Love jou pod cast en mal oor Wynand as hy live gaan op tiktok. Baie trots op jou jy het so vêr gekom en dankie wat jy vir al ons gay en straight mense beteken want ek glo jy maak 'n verskil vir almal.
Die was een awesome onderhoud dit het mens geraak op soveel aspekte... ek self sien nie kleur,ras of sex raak nie ons almal een. En die het hopenlik meer mense laat besef daar is meer daar buite as om altyd iemand af te breek of negatief te wees. Dankie Tollie
Wat n nice interview. Go Tollie!
Ek geniet hierdie onderhoude so baie. Dankie vir die connection met my kultuur vanaf ver uit Kanada. ❤
Wow ek love Karen se realness!
Super awesome show....lots of emotion ❤️ 👌 👏 love
Wow wow wow Never ever stop
Wat kan ek nog se. Elke program is uniek. Welldone Tollie❤❤❤❤
Mooiste onderhoud ooit. Dankie Tollie.
Dankie Tollie. Ek sien elke week uit na die nuwe episode en vandag was nou sommer 'n dubbele bonus met Karen.
Die greatste mense saam. Love julle
Die energie in daai kamer is amazing 🥰
Love jou pod cast en mal oor Wynand as hy live gaan op tiktok. Baie trots op jou jy het so vêr gekom en dankie wat jy vir al ons gay en straight mense beteken want ek glo jy maak 'n verskil vir almal.
Die was een awesome onderhoud dit het mens geraak op soveel aspekte... ek self sien nie kleur,ras of sex raak nie ons almal een. En die het hopenlik meer mense laat besef daar is meer daar buite as om altyd iemand af te breek of negatief te wees. Dankie Tollie
Love love x 1000000 !!!!!
Ek absolutely love die episode
❤❤❤stop it I love it
Tollie, jy lyk stunning.
Karen THE absolutely QUEEN in your own right. SA music has changed to better welldone Karen. Die gevrektes staan al op 😂
@37:49 😭 SJOE ROER DIT MY NOU