Dit sal afhang hoe die rooster uitgelê is, maar watokal af is word gewoonlik eerste geskryf en dwars word tweede geskryf. Ek persoonlik sou dit verkeerd merk as dit nie korrek geskryf is nie, maar dit hangaf van die onderwyser. Sommige onderwysers sal dit wel aanvaar. Beter om hul liewers reg te leer van die begin af.
Dankie vir die positiewe terugvoering. Bly ek kan help!
Ek wil net weet of vrae verkeerd gemerk sal word as 'n leerder die letter en syfer bv. 4A, omruil? Of MOET dit bv. A4 wees?