Elvis Blue - Goud in die Vuur

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 жов 2024
  • Elvis Blue se splinternuwe album "Meer As Genoeg" is nou digitaal beskikbaar - elvisblue.lnk....
    Facebook : / elvis.blue
    Instagram : / elvisbluemusic
    Twitter : / elvisblue
    ________________________________________________________________________
    Lirieke:
    Tussen hemel en aarde,
    gister en more
    in ‘n deurmekaar wêreld
    dis waar jy jouself vind
    As die grond roep na water
    langs jou bed op jou knieë,
    as jy voel jy is blind
    dis waar jy jouself vind
    As die bank aanhou bel,
    as die trane aanhou loop,
    as jy terug verlang na jongdae,
    as jy niks meer kan koop
    As jy soek na die stilte,
    om ‘n laat nag vuur,
    as jy veg met ‘n bloed neus,
    sal jy jouself vind
    Diamante breek yster
    Die beste lesse bly maar duur.
    Dis die een wat bly loop deur storms,
    wat homself vind
    Goud in die vuur
    In ‘n wêreld vol maskers,
    wil ek in jou oë kyk,
    wil ek anders begin sien
    wil ek anders begin lyk
    As jou geliefde jou verlaat
    en jy’s stok siel aleen
    Dis waar jou hart breek
    Waar jy jouself vind
    Diamante breek yster
    Die beste lesse bly maar duur,
    Dis die een wat bly loop deur storms,
    wat homself vind
    Goud in die vuur
    Diamante breek yster
    Die beste lesse bly maar duur,
    Dis die een wat bly loop deur storms,
    wat homself vind
    Diamante breek yster
    Die beste lesse bly maar duur.
    Dis die een wat bly loop deur storms,
    wat homself vind
    Goud in die vuur
    Dis die een wat bly loop deur storms,
    wat homself vind
    Goud in die vuur
    Written by - Jan Hoogendyk

КОМЕНТАРІ • 47

  • @bennieengelbrecht8051
    @bennieengelbrecht8051 3 роки тому +2

    Dalk, net dalk, is dit wat ek moes hoor vandag

  • @colettepretorius4905
    @colettepretorius4905 7 місяців тому +1

    Al jou musiek is mooi en goed, liefste Jan Hoogendyk. Ek is ontsaglik lief vir jou omdat jy so eg is.

  • @melonyhaarhoff9331
    @melonyhaarhoff9331 Рік тому +1

    Beautiful.

  • @klaudiaekandjo8870
    @klaudiaekandjo8870 3 роки тому +9

    My theme song vir hierdie seisoen. Sterkde aan almal om hulle self te vind💪❤

  • @vincentfrench3289
    @vincentfrench3289 2 роки тому +2

    Volgende keer Elvis my maat... Doen op jou MTB ene!

  • @lelanilaingbotha2293
    @lelanilaingbotha2293 2 роки тому +1

    Ek kan so vereenselwig met die song, asof dit vir my geskryf is. Die lirieke slaan diep

  • @hestervelds
    @hestervelds 3 роки тому +10

    Absoluut mal daaroor!! Só n bemoedigende song..baie dankie!! Jou musiek en songs is altyd balsem vir my siel..!

  • @elizefourie8776
    @elizefourie8776 3 роки тому +2

    Sjoe dis mooi Elvis, “dis die een wat bly loop deur die storms” dis hoe ons gevorm word deur storms in ons lewe hoe kan ons suiwer goud word as ons nie deur storms gaan nie. Dit vorm ons karakter, beautiful Elvis

  • @8611285
    @8611285 3 роки тому +5

    Beautiful song! Ek is vol hoendervleis! ❤️ Moet nooit ophou inspireer nie!

  • @truth8756
    @truth8756 3 місяці тому

    My maat jou stem wek soveel emosie op in n mens.....moet asb nooit op hou sing nie.Ek dink God het n nog groter plan met jou.

  • @riaanbotha7676
    @riaanbotha7676 4 місяці тому

    Mooi!

  • @loraineerichsen3995
    @loraineerichsen3995 3 роки тому +3

    Wow, uitstekend Elvis Blue!!

