Tolla van der Merwe - Die Merry-go-Round

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 сер 2011
  • Tolla van der Merwe op Maak 'n Las. Dit is baie snaaks!
  • Комедії

КОМЕНТАРІ • 96

  • @GaryLaaks1
    @GaryLaaks1 10 місяців тому +5

    Ou Tolla. Beste stories verteller.

  • @ricardodebeer9855
    @ricardodebeer9855 5 років тому +45

    Ons het groot verloor. Rus in vrede Oom Tolla, u was 'n groot legende!

    • @lieslcoltman6112
      @lieslcoltman6112 3 роки тому +4

      Die storie raak nooit oud nie....die engele het a fine tyd in die hemel met jou stories Tolla

    •  3 роки тому

      Definitief!! 💪💯❤️

    • @gerhardvanrooyen8197
      @gerhardvanrooyen8197 2 роки тому +1

      @@lieslcoltman6112 x

  • @jdvandeventer
    @jdvandeventer Рік тому +10

    Dis seker Tolla se beste storie ooit. Bring herinneringe terug van my land SA. Nou is ek hier in China sedert 2019. Dankie vir hierdie video.

    • @MsAniMo22
      @MsAniMo22 Рік тому +1

      Ek bly in Citrusdal, en sal nooit die lekkerte van die Sitrusfees en die merry go round vergeet nie.Maak my baie verlang na die ou dae!

    • @music_ed
      @music_ed 11 місяців тому

      ua-cam.com/video/NkQm7edm2A0/v-deo.html

  •  3 роки тому +3

    Tolla bo!! Tolla virewig!! Die bobaas van die plaas!! 💯❤️💪🙏💐

  • @saffakanera
    @saffakanera 11 років тому +45

    So dankbaar vir UA-cam, te danke aan mense soos TollaFan wat die videos upload, sal legendes nooit vergeet word nie.

  • @frankagliottisnr3657
    @frankagliottisnr3657 Рік тому +3

    Ou Tolls nog die beste !!!!😁😁😁😁😁

  • @Juan777Olivier
    @Juan777Olivier 9 років тому +31

    Tolla was 'n yster.

  • @lisalemmer-benedix3474
    @lisalemmer-benedix3474 6 років тому +12

    Stem 100% saam met LJ Roos. Self 15 jaar nou reeds burger in Canada maar Groot Bome soos Tolla bring die ou Suid Afrika terug in my studeerkamer. Baie dankie ! Lisa Benedix, Grand Lake, NB Canada

  • @cory8606
    @cory8606 6 років тому +9

    tolla se beste storie

  • @BeastCravingBlood
    @BeastCravingBlood 11 років тому +15

    AI Tolla... Jy was skreeusnaaks :)

  • @r9272044
    @r9272044 12 років тому +9

    R.I.P. Oom Tolla

  • @morneswart4154
    @morneswart4154 10 років тому +18

    die man het n ongelooflike imagination gehad , iets fantasties om sulke stories te vertel

  • @five1steph
    @five1steph 3 роки тому +4

    Legend. Oom Tolla.

  • @andrewmarkmostert7061
    @andrewmarkmostert7061 6 років тому +7

    Oom tolla was die beste

  • @johnvanrooyen8449
    @johnvanrooyen8449 4 роки тому +5

    Goeie herinneringe aan n talentvolle storieman!

  • @tiaancloete5133
    @tiaancloete5133 5 років тому +17

    Kani glo oom Tolla al amper 20 jaar weg nie

  • @fransiesnyman2491
    @fransiesnyman2491 9 місяців тому +1

    Ai nou lekker gelag😂😂😂😂

  • @karenlerato357
    @karenlerato357 3 роки тому +8

    Briljant! Ek lanklaas weer so lekker gelag! Jinne dit was n plesier duisend!! Mag Tolla se stories tot in 100de jare van nou nog geniet word. Ons sal maar net moet verduidelik wat n Merry go Round was. 😅

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 Рік тому +1

    Vandag sit ek met net so ‘n kaktus🤣🤣🤣🌵🌵🌵

  • @helenavanderryst647
    @helenavanderryst647 11 років тому +14

    ek lag my dat ek net" huil" en geen wind oor het om enige geluid uit te laat nie!'

