jaar onder die regeering gaan hel wees.
Amen
Dankie Izak en Dawie maar ons het nie nog 5 jaar oor nie
i never believe any of these people,how does he know whats going to happen in world,
@@Palmstreet-u7x If you disagree, what is your view of what is going to happen? (based on the current movements, facts and circumstances)
@@francoiscoetzer9920 we all know ANC will win again,thy will form a coalition with EFF, even if it with only say 45%, because black people will never vote for a white-run party like DA, and another problem is -as they have been doing it since 1994 election==thye fill in hundred of thousands of ballot papers and put them in with other ballot papers, as soon as they see thy not getting enough votes, ANC and all who vote for them are still the commie based way of thinking, how is anyone going to be able to change the 95 % of black people way of thinking, because u sit with so-called Afrikaans people like Carl Nohouse Max Du Preez and even Henrik Verwoeds grandson Wilhelm who vote ANC {all back stabbers}
Daar is 'n God en dis nie ek of jy of Dawie nie. Die Here is 100% in beheer. Hou op na die voorspellers luister, draai na Jesus toe. Soek by Hom jou eie uitkoms, vergeet van wat in die wêreld aangaan. Dit moet erger gaan, die wêreld vergaan. Wie ookal dink dat dit ooit beter met die wêreld gaan gaan glo nie in God nie. As jy in God glo dan sal jy nie omgee wat in die wêreld aangaan nie. As jy 'n verhouding met Jesus het en jou oë op Hom rig dan sal jy nie die diepe waters inval agv vrees nie. As jou verhouding met Jesus beteken dat jy alles verloor, selfs ook jou lewe, dan het jy wins. Hou op jouself bemoei met mense wat vir jou onheil beplan. God se agenda en nie ons sin nie. Syne!!! Praat maar wat jy wil, as Jesus nie daarin te vinde is nie dan is dit wêrelds en dan het Jesus niks met jou gemoed uit te waai nie maar jy self. Lei jou familie soos 'n man van God. Respekteer jou vrou, hê geduld met jou kinders, tug hulle as jy moet met liefde, en lei hulle na God toe. As jy dit nie wil doen nie moet jy maar na al die media luister en in sak en as gaan sit. Maar ek en my huis, ons sal die Here dien.
what has religion or God got to do with the election,He then removed the apartheid regime, and placed ANC in control if we go according to the bible, God placed ANC in control, this is all biblical of what's happening in the world, this same Dawie left his wife and kids for another woman,
Ek is geraak deur jou boodskap. Dit is waar wat jy se. Wens ek kon die boodskap so oordra aan andere. Mag jy geseend wees Altyd
Amen. God is in beheer. Altyd.
Dit kan nie beter gaan nie. Daar gaan grooter vergrype wees deur die "younger generation"
Jy’s reg Julius en sy maters lyk hul lippe af vir hul beurt by die voerbak
Dit gaan n baie moeilike volgende vyf jaar wees Dawie Roodt jy praat die waarheid
Notwithstanding the sobering outlook all thinking voters need to rally everyone they know to vote. It is not only the political parties who will bring change. All decent thinking voters must step up to make life as tough for the ANC and EFF as possible. Political parties alone cannot do it! There is no excuse for anyone to fail to register and to vote for any party other than the ANC or EFF.
Dawie is spot on, weereens!
Dankie Dawie, altyd lekker om van jou te hoor
As ons met ons natuurlike oe na die situasie in SA kyk, is ons behoorlik in die sop ,MAAR, as ons met ons geestes oe sal kyk, en vir die Here vra vir wysheid,sal diegene wie oe het om te sien, sal reg sien, en die wat moet hoor, sal reg hoor
2 van my gunsteling mense in een uitsending! 🙌🏼
Dankie Dawie en Izak
Dawie jy is 100% korrek die volgende 5 jaar gaan 'n baie moeilike tyd vir ons wees.
if people sell their 10 million rand houses and by cheaper cars and stop going to eat at a Spur then it will be easier to live on one's salary, people live far above their means, black people will never stop voting ANC, they get bribed by a yellow t-shirt and food parcel,
Dankie vir die waarskuwing Dawie,dit voorkom te veel terleurstelling en frustrasie......😮.
Wat my bang maak is, di ANC weet hulle gaan nog wen, maar oor 5 jaar dalk ni meer ni. Dan trek hulle di wapen uit wat hulle stadig maar seker oor di 25 jaar beplan het. Hulle vat plase en besighede vir di nasie. Glo my dan stem almal weer net ANC vir nog 25 jaar.
