My seuntjie is mal oor jou videos. Ons gebruik wat ons kan wat betrekking is (ek tuisskool hom hy is in graad 5) Asb oorweeg dit om nog videos vir elke kwartaal vir al die vakke vir al die grade wat jy kan op te sit. Al moet ons 'n maandelikse subskripsie fooi betaal. Ek sal dit met liefde doen. Jy verduidelik die werk so goed en maklik. Baie dankie vir die videos wat jy wel al op gesit het.
Ek is in graad 4 en dis die laste kwartaal vir graad 4.Die help my om voor te berei.Dankie oom
My seuntjie is mal oor jou videos. Ons gebruik wat ons kan wat betrekking is (ek tuisskool hom hy is in graad 5) Asb oorweeg dit om nog videos vir elke kwartaal vir al die vakke vir al die grade wat jy kan op te sit. Al moet ons 'n maandelikse subskripsie fooi betaal. Ek sal dit met liefde doen. Jy verduidelik die werk so goed en maklik. Baie dankie vir die videos wat jy wel al op gesit het.
Gaan kyk op www.treetopeducation.co.za jy kan al die video-lesse daar kry teen 'n baie redelike fooi.
Love the energie😂😂😂😂
Baie Dankie oom 😊🎉
Hy verduidelik better as my Aadrikskinde mineer by die skool so ek is dankbaar vir die video.❤
Dankie oom❤
DANKIE DIT HET GELHELP
Dit het
Dankie
Dit is better as om in ñ boek te leer😂
OOM HELP MY NOU BAIE WANT EK SKRYF MÔRE
EXAMIN
06\05\2023
Mooi