  • @Minetainment
    @Minetainment 11 років тому +1

    Lekker!

  • @luckyluke7409
    @luckyluke7409 4 місяці тому

    Ek glag nog steed tot vandag toe as ek 'n Merry-go-Round sien 🤣

  • @selwynarends1888
    @selwynarends1888 10 років тому +8

    n ware legende

  • @user-tm1jn3px6p
    @user-tm1jn3px6p 4 місяці тому +1

    Sy show se naam was Maak n Las.

  • @torqstranger1
    @torqstranger1 2 місяці тому

    😂😂😂😂, na jare, lag ek nog steeds vir die swing saak.... Dit is regtig stress virgeet

  • @Llamabits
    @Llamabits 11 років тому +7

    En rus in vrede Estelle...

  • @morneneels9500
    @morneneels9500 Рік тому

    Sy beste werk

  • @roshun22
    @roshun22 9 років тому +6

    Kan mens hierdie program nog koop iewers op dvd?

  • @hlvdworm
    @hlvdworm 6 років тому +14

    Wou dit vir klomp studente wys, maar besef...die geslag van vandag sal nie eens weet wat "tracers" is nie, maar ek huil soos ek lag.

    • @gerhardvanrooyen8197
      @gerhardvanrooyen8197 2 роки тому

      Juujj

    • @gerhardvanrooyen8197
      @gerhardvanrooyen8197 2 роки тому +1

      Gtttttttttttujjuuuu

    • @gerhardvanrooyen8197
      @gerhardvanrooyen8197 2 роки тому +1

      ⬆️⬆️⬆️⬆️↕️☸☸✡☸✡✡✡✡✡🔚↗️↗️↗️↗️↔️↔️↔️☯️☯️☯️☯️☯️🔝☦☦☦☦☦☦♑⏩⏩🔆🔆🔅🔅🔆🔆❓📛📛📛📛📛📛📛📛📛📛📛☢☢☢☣☣

    • @gerhardvanrooyen8197
      @gerhardvanrooyen8197 2 роки тому

      J

  • @sand6172
    @sand6172 11 років тому +5

    bwahahahaha, epic

  • @punyezwacynthoria4908
    @punyezwacynthoria4908 3 роки тому

    Niemand maar niemand kon n storie soos hy storie nie ai oom Tolla jy is eiendom van S.A.

    • @music_ed
      @music_ed 11 місяців тому

      ua-cam.com/video/NkQm7edm2A0/v-deo.html

  • @meurantlouw8384
    @meurantlouw8384 4 роки тому

    Om Al die grappe te onthou is ñ gawe. Dit was hoog op prys gestel

    • @music_ed
      @music_ed 11 місяців тому

      ua-cam.com/video/NkQm7edm2A0/v-deo.html

  • @munettegreeff3233
    @munettegreeff3233 4 роки тому +1

    Kan iemand asb vir my sê wat was Tolla se show se naam?

  • @daikcalebdavids4643
    @daikcalebdavids4643 2 роки тому +1

    🤣🤣🤣🤣

  • @GoggaNooitjie
    @GoggaNooitjie 10 років тому +3

    LMAO!!!!

  • @Larry4867
    @Larry4867 11 років тому +1

    lol!!!!!!!!!!!!hhahahahahah

  • @selwynarends1888
    @selwynarends1888 10 років тому

    dieselfde hier

  • @guillaumedutoit5376
    @guillaumedutoit5376 Рік тому

    ja dis jammer dat di man oerlede is Wat kon nog uit daai mont gekom het...

  • @kobusdutoitbosman6240
    @kobusdutoitbosman6240 11 місяців тому

    (Ook erge Tolla Fan
    werklik so jammer hy’s weggeneem…)

  • @TheNonganario
    @TheNonganario 12 років тому +4

    HAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHA!!!!! TRACERS!!! HAHAHAHAHAHAHAHA!!!