Oorgang is op hande, so begin voorberei vir ongekende vernuwings geleenthede een ongekende spoed mits ons die Here toelaat.
i just want to ask what has religion or God got to do with 2024, God then "removed Apartheid regime" why will he now remove ANC,, what Has Jesus to do with it all, people have moved away from God, since 2020 people have stopped going to church in SA,
Ek wil graag my stuiwer in die armbeurs gooi, nie omdat ek 'n spesiale kundige is nie, maar ek hou van Dawie se benadering van logika, en ek wil uitbrei daaroor, en selfs vir Dawie aanvat op 'n punt waar sy logika mag verbeter. Die eerste punt wat ek wil maak, is dat die ANC nooit die taxibedryf sal aanvat nie. Die ANC "lisensieer" die taxis dmv die Taxiverenigings. Hulle verkry heelwat geld en skep ook daardeur versorging van 'n hele kadervlak, wat die taxieienaars gewetenloos afpers. Voorts is die taxis die "hitsquads" van die ANC.
Dawie het genoem dat ons die Weste irriteer met sekere beleidsrigtings, wat sal veroorsaak dat beleggings en finansiering van fiskale tekorte bemoeilik sal word. Ek dink ons moet die gebeure in die wyer wereld hier in ag neem. Die eerste punt hier is dat ons 'n lid van BRICs is. Genadiglik so. Die Weste (spesifiek VSA en Eurolidlande) se sterre is vinnig besig om te taan. Dit is as gevolg van hul eie swak regering en beleidsrigtings. Die Weste het die Russiese Beer getart tot die uiterste, en hulle is besig om die oorlog in Ukraine sleg te verloor. Vergeet van die rooskleurige stand van sake wat die MSM vir julle skets van die stand van die oorlog, DIE WESTE VERLOOR SLEG. Selfs die ekonomiese oorlog word sleg verloor. Die sanksies teen Rusland en die vernietiging van die Nordstream pypleidings het in elk geval vir Europa op hul knie, en Duitsland byvoorbeeld is besig om heeltemal te deindustrialiseer. Die sanksies teen China, spesifiek tov semi conducters (rekenaarmoederborde en chips) het tot gevolg gehad dat China die afgelope week begin om minerale van die Weste te weerhou wat gevolg het dat die Weste nie eens meer semi conducters vir eie gebruik kan produseer nie. Ons kyk na verdere beleidsrigtings van die Weste wat nou boemerang. Frankryk is uit Niger geskop. Die enigste rede is omdat die Franse slegs $11 per gram uraan aan Niger betaal, terwyl die markprys sowat $220 per gram is. Is dit enigsinds 'n verrassing? Die Weste se sterte word geswaai deur die Wereld Ekonomiese Forum, Soros se Open Society en Wokism. Die hele kwessie van aardverwarming is 'n klug. Die Aarde beweeg deur 'n sikliese stelsel, en ons beweeg net nou deur die warm gedeelte. Dit is so dat daar ook vernietiging van die planeet deur mense is, maar die effek op aardverwarming is nie wat WEF almal probeer wysmaak nie. Verder is die hele stelsel van "demokrasie" so verkorrupteer deur die Weste, dat regerings vooraf deur 'n klein elite gekies word, en die keuses word deur die media in besit van die Elite, verpopuleriseer na die massas. Enigeen wat dink dat die VSA deur Biden as president regeer word, het iewers 'n paar varkies verloor. Wat gaan die effek van "dedollarisation" op die VSA (en Weste as geheel) wees? Eina!
Wat is ligpunte in Suid Afrika? Die eerste is BRICs. Dit is so dat China slegte ekonomiese tye in die gesig staar. Nie oor VSA sanksies nie, of ten minste nie hoofsaaklik daaroor nie. China se historiese beleid van 40 jaar gelede om bevolkingsaanwas te beperk (die een kind beperking op huisgesinne) het veroorsaak dat China se grootste bates, nl gedissiplineerde arbeidsmag en groot interne mark, onder druk is.Dit gaan nie die einde van China beteken soos wat die de-dollarisation die einde van die VSA gaan wees nie, maar dit gaan China se voorspoed knou. Die oorlog wat Rusland in gedwing is, met die aktivering van sy militere industrie, gaan na NATO begrawe is, lei tot totale industiele bloei. En waar gaan daardie tegnologiese ondersteuning vandaan kom? Van Duitse industrialiste af. Rusland is dan die perd wat ek in my stal wil he. So paar weke gelede is aangekondig dat ernstige groot gas en olieontdekkings gemaak is op Namibiese kus, en die velde strek na beraming tot ver suid van Kaap punt. Daar word beplan om die eerste "wildcat" boor nou aan die Wes Kaapse kus te doen, die "Wildcat" beteken dat die fonds, indien enige, onmiddelik tot produksie aangewend sal word. Vir die huidige energieprobleme, het China met die BRICs beraad wat gister hier in SA begin het, gese hulle gaan SA met kragopwekking help. Ek hoop van harte dat hulle 'n paar Thorium kragopwekkingseenhede sal opsit. Hulle sal dit natuurlik wil bestuur, maar dit is goed so, die alternatief is baie sleg. Ek hoop dit sal die KAR opwekkings skepe weghou, hulle is tevore uit Lebanon weggejaag oor korrupsie.
