Seker die mooiste song wat ek al in n baie, baaaie lang tyd gehoor het,die woorde van die song vat jou verseker terug na die goeie ou da,en bring sommer n knop in jou keel,mens raak n biki nostalgic 😢❤❤
Ek hoor nou eers die liedjie en wow dit laat n mens trug dink aan dir goeie ou dae. Ek hou baie daar van dat julle almal so saam is, dis van die beste sangers van my 17 jaar op die aarde.
Love dit love dit as daar n manier was om die video te Super like het ek... dis Fantasties.. en die laaste deel die akoestiese deel... wow awesome verby.. en ek stem ricus Kurt gaan nou ver kom.. maar hy is ook al reeds daar. Platinum Treffer die.
We all miss the old days I wonder if they’ll ever come back And I miss my Afrikaans mates a lot We had a fabulous time It was amazing Hopefully it’s not totally gone Boere is eintlik die amerikaners van Africs Hulle is alles wat die land gaan red
Kurt na die laaste 2 jaar sien ek weer kans vir baie net om jou song te kon hoor. Covid het almal plat getrek maar mens die song remind mens hoe kosbaar die tyd regtig is. Wonderlike song mense.
'Weird' dat Bobby, Jay of Steve nie daar is nie. Hulle is gewoontlik deel wanneer paar Afrikaners saam sing in n groep ... O Wel hierdie is n mooi lietjie. Kan dit speel wanneer jy lekker braai hou!!!
*Ek mis net een persoon daar, Theuns Jordaan*
Dis baie waar
Hi
💔
Amen
Leewe as of dit jou lasted dag is.
Life lake if it's jor last dae on the planit love❤
Knop in die keël, traan in die oë😢. Dankie Manne.
AE JENE, DIE LIED VAT MY BAIE VEEEER. BAIE MOOI GESING
Verlang nou na alles en almal ❤️💔
Laat my dink aan die goeie ou dae saam my oupa mis jou my oupa wens covid het nooit gebeur nie kan wag om jou aeer te sien rus sag my oupa 🕊
Dit laat My mis aan vriende wat ek wens ek kaans trug kry
Hands up if you’re as English as they come and absolutely love this song 🤩
This song makes me cry. Reminds me of days, long gone, never to return. Family, friends. 😢😓
Kaptein still got it. Een van jou bestes Kurt.
This song makes me feel good, it's so lovely
Dit is 'n treffer. Braaibroodjies ook 'n wenner.
Dit is die goeie ou dae
Love this song so much. So pure and beautiful.
Dit is mos hoe n Vrydag moet begin ! Lovit
Ja
@@Divan1469 we d
His Vocals are sounding very sharp indeed.
Yes, it's so easy to understand!
Kurt, jy moet net nooit ophou sing nie mater, love jou musiek. ... Die song laat my regtig terug verlang na die goeie ou dae...
Seker die mooiste song wat ek al in n baie, baaaie lang tyd gehoor het,die woorde van die song vat jou verseker terug na die goeie ou da,en bring sommer n knop in jou keel,mens raak n biki nostalgic 😢❤❤
Oh Man... Ek wil sommer net huil... ek mis my famielie, friende en my ou land so baie. Die is 'n awsome song!
😢😭🥺😞
Ek hoor nou eers die liedjie en wow dit laat n mens trug dink aan dir goeie ou dae. Ek hou baie daar van dat julle almal so saam is, dis van die beste sangers van my 17 jaar op die aarde.
I'm not Afrikaans but this is one of the best songs I've ever heard!
I agree
🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
Heavy nostalgia for an expat.
Браво! Очень красиво!
Amazing Song. Maak mens nostalgias. Great song Kurt.
Nie n groot Kurt Fan nie maar die lietjie doen dit vir my welldone
Such an emotional song and a beautiful video.
Jissie, hoendervleis. Jy laat die huimwee hierdie ou Kapenaar hard tref. Awesome song Kurt! ❤️
Dit maak sin dat meeste van die mense in die video daar is. Hulle is soos jy 'n baie baie lang shelflive gehad. Baie mooi.
Kurt never disappoints, hit after hit a legendary
Love dit love dit as daar n manier was om die video te Super like het ek... dis Fantasties.. en die laaste deel die akoestiese deel... wow awesome verby.. en ek stem ricus Kurt gaan nou ver kom.. maar hy is ook al reeds daar. Platinum Treffer die.
Baie Nice Liedjie Kurt!
