Refleksie van die hart Bybelstudie no. 19 - Selfverryking

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 чер 2024
  • Refleksie van die Hart is 'n Bybelstudie gebasseer op die Brief van Jakobus. Dit is volgens die Here se Woord 'n oortreding om jouself te verryk ten koste van ander mense. Die Here ag besigheid wat vry van bedrog is baie hoog. Mense wat veronreg word tydens besigheidstransaksies roep uit tot die God van die leërskare, en daardie God moet daaraan aandag gee. In hierdie Bybelstudie leer ons wat die Here van ons verwag.
    Gaan na die webwerf by sites.google.c... om die teks af te laai en uit te druk, sodat die studies interaktief gevolg kan word.
    Vir meer inligting stuur 'n epos na bennie2872@gmail.com

КОМЕНТАРІ •