Jy het opgelet in die klas. Baie goed.👍👍👍👍🍻🍻🍻
Cobus Jy is reg maar China is n groot probleem.
Shifting away from ANC leadership at the national level, is it possible for all political parties to join forces with the DA or form a coalition to uplift South Africa? Let's work together for a improved South Africa by coming together as a united nation. Racial discrimination should have no presence; every individual holds importance in this country, and everyone possesses equal rights. Together, let's pave the way for a more promising future for South Africa.
Supporting the DA in any form means supporting the Soros Open Foundation. It will be easier to get rid of the ANC than getting rid of the Soros Neocons once they are in power, and may I guess, also cheaper.
ANC is Nou besig om in die Hof om coalitions te stop sit.
Dawie is daar geen goeie nuus Vir ons. Ons Kan nie nog vyf jaar hierdie gemors hanteer. Ons mense Kom Al klaar inopstand . Ons mense is. Klaar jonger.
Ai tog! Laat ek maar liewer my spinasie gaan natlei.....
Jy het nog water?
Thank you Dawie! Continued words of wisdom.
Dink aan die ontevrede mense daar buite. Hulle gaan hul ontevredenheid buite in die strate wys en ons weet hoe kan daai dinge uitdraai.
Shô...dis skrikwekkend, ai ek sidder. Ons kan net bid dat God die stuurwiel vat .
Kry wapens en skiet raak beskerm jou self ten alle koste
Daar gaan nie kos wees in ons land nie.
Dawie is die beste stel hom voor aan Botha
Hoekom vra jy nie vir Dawie oor geweld en ineenstorting nie!!
Wees versigtig vir die EFF
Dankie Dawie...uitstekende verduideliking. Pasop tog, jou bloeddruk, Mnr. ANC kan jou nooit soveel skade berokken nie....😊
As die personeel nie verander gaan niks verander.
Dankie boys. Was interessant
Sjoe mense,skrik wakker en lees julle Bybels.
Veral Openbaring vir die wat dit nog in hulle Bybels het.
Die wegraping is baie bitter naby.
Die weg wat?????? Wat is dit en waar staan dit?
Ek hoop nie jy spot nie??
In die Bybel staan duidelik dat die wat die waarheid soek dit sal vind.
Noag was net so gespot met sy ark totdat dit begin reën het en God die deur toegemaak het.
@@maartenandrenejooste5709 spot nie. Kry net nie waar dit staan dat mense "weggeraap" gaan word nie. En niemand kan dit vir my uitwys nie. Ek is regtig honger vir die inligting. Ek glo nie iets wat nie uitdruklik in die woord staan nie.
@@mtblover In die ou testament lees ons in Matt 24:15-51 Jesus Christus se eie woorde.
Hoekom ek se ou testament is omdat Matt, Mark, Luk, Johannes nog ou testament is tot en met Jesus Christus gekruisig is, want 'n testament is geldig by sterfgevalle, aangesien dit nooit van krag is so lank as die testamentmaker nog leef nie. (Heb 9:16-28). Johannes 14:1-3.
1 Thess 4:13-18, 2 Thess 2:1-2, Hanelinge 1:11, Heb 10:25, Titus 2:13, 2 Petrus 3:10, Openbaring 3:10-13, Openbaring 1:1-8, Openbaring 3:3, 1 Korinthiers 15:1-58.
Die belangrikste is die : 1 Korinthiers 15:1-4
1. Jesus Christus vir ons gesterf het,
2. Vir ons sondes,
3. begrawe is,
4. opgewek is die derde dag,
5. volgens die Skrifte x2
Eff 2:8-9, Titus 3:7, Rom 5:1, Rom 5:9, Eff 1:13, Rom 3:25, Eff 4:30
Vandag lewe ons volgens Paulus se Skrifte: Rom-Filemon in die Nuwe Testament.