Kurt is so handsome. ❤❤
Top song! Mooi liedje!! Dank jullie wel allemaal!😘😘😘😘
Wow Kurt ek is so lief vir jou Musiek en Content
It's this lenguage Afrikaner? I'm curious
I am afrikaans and this is the best song in the whole world
Daai nie verwag nie!!! Awesome
Kan nie glo ek kom nou eers af op hierdie liedjie nie. Dit roer die hartsnare❤
We all miss the old days
I wonder if they’ll ever come back
And I miss my Afrikaans mates a lot
We had a fabulous time
It was amazing
Hopefully it’s not totally gone
Boere is eintlik die amerikaners van Africs
Hulle is alles wat die land gaan red
Hierdie is die beste liekie in die wereld.
Mooi dude, dis netjies. jou beste so ver, my vroutjie is engels en sy sing jou lied elke naweek!
STUNNING song Kurt.. Lovit.. love ook hoe jy die Afr. sangers bymekaar hou .. thanx ...
Brah dis nou my favorite song man dis lit
Die liedtjie is emotional, ek mis die dae
N Jaar terug was my lewe perfek en nou is alles holderstebolder met die verdomde Covid. Mis jou; my lief
Just love that voice and the music is so happy...Thank you...
Goeie Dae Ontstaan In Ons Lewens Wanneer #KurtDarren treffers soos die uitbring.
En Dit Gebeur Baie!
Keep Bringing It!
-MooiVideo-🎥
🥳
⛅😎👌
🎶❤️🎵
morne
@@mornegreyvenstein6399 eljdudqwouejrwwieuripwijdhdsoidjdir10eiruru
awesome song love dit
My Seun ek verlang net so erg na Jou maar moet nie bekommerd wees nie, ons sien mekaar binnekort ❤❤❤
nice...NICE...N I C E Lekker mense... Lekker musiek.....well done
Baie nice song Kurt!!! Hy gaan 'n wenner wees!!!! Trots Suid Afrikaans!!!
Hey Kurt, lekker song ou. Keep it real keep it Kurt. Love jou dance moves nog altyd.
Julle lag en smile, dit lyk lekker, Dankie.
Ja nee great song.Laat mens dink aan inderdaad die goeie ou dae.Soos n plek wat jy nooit was maar tog ken.Keep it up Kurt.
Mooi liedjie van jou hierdie!
Altyd so heerlik saam ons liewe vriende daar by daai boma gekuier en gebraai, waarlik goeie tye gewees!
Kurt na die laaste 2 jaar sien ek weer kans vir baie net om jou song te kon hoor. Covid het almal plat getrek maar mens die song remind mens hoe kosbaar die tyd regtig is. Wonderlike song mense.
Awesome dit is regtig n pragtige song
I agree best song I've heard, it's pure,and just soo beautiful, it touches your soul❤❤😢
I love it! Goosebumps!
Baie nice liedjie. Like dit!
Pragtig! Special 🙂
Toe dit nog maklik was. Ai. Het groot geword by die weskus. Beste tye ooit.
Mooi man.
'Weird' dat Bobby, Jay of Steve nie daar is nie. Hulle is gewoontlik deel wanneer paar Afrikaners saam sing in n groep ... O Wel hierdie is n mooi lietjie. Kan dit speel wanneer jy lekker braai hou!!!
Mooi!!
I was in Wales when this piece hit me so HARD!!! N, I cried.
Awesome lied die😊
Die goeie ou dae was lekker gewees!!!!
Love it
Op my seun se roudiens gespeel. 💔💔 Gee hoop dat ons eendag weer saam sal wees.
Dis my nou n mooi lietjie
Whoooooo ek is rerig 10
Very good song
Amazing
Pragtig, laat ons verlang na die kuiers om die vuur
Absolutely love this!
top stuff
This song is a hit🔥🔥
Pragtig 😍😍
I love this liedjie
Baie mooi leke song....
Goeie ou dae met my ouma ❤song laat my dink aan haar 😢❤
wel gedaan, ek hou van die
Go Kurt
Loves from Turkey
Awesome song
Lekka song Waarheid lekkas man
Kurt jou yster, nou sing jy n mooi lied! Baie nice
Good song, just miss seeing Theuns, miss him
Ek hoor van hulp met sang,,,,,, ek voel ons kan kak lekker saam sing. En wie kan daai verbeter
Dit is 'n GREAT video!
Holland hier ,ons kom SA toe Februari 2023 wanneer gee jy a konsert Kurt ?
Lekke👍
Lov it
Ou Kurt jy is darem net yster
Dit is n lekker liekjie😎😎❤❤💗💗
いいね!
Ek wens ek was in die ou dae
Nice... Lekker rustig en nostalgies
dit is 'n goeie stuk :)
Ur the best
Ek is net hier vir daai braaibroodjies. In hierdie tyd het die liedjie soveel meer betekenis. xx
Harry campbell and tony campbell are awsome