  • @santodiablo_pma
    @santodiablo_pma 2 роки тому +1

    Oh lord you are spot on to cover Christina Aguilera’s songs with her new EP “La Fuerza” (The Strength). “Somos Nada, (We’re Nothing)” is perfect for you to sing it. You can make it in English and/or Afrikaans version. Lovely to hear that

  • @lydiaeloff3516
    @lydiaeloff3516 3 роки тому +4

    Baie mooi, Dankie vir jou mooi positiewe lied...🙏🙏

  • @marindaherbst3350
    @marindaherbst3350 3 роки тому +2

    Wow! Dit is so mooi

  • @ceciliabotha3466
    @ceciliabotha3466 2 роки тому +1

    Elvis, dankie vir jou musiek. Ek en my man Louis luister graag daarna. Mag jou pen nooit uitdroog nie🙏👏💕

  • @alidavandenberg247
    @alidavandenberg247 3 роки тому +5

    Incredibly beautiful...it is so real!

  • @rosiedalton4915
    @rosiedalton4915 3 роки тому +1

    Beautiful soos net jy kan ! Hoendervleis!!

  • @anzellepretorius7283
    @anzellepretorius7283 2 роки тому +1

    Dis die een wat bly loop deur die storms wat homself vind 😭❤

  • @jusindalabuschagne647
    @jusindalabuschagne647 3 роки тому +2

    dankie elvis

  • @susanduplooy916
    @susanduplooy916 Рік тому +1

    Fantasties

  • @benz1617
    @benz1617 3 роки тому +4

    Wow dis amazing geluk met die nuwe liedjie.

  • @lindanel3225
    @lindanel3225 3 роки тому +4

    Soos altyd amazing!!!! Jy raak net beter en beter as dit moontlik is!!!!😉 kan nie wag om weer een van jou show by te woon!!! Well done!!!! Jys die beste👏👏👏💟💟💟

  • @pietervanrooyen8617
    @pietervanrooyen8617 3 роки тому +4

    Diep en eerlik... Dis hoe ek Elvis ken en dis hoe sy musiek ook is. Dankie Elvis vir die mooi lied met die mooiste lirieke ooit. Interesante musiek video. Love dit!!

  • @lizaanvanheerden8415
    @lizaanvanheerden8415 2 роки тому +1

    Dankie, dit was nodig om dit weer te hoor.

  • @40SomethingCoverArtist
    @40SomethingCoverArtist 3 роки тому +6

    Uitstekend!!! Hoendervleis my maat! Jy het my nou moerse impress! Jy moet definitief meer songs soos die sing. Well done!

  • @mariaangreeff9355
    @mariaangreeff9355 3 роки тому +3

    Doe so voort!!! Pragtig

    • @austinscottmiller5959
      @austinscottmiller5959 3 роки тому +1

      That's nice to hear from you the is great we all and so nice to hear from you soon thank you for your service and support you been giving the military army

  • @hannaventer6706
    @hannaventer6706 3 роки тому +2

    Wow. Baie mooi song.

  • @johnswanepoel1715
    @johnswanepoel1715 3 роки тому +2

    Very nice song Elvis jy rock 👍

  • @bvt5992
    @bvt5992 2 роки тому +2

    Jou hart praat die mooiste taal. ❤

  • @carinmare6389
    @carinmare6389 2 роки тому +1

    Pragtig, dankie Elvis!! Báie baie mooi.

  • @mariettebotha2621
    @mariettebotha2621 3 роки тому +4

    Fantasties soos altyd hou jy ons positief baie dankie👏🏻🤗

  • @katryn7233
    @katryn7233 2 роки тому +1

    Net soos ons Elvis dit kan doen!! Pragtig!! Mooiste woorde
    Dankie🤗🤗🤗

  • @jacobaboer5852
    @jacobaboer5852 10 місяців тому +1

    Baie mooi ek hoi van sy songs ❤

  • @RottenFrog
    @RottenFrog 2 роки тому +1

    Super duper!!!

  • @lydiapienaar6071
    @lydiapienaar6071 3 роки тому +2

    Wow!!!!

  • @tiaanjordaan2595
    @tiaanjordaan2595 3 роки тому +2

    Baie mooi video! awesome song Jan!

  • @susanstrydom9739
    @susanstrydom9739 3 роки тому +1

    Hoendervleis mooi

  • @EugeneNH
    @EugeneNH 2 роки тому +1

    Great lyrics!

  • @inaniemand8083
    @inaniemand8083 Рік тому +1

    Love die song ❤

  • @m1nk197
    @m1nk197 2 роки тому +1

    Beautifull. ❤

  • @georgiahenstock5582
    @georgiahenstock5582 2 роки тому +1

    Baie mooi Elvis⭐⭐⭐dankie vir jou goeie musiek.

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 2 роки тому +2

  • @Pega63
    @Pega63 3 роки тому +1

    Dis so beautiful

  • @WinxNLClub
    @WinxNLClub 2 роки тому +1

    kan iemand verduidelik wat goud in die vuur betekent (english)

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 роки тому +2

    🎶💛🔥🎵