Vir meer inligting gaan na: www.thecloudchurch.org
wow better i could not say it, its all in Gods will, God then removed the apartheid regime and placed ANC in control, why will he now favour the white people, black people do not even believe in God, thy only belive in sangomas and ancestral spirits, this is all in place for the end times,
Nooit geese wat die gewone mens moet doen om homself so goed moonlike teen die gebeure van die volgende paar jaar te verskans nie?
Mense is honger.
Uitspeel is dan ñ direkte vertaling van play out. Hoekom nie net verloop gebruik nie? So gaan die verkiesing verloop...
Sienner said that we will not get our freedom from a vote!
which Sienner are u speaking about now,
@@Palmstreet-u7x Sienner van Rensburg
@@masteryoda2918 oh okay that man who wrote a book 📖 about the future
@@Palmstreet-u7x He could barely write, no, a book was written about him, several in fact.
@@masteryoda2918 hehehe 😂🤣😂 so must I believe in anything he said or someone else wrote about what he said
It's when the going gets tough that the tough get going!'
'When blood run in the streets then you must BUY!"
Maak jouself staatsbestand d.m.v. eie sekuriteit, elektrisiteit, water, skole, krag, voedsel ensovoorts!
Elektriese voertuie bevry jou van die duur ingevoerde brandstof monopolie.
'Soek die "geleentheid" in elke verleentheid!'
Die ANC kan die pensioenfondse, banke en versekeraars NASIONALISEER met een wet?
Onteiening sonder vergoeding is nie net op plase van toepassing nie.
Dawie kan nie verby syfers kyk nie......By God is alles moontlik. ANC sal val
Sjoe, ons sal een van die dae die prys van vleis ook saam met dié van die wisselkoers moet noem. Dit word nou duur om te braai!😮
Assalamu alykum.
2024 verkiesing?
Simple.
Say: Like a cash cow.
Like choosing to buy from either Shop rite or, Checkers or, Pig&paid or, Usave or......no matter, you still will be buyin' in any case!
You have to!
Ek vertou nie die DA nie. Hulle praat twee tong.
Word befonds deur die WEF gemors...
Ek hoor vir Dawie, maar ek hoop dat die ANC baie swak gaan doen in die verkiesing... 40% is moontlik
N' perfekte storm
Mnr Roodt jy klik reg!
Maar nog sal hulle stem vir ANC, lol
black people will never stop voting ANC, those who think and say ANC will lose 2024 election are living in a soap bubble, why will 65 % of black people who have been ANC supporters over=night change their opinion towards a white-run party,
I hope you are just slightly wrong. How anyone can feel positive after that interview is mind boggling. Dit is wat julle Suid Afrikaners ondersky van die res van ons.
Dit sal alle ellende oplos as ons van daai dom anc kan ontslae raak sodat dïe land sal weer kan floreer Geseënde Nuwe jaar vir julle.
Lief Dawie...‼️
Die harde waarheid....
Daar is nie meer so baie tyd . Tyd is julle probleem
Dit is al 30j moeilike jare veral met black africa..
Izak ek sien jy het n nuwe wit en Rooi Combie bus waar is die groen en wit Combie ❤
Dawie vir President
Realistic view, thanks.
This destructive spree of the anc is only now gaining real momentum. Watch this space...
Africa is tough, period.
Om te dink ons gaan die land volgende jaar reg ruk hoe okal, is diesefde as om te dink jy sal ń nuwe hoofweg Kaap toe kan bou van Pretoria af.Verregaande en onmoontlik. Maar moeilike op pad, beslis, want diè pad is klaar gebou, deur die ANC
Klank nou reg.
Uitstekende verslag van Dawie
So ongelukkig gaan alles nie binnekort regkom nie. As ek tussen die lyne lees is wat Dawie sê dat dit maklik is om jouself in sosialisme in te stem, om daaruit te kom gaan 'n bloedige opoffering vereis. Op 'n ander noot, waars ou sonskyn botha dat hy ons weer kan vertel van sy lekker muggiesmelk en sagste skilpad vere - laat ons bietjie goeie nuus kan kry op die ekonomiese front 😂
these financial advisors ---- thy earn massive salaries and now want to tell people who are living on a monthly salary thats just enough to box in their spending, most people who complain about a .25 % rate increase cannot box in their living standards, how can a person living in a 10 million house sell it and go live in a 1 million rand house, impossible, a person who rides a porche is now expected to sell it and by a Mini, madness,
Dawie Roodt is die doos wat almal wat nie wou jab nie wou keer om te koop. Stuk gemors...
