Weet jy, ek wens ek kon jou in persoon ontmoet. Jy is een van die mees amazingste gewilde celebs, maar tog met die nederigste hart en leefstyl met realistiese uitkyk met die waarheid uit die oogpunt van n persoon in eie reg van die wat regtig die ware pyn, leed, swaary wat regtig lyding van mense wat dit nie verdien nie, raaksien, beleef en jy gee werklik so om. Dat jy iets daaraan doen. Dis skaars in 21ste eeu om n gewilde celeb soos jy, wat tog nederig bly en nog steeds aan ander minder bevoorregtes dink. Vir jou ag jy nie materialistiese dinge so belangrik in die algemeen wat jy as voorreg sien en beleef en vir granted vat nie. Jy waardeer alles wat jy kan en doen en beleef met n passie soos net jy kan, wat jou verder uniek maak. Vir my maak dit hartseer, omdat van die ander celebs, dit nie as voorreg sien nie, nie tyd maak om lyding regtig te sien nie, plan te maak, dit alles opreg geniet en waardeer soos jy nie. Mense se lewens aan te raak soos jy nie en regtig om te gee in maniere om verskille te maak in elkeen van daai mense se lewens nie. Jy vra nie vir baie nie, met min tevrede, en jy lyk gelukkig en "content". Ek bewonder jou regtig waar vir alles wat jy doen vir jou medemens. In die klein, tog baie kosbare dinge wat jy doen. Dit sal regtig n eer wees as ek ooit die voorreg sou he om jou te kon ontmoet, nie net omdat jy n skerp sin vir humor het nie, goeie talentvolle persoon is in jou unieke, spesiale maniere wat jou laat ver uitstaan in optredes nie. Jy is eerlikwaar met eerlikheid gese n diep mens met n opregte, omgee, onselfsugtige hart van liefde vir die wat dit kort. Jy maak tyd en sit regte effort, thought in met wat jy doen. Ek hero dit in jou. Ek glo uit my hart jy sal n goeie legacy agterlaat, want jy het in jou spesiale, eenvoudige, tog treffende "ek wees" mens iets sal agter laat wat se "I am who I am. This is me. Accept me as the special me as is or lose the opportunity of your life to meet me. I praise you for what you are and not shy to show. Van nog n ware, opregte, nederige omgee mens wat vir haar mensdom wat dit opreg verdien, nie daarvoor vra nie as kosbare mense beskou soos jy.
Stunning. I never get tired of nataniel
Dankie Nataniel,ook vir jou humor🤣
Nataniel jy maak altyd my dag. Jy is absoluut awesome. Wens ek kon al jou shows bywoon. Gaan so voort. 😍❤️🤗🌷
Love your stories and humor
Ek lief Nataniël! Hy het die mooiste hart!!🎶😆💐
Well done Nathaniel, Thank you
Beloning kom van bo hou so aan mooi van jou❤
Net pragtig
Is hierdie Blikkieskos hulp nog aan die gang?
Bly altyd goed!
'Nice ou'😂😂
Weet jy, ek wens ek kon jou in persoon ontmoet. Jy is een van die mees amazingste gewilde celebs, maar tog met die nederigste hart en leefstyl met realistiese uitkyk met die waarheid uit die oogpunt van n persoon in eie reg van die wat regtig die ware pyn, leed, swaary wat regtig lyding van mense wat dit nie verdien nie, raaksien, beleef en jy gee werklik so om. Dat jy iets daaraan doen. Dis skaars in 21ste eeu om n gewilde celeb soos jy, wat tog nederig bly en nog steeds aan ander minder bevoorregtes dink. Vir jou ag jy nie materialistiese dinge so belangrik in die algemeen wat jy as voorreg sien en beleef en vir granted vat nie. Jy waardeer alles wat jy kan en doen en beleef met n passie soos net jy kan, wat jou verder uniek maak. Vir my maak dit hartseer, omdat van die ander celebs, dit nie as voorreg sien nie, nie tyd maak om lyding regtig te sien nie, plan te maak, dit alles opreg geniet en waardeer soos jy nie. Mense se lewens aan te raak soos jy nie en regtig om te gee in maniere om verskille te maak in elkeen van daai mense se lewens nie. Jy vra nie vir baie nie, met min tevrede, en jy lyk gelukkig en "content". Ek bewonder jou regtig waar vir alles wat jy doen vir jou medemens. In die klein, tog baie kosbare dinge wat jy doen. Dit sal regtig n eer wees as ek ooit die voorreg sou he om jou te kon ontmoet, nie net omdat jy n skerp sin vir humor het nie, goeie talentvolle persoon is in jou unieke, spesiale maniere wat jou laat ver uitstaan in optredes nie. Jy is eerlikwaar met eerlikheid gese n diep mens met n opregte, omgee, onselfsugtige hart van liefde vir die wat dit kort. Jy maak tyd en sit regte effort, thought in met wat jy doen. Ek hero dit in jou. Ek glo uit my hart jy sal n goeie legacy agterlaat, want jy het in jou spesiale, eenvoudige, tog treffende "ek wees" mens iets sal agter laat wat se "I am who I am. This is me. Accept me as the special me as is or lose the opportunity of your life to meet me. I praise you for what you are and not shy to show. Van nog n ware, opregte, nederige omgee mens wat vir haar mensdom wat dit opreg verdien, nie daarvoor vra nie as kosbare mense beskou soos jy.
Baie mooi gestel!🥰