Na die alles staar die land in die oe van 'n rewolusie!
Watch God changes SA
Nou maar toe laat ons gaan werk
Nee Izak di al die partye in koalisie en parlement wat dodelik is.
DA is nes Di ANC hulle is net so korupt
Gee vir ons n voorbeeld van DA korrupsie of is jy sommer net lus om die pot te roer ?
@@vryburgervanniekaap8055 Kan sien jy is oningelig gaan doen jou navorsing google DA korupsi Stilbaai Mosselbaai Oudt Kaapstad self Houtbaai vele plekke in Gauteng. Ondersteuners van LGBTQ hul noem hulself Christine. Hulle is vrot moeni alles glo wat jou dominee en politisians jou vertel ni. Gaan lees alles self op. Di DA sal ni aan bewind kom ni. Ek stir ni net di pot ni ek kan hom vir jou omgooi as jy wil. Ek het feite waarop ek alles baseer.
Ek het vergeet van Knysna gaan lees op
Jy praat nonsens.
@@magdasmith1421 Jy is een van daardi wat met oogklappe deur di lewe gaan oningelig siestog.
Dawie jy's so in die kol...maar oo wee die massa het ongelukkig nie 'n idee nie...
Nee my bliksem mense. Die enigste gevolgtrekking wat ek hieruit kan neem is dat jy jou kapitaal so vinnig moontlik moet ontkoppel van die Suid Afrikaanse ekonomie! Nie waar nie?
Wat se kapitaal? Die meeste is totaal verarm
Wat van die verkiesingsstelsel verandering na 'n directelections stelsel.
Gee die verskyning vd die MK party saam met die Zuma katalis verdere versterking aan Dawie se sleg of slegter negatiewe spiraal??
Watse impak sal n oorlog in europa he op ons? As NATO en Rusland in fullscale oorlog betrokke raak
Ons moet probeer meer positief te wees as n mens negatief is sal niks reg kom nie
Dawie my ma het gesê as jou onderrok uitsteek....soek jy n man..😅
Dawie Roodt moet die president wees
of which country
Oom klasie het gese dat dit n doringbos regering wees
Die wind waai wes good luck
🙉🙉🙉
Ek soek vir die Kavod. Waar is hulle???
Hoekom moet daar altyd n toiletrol vol kandidate op die stembrief wees Kan daar nie net tot en met slegs 5 kandidate wees nie?
Wat is die rol van die PA ? Hoe sal die DA die Wes-Kaap hou ?
Jy is verkeerd Dawid hul gaan 42%kry
Die mense wil dan ni vir die ACDP stem nie
WAT DOEN DIE GEWONE MAN ? sluit aan by die ou koevoet manne !!!!
Uitstekende kommentaar
Ah eh ah ah ah !!!!!!
Gee hom Kaptein se moer Loggies Witbank
DA gaan dalk daai kwalisie pad loop met abc span
Oof
Klank is af
Gee net 'n minuut of twee. Dit gebeur soms op YT
ANC is erger as poef...voetsek anc!!!
Man s Suid-Agrika is in sy m in
Advertensie vir depropille :D
Fn slegte nuus
Izak, om presies te wees, Dawie het net 1 dun onderrokkie aan wat deurskyn. As hy so in die lig staan sal jy sien daar sit 'n groot parra.
Geen klank
Gee net 'n minuut of twee. Dit gebeur soms op YT
As the economy gets worse and people get more desperate racism can only increase and things like BEE will likely get worse.
There are 40% unemployed, 60% amongst younger people. Malema has a lot of appeal to people like these. If he can turn that into votes he might do well.
😢
Dawie is kwaad😂
Net jammer Dawie het nie Izak se vraag geantwoord oor wat ons moet doen nie.
its easy, sell "your" 10 million rand house and buy a cheaper house, sell "your" 600 000 discovery car and buy a cheaper car then one can afford to live on one's salary, people live far above their means and complain when the rates are raised by just even ,25 %,
Useless information.None applicable
@@boertjieafrica3441 totally agree,these finical advisors live on other people's money by investing it and take a large amount of money to do it,thy live in expensive houses and ride expensive cars,then they want to tell us who live either on a pension or small salary to tighten our belts, barring that, we all know black people will never stop voting ANC,they get a yellow t-shirt and food parcel to vote ANC
Dawie Roodt gorrel snot!
English
all what that man is saying is the country is still going to suffer for the next 5 yeras, lol.what a idiot, we all know black people will never stop voting ANC, why will thy next year now decide to vote ANC
Ek oud en het geen geld. Lewe van Dasss.lirfde
SASSA liefde